Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Want your group to be featured on the Yahoo! Groups website? Add a group photo to Flickr.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Frans in Afrikaanse teks   Message List  
Reply | Forward Message #41485 of 42663 |
Frans in Afrikaanse teks

Dankie aan Sam en Joan vir julle hulp. Waardeer dit baie. Dit lyk egter, soos
Sam uitgewys het, of hierdie maar 'n grys area is en ek gaan maar die dialoog
kursiveer, terwyl ek die Monsieur en Madame as bekende woorde gaan ag, weliswaar
nie leenwoorde nie, maar darem bekend.

Terloops, Sam - ek het nie aanvanklik jou antwoord op my versoek gekry nie.
Het dit eers as deel van Joan se boodskap opgetel. Kan dit wees dat die boodskap
'weggeraak' het? Wat ek wel gekry het, was die 'anonieme' boodskap met geen
onderwerpreël' of enige aanduiding vanwaar dit kom nie, maar met die boodskap
dat my deelname aan Yahoo Groups aan voorwaardes onderworpe is. Dié dat ek toe
groot skrik - dog ek is geskors!!

Met groete en dank
Christa

[Non-text portions of this message have been removed]




Fri Jul 3, 2009 5:53 am

christa@...
Send Email Send Email

Forward
Message #41485 of 42663 |
Expand Messages Author Sort by Date

Beste Kollegas Wat is deesdae die normale praktyk wanneer heelwat Franse woorde vin 'n Afrikaanse roman erskyn? Sou mens die woorde in kursief druk om van die...
Christa Meyer
christa@...
Send Email
Jun 30, 2009
8:27 am

... My voorkeur is om kursief te gebruik vir enige woord uit 'n vreemde taal, as die skrywer aanvoel dat dit nie 'n leenwoord of 'n ingeburgerde woord is nie....
Samuel Murray (Kruger...
lacialacia
Offline Send Email
Jun 30, 2009
12:04 pm

Joan: Volgens Skryf AFrikaans is vreemde tale in kursief tensy dit heeltemal ingeburger is in Afrikaans, soos gentleman en township....
Joan - huis
joanvanzyl
Offline Send Email
Jul 2, 2009
11:13 am

... Dit is wat my betref 'n ongemaklike reël, want hoe weet 'n mens of iets ingeburger is of nie. Ek sou dink dat as 'n woord in die HAT is, is hy ingeburger...
Samuel Murray (Kruger...
lacialacia
Offline Send Email
Jul 2, 2009
12:18 pm

Dankie aan Sam en Joan vir julle hulp. Waardeer dit baie. Dit lyk egter, soos Sam uitgewys het, of hierdie maar 'n grys area is en ek gaan maar die dialoog...
Christa Meyer
christa@...
Send Email
Jul 3, 2009
5:53 am

Samuel In 'n kunssinnige publikasie waar hulle Duitse en Franse woorde braak om kunstig te probeer klink, sou ek ook nie kursief gebruik nie, anders gee jy te...
Joan - huis
joanvanzyl
Offline Send Email
Jul 9, 2009
5:05 am
Advanced

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help