Ag julle, Help asseblief gou weer! Wat word met bg term bedoel - dis vir my 'n nuwe konsep. Mens kan dit seker direk met 'waterskeidingbestuur' vertaal, maar...
Christa Meyer
christa@...
Dec 1, 2004 8:48 am
26269
Samuel: I found an English-Swahili dictionary online: http://www.yale.edu/swahili/home.html...
Goeiemore almal Ek het nou na 'n soektog nog steeds nie 'n antwoord vir die volgende in Afrikaans nie: "members will be able to phone in to the call centre...
Martie Mole (Coris Ca...
Martie.Mole@...
Dec 1, 2004 9:02 am
26271
... Ek sou dit nie direk vertaal nie maar eerder die begrip probeer vertaal. Gerekenariseerde antwoorddiens kan dalk werk. Samuel...
Baie dankie, jy is darem op-en-wakker! Martie ... From: Martie Mole (Coris Capital) [mailto:Martie.Mole@...] Sent: Wednesday, December 01, 2004...
Martie Mole (Coris Ca...
Martie.Mole@...
Dec 1, 2004 9:17 am
26273
Dankie vir almal se antwoorde. As julle sê summatief, dan summatief ek... ... From: "Christine Marais" <Christine.Marais@...> To:...
Marga Jordaan
vertaler@...
Dec 1, 2004 10:03 am
26274
File : FAQ - Afrikaans.txt Description : Neulvrae oor ZaLang in Afrikaans -- alle lede moet dit lees!...
ZaLang@yahoogroups.com
Dec 1, 2004 11:50 am
26275
========================================================= FAQ (Frequently Asked Questions) OF ZaLang (version 3.0e)...
ZaLang@yahoogroups.com
Dec 1, 2004 11:50 am
26276
ja, sommerend is wel eers gebruik, maar volgens die HAT beteken sommeer "aanmaan:, eis, dagvaar. Die terme wat deur die Onderwysdepartement as korrek deurgegee...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Dec 1, 2004 12:27 pm
26277
Samuel: Lyslede wat graag wil sien hoe lyk IrfanView in Afrikaans, is welkom om dit af te laai by...
I've heard of the walrus inviting the oysters over for dinner, and of the spider that asked the fly into its parlour, but never of this attempt at suicide. ...
Die HAT bevat klaarblyklik nie alle betekenisse nie: sommeer staan ook in die Wiskundewoordeboek en beteken klaarblyklik iets anders. Sover ek uit McGraw-Hill...
Dis sommer 'n outomatiese antwoorddiens. An automated attendant would be an attendant produced by auto-mating, or a cyborg pregnant by another cyborg .... ;) ...
Stensil - yechh! Skryf dan sommer penseel vir pencil en maalmasjien vir milling machine ook ... Dit grief 'n mens eindeloos dat sulke woorde die onderwys...
Hoe lekker laat jy my toe lag, Tony! En dis nou eers Woensdag! Tony: Dis sommer 'n outomatiese antwoorddiens. An automated attendant would be an attendant...
Erina Botha
erinab@...
Dec 1, 2004 4:52 pm
26283
... Kurrikulumverklaring ... hersiene ... Die ... die ... van...
DW le Roux
dictum@...
Dec 1, 2004 6:38 pm
26284
On Wed, 01 Dec 2004 09:02:21 +0200 ... Maritza: LOL. Probably explains why it was dropped from the next edition ... I have the fourth edition of 1989 (7th ...
Pierre: Deist, Ferdinand. A Concise Dictionary of Theological and Related Terms, JL van Schaik, Pretoria, 1984. ISBN 0 627 01612 . Jackie vra: Waar kry 'n...
Plecon
plecon@...
Dec 2, 2004 4:56 am
26286
Ek vermoed ek het nie gister al die boodskappe ontvang nie - so bv het ek nie Pierre se eerste boodskap waarin hy na Deist se woordeboek verwys, ontvang nie....
Christa Meyer
christa@...
Dec 2, 2004 6:37 am
26287
Susan: No indication, just that lonely sentence, as given ... I've heard of the walrus inviting the oysters over for dinner, and of the spider that asked the...
Susan Van Zijl
VanZijlSM@...
Dec 2, 2004 6:47 am
26288
Susan: Volgens die konteks, meen ek, 'n letterlike betekenis word bedoel - dit gaan tog oor bewaringsinisiatiewe. Letterlike betekenisse in Bosman =...
Susan Van Zijl
VanZijlSM@...
Dec 2, 2004 6:59 am
26289
Hi, A "lion" is a V.I.P. in some slang usages! Lia. ... From: Susan Van Zijl <VanZijlSM@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Wednesday, December 01,...
Lia Wissing
thelightcall@...
Dec 2, 2004 7:23 am
26290
Wat van "spookstem"? Of is ek nou moedswillig en ligsinnig? Lia. ... From: Martie Mole (Coris Capital) <Martie.Mole@...> To:...
Tienie: 'n Koerant adverteer 'n pos in elektriese ingenieurswese: Trackless engineer. Weet iemand dalk wat dit is? ************ [Non-text portions of this...
... Ek raai gou na aanleiding van 'n baie kort goegel. Dis waarskynlik 'n mynbou-ingenieur wat in beheer is of deel neem aan ontwepr van vervoersisteme wat...
There is also the word *lionise* which means to give a person celebrity status, and that is in the 1989 Oford Advanced Learner's Dictionary ;) Gillian ... ...