Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Want your group to be featured on the Yahoo! Groups website? Add a group photo to Flickr.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 16400 - 16429 of 42669   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
16400
Hallo Pieter Ek wil albei vir my persoonlike rekening bestel asseblief - laat weet my hoe en waarheen ek die geld oorplaas asseblief.- of kan ek dit sommer by ...
Sugnet Kannemeyer
skannemeyer@...
Send Email
Apr 1, 2003
8:00 am
16401
Hallo Pieter Ditto vir Leona, asseblieftog. Goedgaan L ... From: Wolmarans, Sophie [mailto:wolmaras@...] Sent: 01 April 2003 09:18 To:...
Labuschagne & Associa...
labusch@...
Send Email
Apr 1, 2003
8:42 am
16402
"eerste been" - perhaps "first stage"? I phoned one of my clients who is a professional engineer, he said it depends what kind of engineer. In civil and...
gdejager
gdejager@...
Send Email
Apr 1, 2003
9:14 am
16403
Samuel Dis 'n MsWord lêer - ek kan dit so of as 'n rtf stuur. Ek maak maar staat op mense se eerlikheid om dit nie te kopieer en versprei nie - dalk tot my...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Send Email
Apr 1, 2003
9:24 am
16404
Ek bring vir jou 'n CD met albei op Prolingua toe. Die CD kos dan R90. Pieter ... From: "Sugnet Kannemeyer" <skannemeyer@...> To:...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Send Email
Apr 1, 2003
9:24 am
16405
Pieter: Ek bring vir jou 'n CD met albei op Prolingua toe. Samuel: Gee weer 'n bietjie vir ons die besonderhede van Prolingua, Pieter? Soos wanneer dit weer...
leuce@...
lacialacia
Offline Send Email
Apr 1, 2003
9:29 am
16406
Maritza: Hoekom versprei jy dan nie eerder jou woordeboek as 'n pdf nie, Pieter? Dit gaan keer dat mense dit net goedsmoeds kan kopieer. ... From: Pieter...
Maritza van den Heuvel
MaritzaV@...
Send Email
Apr 1, 2003
9:30 am
16407
Pieter: Die [CD met die Wiskunde- en Kernwoordeboek op is] 'n MsWord lêer - ek kan dit so of as 'n rtf stuur. Ek maak maar staat op mense se eerlikheid om ...
leuce@...
lacialacia
Offline Send Email
Apr 1, 2003
9:39 am
16408
Maritza: Hoekom versprei jy dan nie eerder jou woordeboek as 'n pdf nie, Pieter? Dit gaan keer dat mense dit net goedsmoeds kan kopieer. Samuel: Die...
leuce@...
lacialacia
Offline Send Email
Apr 1, 2003
9:52 am
16409
Susan: I wonder if the expression "eerste been" does not have its roots in the salary scales of the Government.. I suspect that there might be a salary scale...
Susan Van Zijl
vzijlsm
Offline Send Email
Apr 1, 2003
9:59 am
16410
Hi Maritza Wil jy nie asb vir Sonja Loots op die lys sit nie. Haar e-mail is sonpiet@... Dankie Marga ...
Marga Jordaan
mjordaan@...
Send Email
Apr 1, 2003
10:18 am
16411
Leona Bestelvorm aangeheg, dankie. Pieter ... From: "Labuschagne & Associates" <labusch@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Tuesday, April 01, 2003...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Send Email
Apr 1, 2003
10:54 am
16412
Hallo Sophie Ek stuur vir jou die bestelvorm. Soos jy kan sien, is ek nie baie gretig om boeke te laat druk nie, maar as die vraag daar is, kan ek dit doen - ...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Send Email
Apr 1, 2003
10:54 am
16413
Maritza, verduidelik asb wat ek nodig het om dit te doen? Dankie Pieter ... From: "Maritza van den Heuvel" <MaritzaV@...> To:...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Send Email
Apr 1, 2003
10:58 am
16414
Dis seker duurder om te druk as om 'n CD te sny? Ek is nie IT-intellektueel genoeg om die CD te gebruik wanneer ek vertaal nie! Maar toemaar, ek sal self 'n...
