File : Neulvrae van ZaLang.txt Description : Neulvrae...
ZaLang@yahoogroups.com
Jul 1, 2004 8:15 am
23468
========================================================= FAQ (Frequently Asked Questions) OF ZaLang (version 3.0e)...
ZaLang@yahoogroups.com
Jul 1, 2004 8:15 am
23469
Ek het allerlei veranderings aan my aantekenprosedures gemaak, en wil net toets of hierdie konneksie nog werk. P [Non-text portions of this message have been...
Pieter Taljaard
pjtaljaard@...
Jul 1, 2004 10:29 am
23470
Ek sien dit werk nog. Ek het maar net gewonder oor die dawerende stilte op Zalang. Vakansiekoors?...
Pieter Taljaard
pjtaljaard@...
Jul 1, 2004 10:31 am
23471
Ag asseblieftog manne - help gou met die Afrikaans vir razor burn! Pharos en die mediese wbke lewer niks op nie, en die jong laaities hier by my skeer nie in...
W, skeeruitslag? An ... ********************************************************************** This email and its contents are subject to an email legal notice...
Anda Visagie
avisagi@...
Jul 1, 2004 10:57 am
23473
My probleem is dat hulle onderskei tussen rashes en razor burn. Terloops, ek het probeer om iets na aanleiding van grass burn te probeer skep, maar kry dit ook...
Ek hoor jou. Wat van seer geskeer, branderigheid op die vel nadat daar geskeer is, skeersensitiewe vel? ... ...
Anda Visagie
avisagi@...
Jul 1, 2004 11:31 am
23475
Hi julle Ek is nou weer terug by dié vraag. Ek het nou die Gold Coin Exchange in Sandton gebel en die (baie engelse) tannie daar sê daar is nie 'n Afrikaanse...
Marga Jordaan
mjordaan@...
Jul 1, 2004 12:19 pm
23476
In ons harte SAL ons nog die SAA, maar die besluitnemers het besluit... A. ... [Non-text portions of this message have been removed]...
Anda Visagie
avisagi@...
Jul 1, 2004 12:29 pm
23477
Weetie. Ek skeer met 'n elektriese masjien (as gevolg van die uitslag wat die lemmetjie my gee). Nog nooit gevoel of gehoor dat iemand 'n brandwond agv skeer...
Pieter Taljaard
pjtaljaard@...
Jul 1, 2004 12:46 pm
23478
Ek het gevra... byt bietjie vas....
Pieter Taljaard
pjtaljaard@...
Jul 1, 2004 12:53 pm
23479
Die antwoord: Ja, dis 'n maatskappy. Dus is sy regte naam 'n Ingelse naam soos Jones. Na gelang van die soort teks waarmee gewerk word, bv 'n relame- en nie...
Pieter Taljaard
pjtaljaard@...
Jul 1, 2004 1:19 pm
23480
Een duisend dankies, Pieter. Dis soooo die antwoord wat ek wou gehoor het - hierdie is beslis meer reklame as regsteks. Ek stuur dadelik my bladsy drukkers...
Marga Jordaan
mjordaan@...
Jul 1, 2004 1:25 pm
23481
Hi guys I would great appreciate help with the following: Ongevallewet 30 van 1941 > *bewysregtelike* billikheidsreels en beginsels speel 'n groot rol in die...
Erina Botha
erinab@...
Jul 1, 2004 1:46 pm
23482
Susan: Hoekom skram julle weg van skeerbrand? Bang dis 'n Anglisisme? Tog seker nie! ... Ek hoor jou. Wat van seer geskeer, branderigheid op die vel nadat daar...
Susan Van Zijl
VanZijlSM@...
Jul 1, 2004 1:54 pm
23483
Another one, please I've translated volkeregtelike gewoontereg met anthropological customary law. The client says it is too complicated for the average...
Erina Botha
erinab@...
Jul 1, 2004 2:23 pm
23484
Erina: Is skaaf nie die gepaste woord nie. 'n Carpet burn is mos 'n skaafplek. Weet nie hoe 'n mens jou met 'n razor *burn* nie - kan my nie die prentjie ...
Erina Botha
erinab@...
Jul 1, 2004 2:32 pm
23485
... BvdMH translates "volkeregtelik" as "of (concerning) international law". So I would think: "international customary law". Jeff...
Maritza: Ek probeer 'n paar hieronder ... rangskik hulle volgende keer net 'n bietjie beter, asb.? Die lysie is moeilik om te lees. :-) *** On Thu, 1 Jul 2004...
... As ons van "sooibrand" (heartburn) kan praat, hoekom nie van "skeerbrand" nie? Dis ten minste duidelik (komaan, almal wat skeer of nie skeer nie, verstaan...
Ek sou eerder sê international customary law. Die volkereg is, volgens die Regswoordeboek, (public) international law. ... From: "Erina Botha"...
S van Wyk
sarievanwyk@...
Jul 2, 2004 5:06 am
23489
Ons gebruik maar gewoonlik skeeruitslag. ... From: Ferdinand du Bois [mailto:ferdinand@...] Sent: 02 July 2004 12:20 AM To: ZaLang@yahoogroups.com ...
Brigitte Blanckenberg
bblancke@...
Jul 2, 2004 5:21 am
23490
Marga skryf op 1 Julie: Ek is nou weer terug by dié vraag. Ek het nou die Gold Coin Exchange in Sandton gebel en die (baie engelse) tannie daar sê daar is...
Plecon
plecon@...
Jul 2, 2004 5:34 am
23491
Pierre: Jeffery is reg. Vroeër is international law met volkereg vertaal maar deesdae verkies die geleerdes "internasionale reg". Die twee is sinonieme. ...
Plecon
plecon@...
Jul 2, 2004 5:34 am
23492
Ek is nou skoon deurmekaar (dink dit is die koppelteken wat my uitgooi) Is die Engels met of sonder koppelteken en waar kom die hoofletters in die Engelse...
Christa Meyer
christa@...
Jul 2, 2004 5:44 am
23493
Dankie aan diegene (Susan en Pierre) wat ons reggehelp het met die bakermat. Natuurlik is dit die regte term! Wat ek nou graag wil weet is hoe gemaak as die...
Christa Meyer
christa@...
Jul 2, 2004 5:46 am
23494
Ek dink KwaZulu-Natal is korrek ... From: "Christa Meyer" <christa@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Friday, July 02, 2004 7:43 AM Subject:...
S van Wyk
sarievanwyk@...
Jul 2, 2004 6:19 am
23495
Ouens, ek het op die ou einde skeerbrand gebruik maar dit vir die outeur se aandag gemerk. My begrip van razor burn is dat dit ekwivalent is aan 'n grass burn...