========================================================= FAQ (Frequently Asked Questions) OF ZaLang (version 3.0e)...
ZaLang@yahoogroups.com
May 1, 2004 8:28 am
22651
File : Neulvrae van ZaLang.txt Description : Neulvrae...
ZaLang@yahoogroups.com
May 1, 2004 8:28 am
22652
So lees ek gister in die jongste uitgawe van Insig dat Joan van Zyl aangestel is as subredakteur by Insig. Ek vermoed sterk dat dit ons gespreksgenoot is en...
Christa Meyer
christa@...
May 1, 2004 9:12 am
22653
Is daar iewers nog 'n Zalanger wat op Sondag werk en dalk kan help? Die teks waaraan ek werk, gee vir my water reticulation networks. My woordeboeke sê...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
May 2, 2004 11:32 am
22654
Jackie, Ek is nie seker met watter soort teks jy besig is nie. Ek het in die geografie woordeboek gekyk. Daar is twee inskrywings: reticulation: netwerk ...
Die Weerkunde & hidrologie-woordeboek het nie eers water reticulation network nie; daar is wel 'n inskrywing "reticulation: benetting, retikulasie (water)" en...
Gillian de Jager
gdejager@...
May 2, 2004 6:35 pm
22656
Ek het nie 'n gepaste woordeboek hiervoor nie, maar ek sou dit waterverspreidingsnetwerke noem. Die Evkomwdbk gee 1) benetting, retikulering 2) kragnet,...
Dankie, Sandra. Ek dink waterretikulasienetwerk gaan die hele konsep dek. Dan bevat dit die water, die retikulasiedeel en ook die netwerk, want dit lyk asof...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
May 2, 2004 11:41 pm
22658
Kan iemand asseblief help met die vertaling van "wave of the future"? Ek het nou al 'n paar raaiskote gevat op Naspers se argief, maar tevergeefs! Baie dankie...
TOEKOMSTENDENS? A. ... ********************************************************************** This email and its contents are subject to an email legal notice...
Anda Visagie
avisagi@...
May 3, 2004 1:36 pm
22660
Weet iemand dalk van 'n (gratis?:-)) alfabetiseerprogram wat groot Word-lêers kan alfabetiseer?...
Pieter Taljaard
pietertal@...
May 3, 2004 2:29 pm
22661
Erina: Tendens werk. Wat van soms ook: Toekomsvlaag ?? Soos in: sal almal met hierdie toekomsvlaag meegesleur word? Of wat van die "weg van die toekoms"?...
Erina Botha
erinab@...
May 3, 2004 5:10 pm
22662
1. Waar, o waar sal ek die reël dat vreemde woorde (nie net Latynse woorde nie) kursief gedruk word. Ek kry dit in die ortografiese riglyne van 'n paar...
Christa Meyer
christa@...
May 3, 2004 6:30 pm
22663
... in engels en nederlands druk ons vreemde woorde kursief, tensy hulle al ingebruger is (ja, dis soms moeilik om te weet) - ek dink dat selfs die franse dit...
Joan: Dankie Christa dis lief van jou! Ek doen die subwerk vir Insig op 'n vryskutbasis, wat beteken ek kan van die huis af werk behalwe op deadline wanneer...
Ek het geen bewyse vir wat volg nie. Ek meen die kursief is 'n huisstyl- of eiestyl-ding. Dit maak na my mening ook nie juis saak of jy dit doen of nie, en ek...
Pieter Taljaard
pietertal@...
May 4, 2004 6:37 am
22666
... OpenOffice.org? Dis 'n 80 MB-aflaai, though. Maar MS Word kan dit mos ook doen... of sukkel jou weergawe? As jy vir my een van jou files stuur, kan ek...
[TERM-etiket gekies] ... Daar is nie so'n reël nie, sover ek weet. Dis 'n kwessie van styl. Dit word veral in Engels gebruik... dalk sal van jou Engelse...
Kan iemand asseblief sê waar die special character vir 'n derde wegkruip? Wat moet ek intik om 'n netjiese bo-mekaar breuk te kan kry? 33 1/3 lyk darem maar...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
May 4, 2004 11:07 am
22670
... My W95 het net ¼ (1/4), ½ (1/2) en ¾ (3/4). Dis Ctrl+Alt+6, 7 en 8....
In Word 97/Windows 98 kry jy onder Insert Symbol - Font: Lucinda sans Unicode: 1/4, 1/2, 3/4 en laer af ook 1,3,5 en 7/8; dieselfde ook in Tahoma; en sedert ek...
Baie dankie aan Samuel en Ferdinand. Ek dink julle reaksie bevestig dat daar in die geval (kursivering van vreemde woorde) nie 'n vaste reël is nie en dat 'n...
Christa Meyer
christa@...
May 4, 2004 5:34 pm
22673
Ek werk aan 'n bejaarde getuigskrif en hierin kom nou die uitdrukking voor: hy is altyd op sy plek. Ek kry geen lekker, klinkende Engels daarvoor nie, en het...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
May 4, 2004 8:43 pm
22674
Maritza: Ek het die Engels as "he/she knows her place", maar ken dit meestal in die konteks van kinders ... dit voel vir my vreemd om dit in iemand se ...
Dankie! In die donker ure van die nag het ek dit gekry en op die regte plek ingeplak. Jackie ... From: <transed@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent:...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
May 4, 2004 10:31 pm
22676
Dankie, Maritza. Nou weet ek sommer wat my ouma altyd vir my gesê het! Jou Eng het gehelp. Die Afr is dus nie "op sy plek wees" nie, maar beskeie wees of...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
May 5, 2004 5:37 am
22677
Pierre: 'n Woord van waarskuwing: terme soos guideline, wave, event, trend ens het almal spesifieke betekenisse wat soms na aan mekaar lê en soms heelwat ...
Plecon
plecon@...
May 5, 2004 6:00 am
22678
In die oue dae het base verwag dat juniors hulle plek moet ken!...
Pieter Taljaard
pietertal@...
May 5, 2004 6:13 am
22679
Ek kan Pierre se standpunt nie sterk genoeg onderskryf nie! Ons is te geneig om vae ekwivalente vir spesifieke goed te gebruik wanneer ons in Afrikaans ...