Maritza: Just a short note to confirm the subscription process for everyone. This is basically how it works: 1. Someone applies for membership, either via the...
Hello everyone I just got an e-mail from someone who'd like me to edit 5 pages of English text by the end of the day. I'm too snowed in to do it right now,...
Help asb: Musiek is goed vir "groot- en kleinspierontwikkeling". Nie Biologie op skool gehad nie, niks in Snyman, Brink, Pharos, Sielk of Plug nie. Wat kan ek...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Nov 1, 2004 11:03 am
25758
... Het dit dalk met gross en fine motor skills te doen?...
Hallo lyslede Ek moet 'n skooluitslag vir 'n meisie in graad 9 by die Afr Hoër Meisieskool in Pretoria vertaal. 1. Die afkorting heel bo is *TGK: A GG* (met...
Gillian de Jager
gdejager@...
Nov 1, 2004 8:33 pm
25764
Pieter, in onderwyskringe word gross motor skills wel gebruik. Ek het dit ook met 'n remediërende onderwyseres uitgeklaar. Grootspier/oftewel gross mototr...
Christa Meyer
christa@...
Nov 2, 2004 7:19 am
25765
... Gillian, Hiermee die Afrikaanse terme van die leerareas: ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ Bron: KURRIKULUM 2005 Implikasies vir die Afrikaans-opvoeder ...
... Graad 9 is standerd 7. In my skooldae was daar nie hoërgraad en standaardgraad vir standerd 6 en 7 nie, maar daar was wel "gewone graad (GG)". == Aha!...
... Cor: 'n Ander bron lys die Vaksimbole as: http://www.erries.co.za/Gr%2012s%20van%202003.htm VAK, SIMBOLE, A, B, C, D, E, F, FF, G, GG, H GG is (waarkynlik)...
Cor: 'n Ander bron lys die Vaksimbole as VAK, SIMBOLE, A, B, C, D, E, F, FF, G, GG, H GG is (waarkynlik) nie baie goed nie !! Willem : Ek reken as jy 'n GG...
Cor en Samuel, innige dank - julle is staatmakers! Ek het die skool gebel, en die sekretaresse sê die GG staan vir Gewone Graad, die A en E vir die twee tale,...
Gillian de Jager
gdejager@...
Nov 2, 2004 11:30 am
25771
Irene: As die vertolking van die simbole/afkortings so ingewikkeld is, hoop ek hulle gee 'n handleiding saam vir die arme ou wat die sertifikaat moet ...
Irene Dippenaar
irened@...
Nov 2, 2004 6:07 pm
25772
Jammer, Irene, ek het verwarring geskep - die simbool kom in die tweede kolom na die een met die afkorting en die GG vir die tipe graad (in die ou dae sou dit...
Gillian de Jager
gdejager@...
Nov 2, 2004 7:43 pm
25773
Tom is looking for a translator/editor into/from English and Afrikaans. Four-month in-house contract with SITA, R140.00/h. Contact Tom at 083 650 0605 or...
Dag almal Gebruik iemand miskien 'n ander term as oerknal? Wat my pla is die klem op die geluid. Die HAT van 1997 se verduideliking by oerknal is bv: 'Die...
Ria Crafford
riacrafford@...
Nov 3, 2004 12:36 pm
25775
Daar's 'n firma genaamd ER24 wat mediese noodhulp aanbied en die uitdrukking "realhelprealfast" o.a. op hulle webwerf as slagspreuk gebruik (soms met die...
Die Engels plaas ook maar die klem op die geluid, hoor. En of so 'n massiewe uitsetting van materie geen magtige skokgolwe sou veroorsaak het nie kan 'n mens...
Dis die term wat WAT ook gee, Ria, en hulle beskryf dit as 'n hewige kosmiese ontploffing van 'n baie klein opeenhoping van materie met 'n hoë digtheid en...
Oerknal is ingeburger en beskrywend. Ek sou dit gebruik. A. ... From: Ria Crafford [mailto:riacrafford@...] Sent: 03 November 2004 02:42 To:...
Anda Visagie
avisagi@...
Nov 3, 2004 1:33 pm
25781
blitsvinnigekennershulp? ... From: transed@... [mailto:transed@...] Sent: 03 November 2004 02:55 To: ZaLang@yahoogroups.com Subject: [ZaLang]...
Anda Visagie
avisagi@...
Nov 3, 2004 1:36 pm
25782
Elise: kitshulpblitsvinnig? ... Daar's 'n firma genaamd ER24 wat mediese noodhulp aanbied en die uitdrukking "realhelprealfast" o.a. op hulle webwerf as...
Elise Engelbrecht
Eengelbr@...
Nov 3, 2004 1:36 pm
25783
Samuel: Ek vertaal 'n veiling en die rede vir die veiling is "notarial bond perfection". Het enige iemand 'n kloe wat dit in Afrikaans is? Dankie!...