Stem saam met Sam. Sou gaan vir: in die ouderdomsgroep 21 tot 30 jaar Hester (Gan Tony of iemand 'n Vrydaggrappie waag?) ... [Hester:] Samuel: Korrek: 21- tot...
Lynette, Producer = vervaardiger (hy/sy vervaardig die film) Director = regisseur (hy/sy regisseer die film) Mariana On Fri, Nov 6, 2009 at 8:53 AM,...
Mariana Swart
mariana.swart@...
Nov 6, 2009 8:52 am
42639
Baie dankie, Sam en Hester! Sam se loephoul het darem al vir 'n Vrydag-"smile" gesorg Christa [Non-text portions of this message have been removed]...
Christa Meyer
christa@...
Nov 6, 2009 8:58 am
42640
Hi almal – hier’s my poging om jou mondhoeke te prikkel… Waar kom die sêding - Ek het jou lief vandaan? Eva bad innie stroompie en haar blaartjie dryf...
Isabel Claassen
isabel@...
Nov 6, 2009 9:21 am
42641
Hallo lyslede Weet iemand dalk wat 'n "builder's line" in Afrikaans is? Dit word bv. gebruik om seker te maak jy lê teels in 'n reguit lyn. Dankie, Brenda ...
Brenda Pienaar
BPienaar@...
Nov 6, 2009 1:48 pm
42642
Op google sien ek hulle gebruik "boulyn" vir builder's line (dan is dit fisies die lyn wat jy van ’n tol aftrek en span...) ... From: ZaLang@yahoogroups.com...
Dankie Paul, ek het intussen uitgevind hulle praat ook van bouerstou. Brenda ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Paul...
Brenda Pienaar
BPienaar@...
Nov 6, 2009 2:12 pm
42644
... Die Bouwoordeboek gee die volgende aan: p. 28: building line (wall line): bougrens, boulyn Maar ek vermoed jou teks praat van 'n tou of 'n ding. Samuel...
Kan iemand asb. help met die Eng vir "dis" in hierdie sin: Met 'n skottelploeg bewerk: Omrede die groot kluite in die land sal ons die grond eers moet dis...
Joe Coetsee
joecoetsee@...
Nov 7, 2009 4:46 pm
42646
Joe, mens kom soms reg deur op Elsenburg (Wes-Kaap) se webwerf te soek. Ook kry ek heelwat hits op ghoeghel vir dis, diss (Engels), slasher. Ek dink ek help...
Tony: 'n Skottelploeg is 'n disk plough (Landbou-ingenieursterme 1973). Ek vermoed 'dis' is volksetimologie, nes 'briek'. Die fynmaak van kluite word spesifiek...
Ek weet dis laat op die Saterdagaand, maar dis mos nou die 'mad season' Ek hoop iemand kan my help om tussen die volgende twee gevalle te onderskei en die...
Christa Meyer
christa@...
Nov 7, 2009 7:01 pm
42649
Toe maar, Christa, ek werk ook... Gooi dit om, dan is die verband duideliker: - Die begrip is teologies gelaai (bywoord by ww laai, geen verbuiging) - Die...
Dankie, Hester Hester het ook geskryf: Iemand anders sal al die grammatikaal korrekte omskrywings (sonder koppelteken) moet gee... my taalkunde se get up and...
Christa Meyer
christa@...
Nov 7, 2009 7:32 pm
42651
Baie dankie, Hester en Tony, vir die reddingsboeie. In oorleg met Wilna Liebenberg maar die "dis" as volg omskryf: thorough mixing can be accomplished by...
Joe Coetsee
joecoetsee@...
Nov 8, 2009 7:29 pm
42652
Goeie nuus: Adriaan Smit het my gebel en is hierdie week besig om planne te beraam om pdf-weergawes van sy woordeboeke op cd en 'n webwerf te kry! Sal julle...
Alet Kruger
alet@...
Nov 8, 2009 7:46 pm
42653
Sal iemand my asseblief tog genadig wees en die adres gee waar die CD's bestel kan word wat Prolingua gemaak het. 'n Lys van die boeke sal ook welkom wees,...
SATI Registrar
registrar@...
Nov 8, 2009 8:35 pm
42654
Irene, sien privaat epos met lys, pryse en besonderhede. Alet ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of SATI Registrar ...
Alet Kruger
alet@...
Nov 8, 2009 9:25 pm
42655
Brigitte vra asb. hulp met die vertaling van EOL - End-of-line products (die laaste in 'n reeks wat goedkoper verkoop word - het die afkorting nodig asb ... ...
Brigitte Blanckenberg
Brigitte.blancken@...
Nov 9, 2009 6:50 am
42656
Goeiemôre almal! Hoe kan ek "adherence questionnaire" in Afrikaans vertaal? Dit is 'n vraelys wat tydens mediese navorsing gebruik word. Dankie solank! ...
Phoébe Van Der Merwe
phoebe@...
Nov 9, 2009 8:47 am
42657
Dankie Alet! Is jy oulik of is jy oulik? Hester Hester van der Walt HesCom Communication Services 012 379 2005 084 477 2000 Fax 086 675 9569 ... From:...
Wat van iets soos 'voldoeningsvraelys'? Phoébe vra: Hoe kan ek "adherence questionnaire" in Afrikaans vertaal? Dit is 'n vraelys wat tydens mediese navorsing...
Isabel Claassen
isabel@...
Nov 9, 2009 8:58 am
42659
Goeiedag Kan iemand help met Afrikaans vir Fourth Council Directive 78/660/EEC Dit het te make met noteringsvereistes vir maatskappye met ’n dubbelnotering...
Hanna Scheepers
hannax@...
Nov 9, 2009 10:00 am
42660
"Voldoening" voel nie vir my reg nie. As dit 'adherence' is in terme van "aanhou" met medikasie (bv. TB) sal die term "volhoudingsvraelys" nie dalk beter wees...
Mariana Swart
mariana.swart@...
Nov 9, 2009 10:09 am
42661
Kyk biki na http://www.adultmeducation.com/ wat ’n goeie omvattende beskrywing van adherence bevat. "nakoming" dalk? Hester Hester van der Walt HesCom...
Beste lyslede Ek sal so bly wees as iemand my met die volgende kan help: Die outeur verwys na twee benaderings tov die opbou van maatskappy/instelling, die een...
Christa Meyer
christa@...
Nov 9, 2009 11:30 am
42663
Krimpvarkiekonsep is vir my duidelik genoeg. Pronkertjie is veel meer problematies, maar 'n mens leer mos gou dat dit pronk-ertjie is en nie pronker-tjie nie. ...
Toe ek by die Vaktaalburo was, het wyle dr. Hennie Terblanche daarop aangedring dat 'skei-tregter' met 'n koppelteken geskryf word. Kas ... From:...
Kas Smit
edivert@...
6:28 am
42665
Beste lyslede Ek sit met 'n tameletjie - besig met die vertaling van 'n bronnelys waarin 'n publikasie van die SAIGN, destyds een van die RGN se Institute,...