Wolmarans, Sophie
wolmaras@...
Send Email
Apr 1, 2003
11:01 am
16415
Maritza: Hoekom versprei jy dan nie eerder jou woordeboek as 'n pdf nie, Pieter? Dit gaan keer dat mense dit net goedsmoeds kan kopieer. PieterT: Maritza,...
leuce@...
lacialacia
Offline Send Email
Apr 1, 2003
11:11 am
16416
Sophie, dit lyk my Zalang gooi die aanhangsels weg. Stuur asb 'n e-pos aan pietertal@..., en dan stuur ek vir jou die bestelvorm. Sophie, die ding is 'n...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Send Email
Apr 1, 2003
11:21 am
16417
Maritza: Ja, jammer mense, maar die lys is so gestel om aanhangsels wat nie in txt formaat is nie weg te gooi - ek wil nie graag per ongeluk makro-virusse via...
Maritza van den Heuvel
MaritzaV@...
Send Email
Apr 1, 2003
11:33 am
16418
File : Neulvrae van ZaLang.txt Description : Neulvrae...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Apr 1, 2003
11:53 am
16419
========================================================= FAQ (Frequently Asked Questions) OF ZaLang (version 3.0e)...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Apr 1, 2003
11:53 am
16420
Samuel: ZaLang gooi inderdaad aanhangsels weg. Dit maak buitendien nie sin om 'n aanhangsel wat vir één persoon bedoel is, vir almal op die lys te pos nie. ...
leuce@...
lacialacia
Offline Send Email
Apr 1, 2003
11:58 am
16421
Ek verstaan dit maar alte goed. Ek het net nie besef dat die ouens via Zalang reageer en nie direk na my nie. Dis hoekom ek my e-pos-adres bygesit het, ouens! ...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Send Email
Apr 1, 2003
12:52 pm
16422
My adres: wolmaras@... Let op: daar is nie 'n "n" in die naam nie. Dankie -- ook vir die IT-inligting. ... From: Pieter Taljaard...
Wolmarans, Sophie
wolmaras@...
Send Email
Apr 1, 2003
1:01 pm
16423
Ek sukkel met consumptive and non-consumptive utilization. Dit gaan oor wildboerdery. In die eerste geval is die produksie van die wild belangrik; in die...
S van Wyk
sarievanwyk@...
Send Email
Apr 1, 2003
1:57 pm
16424
'n Stokoue Grondkundelys : 'perpetual lines' : blywende lyne "Before acting on the contents of this e-mail, the recipient should verify that the originator has...
Martie Nel
mnel@...
Send Email
Apr 1, 2003
2:26 pm
16425
Myns insiens is die Engels uiters verkeerd; consumptive beteken iemand wat aan tering ly! Sou self eerder consumption and non-comsumption utilisation gebruik...
gdejager
gdejager@...
Send Email
Apr 1, 2003
3:19 pm
16426
Dankie Samuel. ... From: "leuce@..." <leuce@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Tuesday, April 01, 2003 1:10 PM Subject: Re:...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Send Email
Apr 1, 2003
3:35 pm
16427
Hallo Sophie Hier is die bestelvorm. Groetnis Pieter ... From: "Wolmarans, Sophie" <wolmaras@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Tuesday, April 01,...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Send Email
Apr 1, 2003
3:35 pm
16428
Hallo Sarie Wat van verbruiksbenutting en nie-verbruiksbenutting?? Goedgaan by julle ... L ... From: S van Wyk [mailto:sarievanwyk@...] Sent: 01 April...
Labuschagne & Associa...
labusch@...
Send Email
Apr 1, 2003
4:39 pm
16429
Dankie Martie, vir jou moeite. Ek stoei nog met dié een. Waar's die wetenskaplike manne dan? Tony? Seblieftog, ouens! Dankie ... L ... From: Martie Nel...
Labuschagne & Associa...
labusch@...
Send Email
Apr 1, 2003
4:59 pm
Messages 16400 - 16429 of 42669   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help