Voorspoedige Nuwejaar aan al die ZaLangers - die toets werk, Samuel Groete Gillian ... From: Samuel Murray To: zaLang@yahoogroups.com Sent: Monday, January 03,...
Gillian de Jager
gdejager@...
Jan 3, 2005 3:25 pm
26515
... Jeff: And a Happy New Year from me -- may all our tests be successful in 2005....
Hallo, alle uitgerustes. Kan iemand dalk help met die Afrikaans vir 'n 'public relations executive'. Dit kom voor in 'n historiese beskrywing van Suid-Afrika...
Kobus Marais
kmarais@...
Jan 3, 2005 5:22 pm
26517
Ek vermoed 'n mens hoef nie die 'executive' al te ernstig op te vat nie - openbarebetrekkingebeamptes of publisiteitsbeamptes of selfs skakelbeamptes sou...
Dagsê Kobus Lyk my jy gaan die jaar binne met 'n goeie politiek korrekte teks voor jou, of dan tenminste een met eufefismes. Voorheen het mens gepraat van...
Jackie: Dankie, Werner, op 'n persblou Maandag vir hierdie heerlike sin: Sterkstaan in jou veldtog teen niksseggendheid! Ek kon sommer weer glimlag tussen...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Jan 3, 2005 7:11 pm
26520
Jackie: Ek weet nie wat getoets word nie, maar ek het die pos ontvang, en laat dus net so weet. ... From: "Samuel Murray" <leuce@...> To:...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Jan 3, 2005 7:12 pm
26521
From: Kobus Marais (kmarais@...) Date: 2005/1/3 9:16:49a ... Sou "skakelbeamptes" nie ook hier werk nie? Of moet ons neig na "agente vir openbare...
Kobus: Baie dankie. Dagsê Kobus Lyk my jy gaan die jaar binne met 'n goeie politiek korrekte teks voor jou, of dan tenminste een met eufefismes. Voorheen het...
Kobus Marais
kmarais@...
Jan 4, 2005 4:12 am
26523
Ek ook. Voorspoedige 2005, almal! Groete Leona ... From: Jackie Viljoen [mailto:jacqvil@...] Sent: 03 January 2005 09:02 PM To: ZaLang@yahoogroups.com ...
Labuschagne & Associa...
labusch@...
Jan 4, 2005 8:22 am
26524
Hallo weereens. Weet iemand dalk wat die amptelike skryfwyse vir Dingaan/Dingane tans is? Dis nou die Zoeloekoning. Kobus Marais [Non-text portions of this...
Kobus Marais
kmarais@...
Jan 4, 2005 5:03 pm
26525
Weet iemand dalk wat 'n 'neural network' in Afrikaans is. Dit is in die veld van rekenaarvertaling. Kobus Marais [Non-text portions of this message have been...
Kobus Marais
kmarais@...
Jan 4, 2005 5:03 pm
26526
Ken iemand dalk die Afrikaans vir die term 'leveraging. Dit word in rekenaarvertaling gebruik wanneer 'n bestaande vertaling hergebruik word. Kobus Marais ...
Kobus Marais
kmarais@...
Jan 4, 2005 5:03 pm
26527
Ek is nog steed in die veld van rekenaarvertaling. Die term 'placeable' word gebruik vir 'n veranderlike in 'n vertaalsegment. Dit is goed soos datums, ens....
Kobus Marais
kmarais@...
Jan 4, 2005 5:03 pm
26528
Hallo almal, ek wil net graag seker maak of jargon 'n erkende Afrikaanse woord is en of 'n mens dit met kliektaal of iets anders sou weergee? Kobus Marais ...
Kobus Marais
kmarais@...
Jan 4, 2005 5:04 pm
26529
From: Kobus Marais (kmarais@...) Date: 2005/1/4 10:23:57a ... Die probleem is dat die woord nie meer dit beteken wat dit beteken het toe Fowler en...
From: Kobus Marais (kmarais@...) Date: 2005/1/4 3:22:29p ... Wel, ek weet wat dit is, maar ek sou nie mooi weet hoe om dit te vertaal nie. Wat van 'n...
Kobus Ken iemand dalk die Afrikaans vir die term 'leveraging. Dit word in rekenaarvertaling gebruik wanneer 'n bestaande vertaling hergebruik word. Willem: Hoe...
Neural network is in Afrikaans neurale netwerk; dit is 'n wyse waarop data in die rekenaar ingevoer word en dan leer die rekenaar om sekere voorspellings te...
Gillian de Jager
gdejager@...
Jan 4, 2005 7:52 pm
26533
Naand almal, Het die toets epos ontvang. Heerlike en geseënde nuwe jaar vir ieder en elk en dankie vir al die hulp verlede jaar. Daar is nog 8 "assignments"...
Lia
thelightcall@...
Jan 4, 2005 8:05 pm
26534
... As jy graag naby aan die Engels wil bly, wat van "hefvermoë" / "hoeveelheid hefvermoë"? Gegoogle vir +leverage+cat+glossary, gekry in top 10 resultate: ...
Hallo ouens Ek hoop 2005 is 'n goeie jaar vir almal en ek hoop hier is al iemand wat my kan help!!!! Ek moet 'n slogan "celebrating X years of..." vertaal,...
Jackie: net voorstel - wat van Ons kyk terug oor X jaar ... ... From: "Anneline du Preez" <annelinedp@...> To: <Zalang@yahoogroups.com> Sent:...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Jan 5, 2005 11:51 am
26537
Dear 'Langers All the very best for 2005 to you all. I know this is not strictly the forum for this, but would anyone in Cape Town please do me a big favour...
Hallo Ek het nog 'n vragie: as mens swart bemagtigingsmaatskappy skryf, is dit fine, maar die oomblik as die beskrywing van die maatskappy na swart bemagting...
... Nee, 'n swartbemagtigingsmaatskappy en 'n swartbemagtigde maatskappy is twee verskillende goed. Eersgenoemde is gewoonlik 'n maatskappy wat swart is en...