File : Neulvrae van ZaLang.txt Description : Neulvrae...
ZaLang@yahoogroups.com
Jan 1, 2003 2:32 pm
15224
========================================================= FAQ (Frequently Asked Questions) OF ZaLang (version 3.0e)...
ZaLang@yahoogroups.com
Jan 1, 2003 2:32 pm
15225
... From: Wolmarans, Sophie Sent: 01 January 2003 22:49 To: ZaLang@yahoogroups.com Subject: Reconnect please 2 Januarie 2003 Ek wens almal 'n gelukkige jaar...
Wolmarans, Sophie
wolmaras@...
Jan 3, 2003 9:06 am
15226
... From: Wolmarans, Sophie Sent: 01 January 2003 22:49 To: ZaLang@yahoogroups.com Subject: Reconnect please 2 Januarie 2003 Ek wens almal 'n gelukkige jaar...
Wolmarans, Sophie
wolmaras@...
Jan 3, 2003 9:23 am
15227
Samuel: Dankie aan Irene en Gillian vir julle planthulp :-)...
... Samuel: Dis hoe ek die terme ken: Slapskyf = floppy wat kan in en uit en wat voubaar is. Styfskyf = stiffy wat kan in en uit en wat nie voubaar is nie. ...
Christine: Pharos Nuwe Woorde gee wel benewens STIFFIE ook STARSKYF aan vir 'stiffy'. ... Samuel: Johan Combrink se eerste rekenaartermlys het ook "starskyf"...
Samuel: Vir die van julle wat nog nie gesien het nie, daar is 'n nieamptelike webwerf oor die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls. Die webmeester is natuurlik...
Die argiewe bevat nie altyd al die ou e-posse nie, en soms werk die soekfunksie nie lekker nie. As jy wel die argiewe deursoek het, en nog steeds dit nie...
Ek is dol oor jou "punny" eposnaam, Samuel! Is jy ook "fensiefrie"? (Soos in footloose and fancy-free?) Lekker en voorspoedige Nuwejaar aan al die lysgenote. ...
gdejager
gdejager@...
Jan 3, 2003 9:32 am
15235
Samuel: Wat is die Afrikaans vir die term vir wanneer 'n dokter of verpleegster "on call" is? Dit beteken jy is nie aan diens nie, maar jy kan te eniger tyd ...
Kan iemand asb help met die blackstrap-melasse. Waarvoor staan die blackstrap en is dit vertaalbaar? By voorbaat dankie. ...
Brigitte Blanckenberg
bblancke@...
Jan 6, 2003 8:26 am
15237
Samuel, ek kan dit al jarre lank as "op roep". My man is 'n sielkundige en toe hy 20 jaar terug nog in praktyk was, was dit al so. Ek dink nie jy gaan dit...
Adriana Nuss: Brigitte, die Huishoudkundewoordeboek en die Hiemstra Tweetalige Woordeboek noem dit eenvoudig melasse/swartstroop, sonder vermelding van die ...
Adriana Nuss
lex@...
Jan 6, 2003 10:59 am
15239
Baie dankie Adriana. Adriana Nuss: Brigitte, die Huishoudkundewoordeboek en die Hiemstra Tweetalige Woordeboek noem dit eenvoudig melasse/swartstroop, sonder...
Brigitte Blanckenberg
bblancke@...
Jan 6, 2003 11:45 am
15240
Adriana Nuss: Ek sou self swaar sluk aan OP ROEP, Samuel. Het al my naslaanwerke geraadpleeg en vind bevestiging vir dié vertaling in die nuwe ...
Adriana Nuss
lex@...
Jan 6, 2003 3:44 pm
15241
In die verre verlede toe ek by die Pretoriase Algemene Hospitaal (wys hoe lank terug dit was!) se Ongevalle gewerk het, was die dokters "op spoed" gewees....
gdejager
gdejager@...
Jan 7, 2003 4:53 am
15242
Ek stel voor "aan diens" - 'n dokter, verpleegtser, apteker ens. on call is aan diens. Isabel ... From: Adriana Nuss [mailto:lex@...] Sent: Monday,...
Isabel Cilliers
isa@...
Jan 7, 2003 6:20 am
15243
... Samuel: AFAIK word "op spoed" tans gebruik vir mense (mediese studente, in my ervaringsveld) wat 'n 24, 36 of 48 uur skof werk. Ek het geen idee hoekom ...
... Samuel: Ek is nie seker of "aan diens" gaan werk nie, Isabel. "Op roep" beteken die persoon is nie op kantoor nie, maar kan te eniger tyd ingeroep word om...
As dokters aan diens is bv. vir 'n naweek of op 'n vakansiedag ens. bly hulle by die huis of doen wat ook al, maar is altyd beskikbaar, aan diens. ... From:...
Isabel Cilliers
isa@...
Jan 7, 2003 7:15 am
15246
Susan: Ek's terug, stuur maar weer pos, asb. ... Technikon Pretoria ... All information within this e-mail, which relates to the official business of Technikon...
Pierre: Die Militêre Woordeboek gee "op bestelling" maar in die praktyk het ek nog altyd net "op roep" teëgekom. Date: Mon, 06 Jan 2003 09:31:35 +0200 From:...
Plecon
plecon@...
Jan 8, 2003 5:57 am
15249
Pierre: Enkele verdere opmerkings as iemand wat gereeld op bystand was om die ambulansvliegtuig te vlieg. Terme soos op roep en op bystand (en ek vermoed ook...
Plecon
plecon@...
Jan 8, 2003 6:27 am
15250
Vriende Pierre het hier weer 'n waarheid beet wat ons dikwels nie na waarde skat nie. Kortom: daar is bowenal één kriterium wat die akkuraatheid, of dan die ...
WERNER SCHOLTZ
werhes@...
Jan 8, 2003 7:35 am
15251
A peaceful, healthy, prosperous 2003 to all members. Some of the study leaders of my academic clients, mostly Afrikaans-speaking, have rejected the use of the...
Martie Nel
mnel@...
Jan 8, 2003 7:54 am
15252
Martie, the rule has always been past tense in the English. The Afrikaans is historiese teenwoordige tyd in any case. Refer them to the English method of...