Samuel: Ons skryf tans deurgaans "by die toeslaan van die bod", maar SAAZ sę nou dat 'n mens nie die bod toeslaan nie. 'n Mens slaan glo die artikel toe....
Samuel, WAT se die volgende: 'n bod toeslaan. 'n Hoër bod. Geen redelike bod word geweier nie. Van al die botte is my pa s'n deur die afslaer aangeneem. Gee...
Ek het nie veel erg aan hierdie genre nie, maar soos ek dit verstaan is bloot die tema of woorde (soms net vaagweg) 'geestelik' en kan die musiek enigiets van...
As jy 'n bloedskenker is, is dit een van die Het Jy Onlangs-vrae, en hulle gee geen snars om wat jy daarin steek nie - hulle beskou die praktyk kennelik as 'n...
File : FAQ - Afrikaans.txt Description : Neulvrae oor ZaLang in Afrikaans -- alle lede moet dit lees!...
ZaLang@yahoogroups.com
Feb 1, 2005 1:57 pm
26881
========================================================= FAQ (Frequently Asked Questions) OF ZaLang (version 3.0e)...
ZaLang@yahoogroups.com
Feb 1, 2005 1:57 pm
26882
Hi almal Verduidelik asseblief vir my wanneer is 'n onderwyser 'n onderwyser, wanneer word hy/sy 'n onderriggewer, 'n fasiliteerder en al die res. Met ander...
Marga Jordaan
vertaler@...
Feb 1, 2005 4:01 pm
26883
RNCS = Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring. So 3 weke gelede is daar 'n gawe publikasie by Rapport ingevoeg wat as *Ouerhandleiding* bestempel is. Dit dek...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Feb 1, 2005 5:10 pm
26884
Baie dankie vir almal se hulp. Ek het maar by liggaamsprieming gehou. Die teks wat ek vertaal het gaan oor godsdienssosiologie en die konteks is ...
Kobus Marais
kmarais@...
Feb 1, 2005 5:55 pm
26885
From: Marga Jordaan (vertaler@...) Date: 2005/2/1 6:02:03p ... As jy 'n ding vir die onderwysdepartement vertaal, wel, hulle het dalk riglyne. As dit...
Is 'n educator nie 'n opvoeder, maar 'n teacher 'n onderwyser nie? Toe ek laas met vriendin in die onderwys gepraat het (ą laat in Nov 2004) was hulle weer...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Feb 1, 2005 7:31 pm
26887
Erina: Ek het kontak gemaak met die man wat die boekverkoping vir die Hoerskool DF Malan reel. Hy kry onder andere oorskiet-boeke regstreeks by uitgewers vir ...
Erina Botha
erinab@...
Feb 1, 2005 8:13 pm
26888
Maritza: Ek vermoed beslis daai "emphical' is eerder 'n tikfout en dat dit "empirical" behoort te wees. Maar die formulering van daai sin is vir my baie...
Maritza: Ek het die verskil tussen onderrig, opvoed en oplei 'n rukkie terug vir myself soos volg uitgeklaar - nie gebaseer op enige departementele voorskrifte...
Jackie: Afskrif, asseblief, ja! En, indien dit nie die hele aarde en twee arms en twee bene kos nie, is die koste sekondęr. ... From: "Erina Botha"...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Feb 2, 2005 4:56 am
26894
Hi Marga Naspers se boekwinkel (ek dink dit is nou deel van die Van Schaikgroep) het nog heelwat eksemplare van die Polisie-woordeboek gehad toe ek laas die...
Erina Botha
erinab@...
Feb 2, 2005 5:32 am
26895
Liewe Erina, Ek is in verweg Port Edward, maar hoe julle ookal die reproduksie van die teologie wbk reël, gednk asseblief aan my. Ek sal betaal wat dit ookal...
lia wissing
thelightcall@...
Feb 2, 2005 6:45 am
26896
Goeiemôre almal, sien onderwysers is nou *mediators* en hulle *mediate knowledge*. Lia. [Non-text portions of this message have been removed]...
lia wissing
thelightcall@...
Feb 2, 2005 6:45 am
26897
Vriende Maritza noem die ding op sy naam: "direkte twak." Dit is een van ons vertalers se ewige dilemmas: Herskryf ons maar sulke direkte twak nolens volens,...
Jackie, net my stuiwer in die beurs: Ek het nou die dag besef dat ek dikwels in 'n sekere konteks sukkel met "onderwys/onderrig/opvoeding" vir "education"...
Labuschagne & Associa...
labusch@...
Feb 2, 2005 7:00 am
26899
Susan: Jy't "instruct" uitgelaat! Soos ek dit het, word "education" nooit met "onderrig" vertaal nie: "education" = onderwys; opvoeding en laasgenoemde is die...
Susan Van Zijl
VanZijlSM@...
Feb 2, 2005 7:13 am
26900
Elise: Dinge is mos nou dor hier in die Kaap en allerlei wenke word nou gegee om water te bespaar. Een is t.o.v. toilette: 'If it's yellow, let it mellow, if...
Elise Engelbrecht
Eengelbr@...
Feb 2, 2005 7:44 am
26901
Karel: Ek is bietjie versigtig vir die maak van afskrifte. Wat se afskrifte is dit? Is dit fotostate. ... From: Erina Botha [mailto:erinab@...] ...
Willemse, Karel
KWillemse@...
Feb 2, 2005 7:54 am
26902
Elise weer: Dis 'n dringende vertaling. As daar nie 'n bestaande vertaling is nie, het ek solank aan die volgende gedink: - Nommer een kan jy laat staan, maar...
Elise Engelbrecht
Eengelbr@...
Feb 2, 2005 8:02 am
26903
... Dis soos ek dit verstaan ja. Nč Erina? Dit behels dus 'n fooi aan die uitgewer vir toestemming, en nog 'n fooi om vir die fotostate te betaal. Hoeveel...