Nee, hy is. Ek sit met hom op my lessenaar. Het dit by die boekfees in
Kaapstad gekoop en dit is sowat 'n week daarna vrygestel by een of ander
Akademie-geleentheid. Die spesiale prys by die boekefees was R310, so ek
weet nie wat dit kos nie.
Vir die van julle wat nog nie kennis gemaak het met 'Annerlike Afrikaans'
van Anton Prinsloo nie, kan dit gerus aanskaf as julle nie te armlik is nie
en tog nog 'n bietjie ryklikeit daarvoor het. Sommer net vir die lekker
deurblaai!
Ek is nou kapoetskapot en gaan nou slaap!
Irene
-----Original Message-----
From:
ZaLang@yahoogroups.com [mailto:
ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of
Samuel Murray (Krugersdorp)
Sent: 02 July 2009 08:17
To:
ZaLang@yahoogroups.com
Subject: Re: [ZaLang] CHAT: AWS
Irene Dippenaar wrote:
> Ek wag nou al ’n week lank om te hoor wat julle oor die nuwe AWS sê, maar
> g’n muis wil ’n sprook sprak!
Die nuwe AWS is nog nie.
Samuel
------------------------------------
Yahoo! Groups Links
Checked by AVG - www.avg.com
Version: 8.5.386 / Virus Database: 270.13.2/2213 - Release Date: 07/02/09
05:54:00