Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Real people. Real stories. See how Yahoo! Groups impacts members worldwide.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 21253 - 21282 of 42670   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
21253
Hi Julle My teks sę die klein beertjies word in "dens" gesit voor hulle in die natuur vrygelaat word. Waarin slaap bere in afrikaans? Dis baie dringens asb ...
Marga Jordaan
mjordaan@...
Send Email
Feb 2, 2004
8:44 am
21254
... Myns insiens in hokke. Myns insiens....
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Feb 2, 2004
8:51 am
21255
slaapplekke, lęplekke, rehabilitasiegrotte? Enige sinkombinasie van bogenoemde: gekontrolleerde lęplekke om hulle te rehabiliteer voor vrylating? ... ...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Feb 2, 2004
8:55 am
21256
Nog 'n vraag: In 'n storie oor hoe Brad Pitt en Jennifer Aniston se huwelik deur die sterre geseën is die volgende: Brad's Sun Biseptile Jen's Venus en Brad's...
Marga Jordaan
mjordaan@...
Send Email
Feb 2, 2004
9:17 am
21257
Hi! Ek wil net weet hoe spel `n mens DNA strands? Dankie by voorbaat! Groetnis, Anne [Non-text portions of this message have been removed]...
Anne Marais
anne690212
Offline Send Email
Feb 2, 2004
10:21 am
21258
... Muwahahahahahahahah! Sterkte, meisie! Lees hierso oor "aspects" sodat jy dit eers kan verstaan: http://www.nogoodreason.com/AIT/ait_glossary.htm En lees...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Feb 2, 2004
10:30 am
21259
Maritza: Hi there, everyone! Are there any German native speakers on the list (or do you have friends who are?) who would be interested in forming a small test...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
Feb 2, 2004
11:10 am
21260
Dis die laaste vraag vir dié deadline -- hoop ek. Weet julle dalk wat die afrikaans vir string theory is. Volgens 'n ding op die internet is die string theory...
Marga Jordaan
mjordaan@...
Send Email
Feb 2, 2004
11:21 am
21261
Hi Almal! Kan iemand help met die spelling van dčjavu?Ek weet die "a" kry ook `n strepie in die teenoorgestelde rigting,maar ek weet nie hoe om dit in te tik...
Anne Marais
anne690212
Offline Send Email
Feb 2, 2004
11:30 am
21262
Maritza: Alt + 133 ... From: Anne Marais [mailto:carpediem1@...] Sent: 02 February 2004 01:30 To: ZaLang@yahoogroups.com Subject: [ZaLang] dčjavu ...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
Feb 2, 2004
11:33 am
21263
... Dit hang alles af van watter soort rekenaar jy het, Anne. Op my sleutelbord is die gravissie heel links bo, direk onder die Esc-sleutel. Ek druk die...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Feb 2, 2004
11:36 am
21264
Anne, praat jy van 'n akuut of 'n gravis op die a? "Anne Marais" <carpediem1@absam ail.co.za> To ...
Stella Niemand
sniemand2002
Offline Send Email
Feb 2, 2004
11:41 am
21265
... As die woord déjŕvu is, dan is dit 'n gravis....
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Feb 2, 2004
11:52 am
21266
... Alt + 0224 werk ook....
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Feb 2, 2004
12:08 pm
21267
Samuel: Hier's 'n verduideliking van hoe om makliker leestekens op jou rekenaar te kry, vir dié wat belangstel: ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Feb 2, 2004
12:19 pm
21268
pas op vir die aksente: akuut op e (é) en gravis op a (ŕ) ... [Non-text portions of this message have been removed]...
Ferdinand du Bois
reginald66us
Offline Send Email
Feb 2, 2004
12:27 pm
21269
déjŕ vu Alt + 130 vir die akuutaksent op die eerste lettergreep (let op: dit is 'n akuutaksent en nie 'n gravis nie) Alt +133 vir die gravis op -ja 'n Laaste...
Christa Meyer
christa@...
Send Email
Feb 2, 2004
12:42 pm
21270
Doodreg, maar sy praat van 'n teken wat anderkant toe leun. Kyk bietjie na die opskrif - dis beslis 'n gravis en beslis 'n spelfout. Déjŕvu, soos jy dit...
Stella Niemand
sniemand2002
Offline Send Email
Feb 2, 2004
12:51 pm
21271
Samuel: Hier is 'n lysie met aksenttekens, vir dié wat belangstel. Druk gerus die lysie uit en plak dit langs jou rekenaar op. Dis alt-kodes. Ek sal die...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Feb 2, 2004
12:57 pm
21272
Susan: Dit beteken dt Brad se son en Jennifer se Venus 102 grade 86 minute van mekaar af is as jy die twee se geboortekaarte bo-oor mekaar sou sit, en dat...
Susan Van Zijl
vzijlsm
Offline Send Email
Feb 2, 2004
12:57 pm
21273
Maritza: Ek wil 'n bietjie by almal van julle kers opsteek. Hierdie is ZaLang se 5e bestaansjaar, en ek is nogal lus om 'n seminaar/byeenkoms of 'n ding hier...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
Feb 2, 2004
1:01 pm
21274
Maritza: Haai, het jy 'n belangstelling in astrologie, Susan? Dis vir my ook 'n geweldig interessante veld! ... From: Susan Van Zijl...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
Feb 2, 2004
1:03 pm
21275
Joan: Dit moet 2 woorde wees déjŕ vu [Non-text portions of this message have been removed]...
Joan van Zyl
joanvanzyl
Offline Send Email
Feb 2, 2004
1:10 pm
21276
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the ZaLang group. File : /alt-kodes.txt ...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Feb 2, 2004
1:16 pm
21277
... Maak dit onder ZaLang se vaandel. Kyk wie dit kan bywoon, en as dit min genoeg is vir 'n braai of 'n fondue by iemand se huis, doen so. Of as dit meer...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Feb 2, 2004
1:21 pm
21278
Hi Anne Ek dink jy tik alt 160. Groete Martie MMole ... From: Anne Marais [mailto:carpediem1@...] Sent: 02 February 2004 01:30 To:...
Mole, Martie
Martie.Mole@...
Send Email
Feb 2, 2004
1:24 pm
21279
Maritza: Hmmm, ek het nog eintlik glad nie gedink aan wat presies ek wil doen nie - dis hoekom ek nou bietjie voelers wil uitsteek. Dit help veel ek klim op my...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
Feb 2, 2004
1:41 pm
21280
Ek sien daar's nog geen antwoord op jou spelvraag nie. Seker oor dit reg gespel is - DNA-stringe in Afrikaans, in geval dit is wat jy wou weet. ... From: "Anne...
transed@...
noncore1999
Offline Send Email
Feb 2, 2004
2:04 pm
21281
Maritza, ek dink dis 'n wonderlike idee. Ek kan nie glo ons is al so lank aan die gang nie! Ek dink jy moet die idee tyd gee om 'n bietjie te gis en kyk watter...
Wilna Liebenberg
wilnaliebenberg
Offline Send Email
Feb 2, 2004
2:50 pm
21282
... Wil jy 'n minikongres reël, waarby sommige lede vir almal kom vertel wat hulle heel dag doen?...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Feb 2, 2004
3:01 pm
Messages 21253 - 21282 of 42670   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help