Wat doen die Supreme Court wat die High Court nie doen nie? Het die funksie(s) verander saam met die naam, of is die regstruktuur nog dieselfde? ... From:...
Later I remembered that we'd had this query before, and that Sarie van Wyk had asked her client what "recordal" was in Afrikaans, and the client had said...
gdejager
gdejager@...
May 1, 2003 10:07 am
17300
Tony, die funksies het nie verander nie, maar voorheen was daar nie die Grondwetlike Hof wat in Engels the Supreme Court of Appeal is. Omdat Hooggeregshof nie...
gdejager
gdejager@...
May 1, 2003 10:10 am
17301
Dagsê Kollegas en dankie dat ek julle mag pla op Werkersdag 2003! Die konteks is sportbeserings by honde-atlete! In dié geval 'n windhond: A Greyhound had a...
Labuschagne & Associa...
labusch@...
May 1, 2003 10:10 am
17302
Gewoonlik praat die dokters van 'n fraktuur wat geheg het. Die benaming "closed fracture" moet eintlik "simple fracture" of "eenvoudige fraktuur/beenbreuk"...
gdejager
gdejager@...
May 1, 2003 10:18 am
17303
Ai, Gillian, jou staatmaker, baie dankie! (My 2ehandse Brink is darem nou op pad van Lynette Posthumus af!) ... From: gdejager [mailto:gdejager@...] ...
Labuschagne & Associa...
labusch@...
May 1, 2003 10:42 am
17304
Hallo ouens. Hier's vir julle 'n lekker een vir die vakansiedag! Watse geluid maak 'n vark? My Engelse teks sê 'bleat', wat die Groot woordeboek met blêr en...
Adriana Nuss: Die Engelse teks is nie duidelik nie, want varke, soos ander diere, maak verskillende geluide, onder meer grunt. Dit kan ook sqeal wees in...
Adriana Nuss
lex@...
May 1, 2003 2:34 pm
17306
Tony: Ek dink nie 'n mens kry dit hier in SA nie. Samuel: Natuurlik kry 'n mens dit in Suid-Afrika. Toe ek oorsee gegaan het vir my working holiday het my...
GillianDJ: The SWIFT system of banking to transfer funds is an acronym and I don't think it has an Afrikaans translation. Samuel: *All* English acronyms have...
SarieW: Hunter-gatherer: Het al dikwels jagter-versamelaar gesien. Samuel: Die reëls oor samestellings van Afrikaans verskil van dié van Engels. Ek vermoed...
Maritza: Waar kom mense aan "treffe"? Ek sien dit nou die dag ook by iemand - dis darem vir my 'n te direkte vertaling van "hits". Hoekom nie net resultate ...
... IreneD: Jy kan jouself ook maar lekker weerspreek. Annerdag het jy my vertel dat CD-ROM nie in Afr vertaal word nie - sê maar net ;-) ... From: "Samuel...
Irene Dippenaar
irened@...
May 1, 2003 8:17 pm
17314
The following ZaLang poll is now closed. Here are the final results: POLL QUESTION: Watter spelling gebruik jy? CHOICES AND RESULTS - topbestuur, 3 votes,...
ZaLang@yahoogroups.com
May 2, 2003 1:39 am
17315
... Cor: Watter vertaalde akroniem gebruik Beeld vir SWIFT, Samuel ?? ______________________________________________ "The information contained in this...
Samuel: *All* English acronyms have Afrikaans translations... IreneD: Jy kan jouself ook maar lekker weerspreek. Annerdag het jy my vertel dat CD-ROM nie in...
... Samuel: Ek dink die resultate van hierdie pool sê duidelik dat 'n mens baie beter resultate kan kry deur gesprek en beredenering. Drie stemme, ja-nee....
Samuel: *All* English acronyms have Afrikaans translations... Cor: Watter vertaalde akroniem gebruik Beeld vir SWIFT, Samuel ?? Samuel: Nou moet jy my stelling...
Maritza: Ek verskil tog oor resultaat en resultate. Die resultaat van jou soektog is weliswaar 'n bladsy met skakels na bladsye, maar hoekom kan elke item nie...
Maritza van den Heuvel
MaritzaV@...
May 2, 2003 6:42 am
17320
Ons bib-personeel het dit gebruik in verband met inligtingsoektogte. As jy niks kry van wat jy gesoek het nie, of 10 'response' wat nie toepaslik is nie, het...
Tony: Is wel 'n direkte vertaling, maar het nog niks beters gekry nie. Oop vir voorstelle. Treffers, miskien? Dit het darem al die 'sukses'-element. Weet nie...
I like, and am making an immediate recordal! P ... From: gdejager [mailto:gdejager@...] Sent: 01 May 2003 03:08 AM To: ZaLang@yahoogroups.com Subject:...
Pieter Taljaard
pietertal@...
May 2, 2003 8:02 am
17323
Maritza: Ek verskil tog oor resultaat en resultate. Die resultaat van jou soektog is weliswaar 'n bladsy met skakels na bladsye, maar hoekom kan elke item nie...
Ek het dit informeel gebruik. Sou goed navors voor ek dit in 'n amptelike stuk gebruik. Ek dink Samuel gebruik dit af en toe. Het lede enige kommentaar of...
Martie Nel
mnel@...
May 2, 2003 10:00 am
17325
Stef: Ek ondervind 'n bepaalde probleem met my speltoetser (Pharos). Die ding spoor nie foute op in opskrifte wat in hoofletters geskryf is nie. Moet ek iets...
Stef Ferreira
dilicom@...
May 2, 2003 10:21 am
17326
Stef: Ek ondervind 'n bepaalde probleem met my speltoetser (Pharos). Die ding spoor nie foute op in opskrifte wat in hoofletters geskryf is nie. Moet ek iets ...