Jackie, jy vra oor die Prolingua-lys. Miskien is die inligting vir almal nuttig: per e-pos na bewys van betaling R95 op CD na bewys van betaling R110 (R95 +...
Pieter Taljaard
pjtaljaard@...
Aug 1, 2004 10:21 am
23940
File : Neulvrae van ZaLang.txt Description : Neulvrae...
ZaLang@yahoogroups.com
Aug 1, 2004 11:19 am
23941
========================================================= FAQ (Frequently Asked Questions) OF ZaLang (version 3.0e)...
ZaLang@yahoogroups.com
Aug 1, 2004 11:19 am
23942
For those of you who are not SATI members, I would like to inform you that SATI has compiled a manual on sworn translation (in English). It covers all the...
Willem, jy't gesê: Willem : Ja, maar net as daar 'n vrag op is. 'n Leë vragmotor met 270 trokke sal minder as 250 ton weeg. Toe skat ek maar, kom ons wees 'n...
Die konteks is 'n inligtingstuk vir deelname aan 'n MIV toetsprogram. 1. Die titel is: A prospective, masked, radomized study ... 2. dummy medicine...
Posthumus, Lynette
lposthumus@...
Aug 2, 2004 7:54 am
23945
Brigitte vra: Sal ons CANSA vertaal na KANSA, of is dit soos SABC? Dankie by voorbaat ********************************************************************** ...
Brigitte Blanckenberg
bblancke@...
Aug 2, 2004 10:34 am
23946
Het pas by 'n tuisnywerheid 'n botteltjie nastergalkonfyt gekoop. Ek ken dit glad nie, maar my man is so opgewonde, hy onthou hoe hulle as kinders langs die...
Gillian de Jager
gdejager@...
Aug 2, 2004 11:42 am
23947
According to A Dictionary of Pharmacology and Clinical Drug Evaluation: 1. Die titel is: A prospective, masked, radomized study ... 'n toekomstige,...
Gillian de Jager
gdejager@...
Aug 2, 2004 11:43 am
23948
Ek sien dit gereeld as KANSA. Marianne ... From: Brigitte Blanckenberg [mailto:bblancke@...] Sent: Monday, August 02, 2004 12:34 PM To:...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Aug 2, 2004 11:55 am
23949
My musiekonderwysers het op 'n stasie in die boendoes gebly en ook vir ons daarvan konfyt gekook, maar ek het dit nog nooit weer gesien nie. Wilna...
In wiskunde, wat noem ek 'tessellation' en 'tesselate' in Afr. Pharos se vertalings, oa mosaiek, werk nie heeltemal nie. Voorbeeldsinne: Tessellations Take die...
Pieter Taljaard
pjtaljaard@...
Aug 2, 2004 1:09 pm
23951
Die wiskundeboeke praat van tesseleer of verteël, en tesselasies. Wilna...
Dankie, Wilna. Hy is nie in die Wisk-wdbk nie. Sal binnekort in die Prolingua-lys wees! Ek sien die Engels het twee elle? Het die Afr beslis net 1? P ... From:...
Pieter Taljaard
pjtaljaard@...
Aug 2, 2004 3:43 pm
23953
Die reël vir Britse (en dus ook SA, maar nie Amerikaanse) Engels is dat jy altyd die L verdubbel by afleidings sonder om te worry op watter lettergreep die...
Irene: Clicks gebruik in hulle jongste nuusbrief .. "die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) en Clicks (het) kragte saamgespan om die........ ... From:...
Irene Dippenaar
irened@...
Aug 2, 2004 5:26 pm
23955
Irene: Ek ken ook nastergal, maar weet nie presies wat dit is nie. Lees egter in HAT wat 'n verduideliking gee. ... From: "Gillian de Jager"...
Irene Dippenaar
irened@...
Aug 2, 2004 5:26 pm
23956
Tikfout! Twee elle! ... [Non-text portions of this message have been removed]...
Ek het dit ook maar onlangs ontdek. Dit was definitief nie deel van die stad se genietinge nie. ... From: "Gillian de Jager" <gdejager@...> To:...
S van Wyk
sarievanwyk@...
Aug 3, 2004 4:13 am
23958
Ek het op Ugie (op die rand van die Transkei, langs die noordooskaapse (Whatever die spelling ookal is) Drakensberge leer nastergaljam eet. Dis die ...
Kobus Marais
kmarais@...
Aug 3, 2004 6:09 am
23959
Dankie. Het selwers ook eers met een el getik! Tikfout! Twee elle!...
Pieter Taljaard
pjtaljaard@...
Aug 3, 2004 7:04 am
23960
Ek is nie bekommer oor die Engels nie! Die reël vir Britse (en dus ook SA, maar nie Amerikaanse) Engels is dat jy altyd die L verdubbel by afleidings sonder...
Pieter Taljaard
pjtaljaard@...
Aug 3, 2004 7:05 am
23961
Maritza: Ons het so 'n maand of wat gelede op 'n ander groep oor nastergal gesels - daar was etlike plasings van die verskillende soorte...
Kan iemand asseblief dringend help met MATCH FIXING? Ek besef dié term staan gereeld in koerante wanneer daar met wedstryde se uitslae gekonkel word, maar...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Aug 3, 2004 8:43 am
23963
Wedstrydknoeiery? ********* Kan iemand asseblief dringend help met MATCH FIXING? Ek besef dié term staan gereeld in koerante wanneer daar met wedstryde se...
Jackie : Kan iemand asseblief dringend help met MATCH FIXING? Ek besef dié term staan gereeld in koerante wanneer daar met wedstryde se uitslae gekonkel...
Watter term stel Zalang voor vir WORK-SHADOWING? (m.a.w. leerder wat bv. by koerant gaan werk ten einde finaal te besluit of joernalistiek sy/haar beroep...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Aug 3, 2004 9:11 am
23966
... Ek ken dié begrip as bloot "shadowing" of "shadow-work". Bosman gee "skaduwerk" aan vir laasgenoemde....
J, WEDSTRYDKNOEIERY A. ... ********************************************************************** This email and its contents are subject to an email legal...
Anda Visagie
avisagi@...
Aug 3, 2004 9:31 am
23968
Baie dankie, Willem en Tienie! ... From: "Tienie" <sondezo@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Tuesday, August 03, 2004 10:50 AM Subject: [ZaLang]...