Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Want your group to be featured on the Yahoo! Groups website? Add a group photo to Flickr.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 27277 - 27306 of 42664   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
27277
Die Joint Operational Dict. gee vir "thermal imagery (infra-red): termiese beeldstelling" Dis die soort tegniek wat minimale temperatuurverskille, gemeet met ...
transed@...
noncore1999
Offline Send Email
Mar 1, 2005
9:14 am
27278
Daar's nog een vir Pierre ... Wêrelduitwissing klink vir my reg, al is dit bloot die mensdom wat uitgewis word en nie die planeet nie (dié het al erger rampe...
transed@...
noncore1999
Offline Send Email
Mar 1, 2005
9:14 am
27279
Beste Tony (en natuurlik Kobus ook) My eerste impuls was ook om met die gedagte te speel dat "omni" eerder op die mensdom van toepassing is, maar dit lyk my...
werner scholtz
werhes
Offline Send Email
Mar 1, 2005
10:00 am
27280
Môre ouens! Het enige van julle al 'n Afrikaanse term gehoor vir 'n "casting agency" in die toneel/rolprentwêreld? 5-in-1, Pharos, Musiek, ens. lewer niks op...
Wilna Liebenberg
wilnaliebenberg
Offline Send Email
Mar 1, 2005
10:34 am
27281
... Maritza: Nee - Google.co.za is beperk tot slegs .za domeine, terwyl Aardvark die hele Afrika dek. 'n Mens besef dit nie aldag nie, maar daar is nogal ...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
Mar 1, 2005
11:22 am
27282
Jackie sê: Ek stem saam met *uitwissing van die mensdom*, want wêrelduitwissing het meer na uitwissing van alles (mens, dier, plant, gebou en sommer die hele...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Mar 1, 2005
11:39 am
27283
Hallo Wilna Personeelagentskappe werf werknemers. Ek vermoed die agentskap spesialiseer in die werwing van akteurs vir bepaalde projekte. Aan die ander kant...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Mar 1, 2005
11:47 am
27284
Wat van: Filmfigurant-agentskap ... From: Anda Visagie [mailto:avisagi@...] Sent: 01 March 2005 01:47 PM To: 'ZaLang@yahoogroups.com' Subject: RE:...
Brigitte Blanckenberg
bblancke@...
Send Email
Mar 1, 2005
12:07 pm
27285
Dit beperk jou ongelukkig tot filmwerk. "casting" sluit verhoog- en ander optredes ook in. "cast" = rolverdeling van films, toneelstukke, ens. Kan mens hierdie...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Mar 1, 2005
12:19 pm
27286
Die probleem is dat dit 'n agentskap is wat vir akteurs, ens. oudisies reël. Hulle tree ook as agente op vir die verskillende akteurs - vandaar my voorstel...
Wilna Liebenberg
wilnaliebenberg
Offline Send Email
Mar 1, 2005
12:44 pm
27287
Kunstenaarsagentskap/agentskap vir kunstenaars (as hul meer doen as net werf). Ek redeneer dat hul nie beperk is tot akteurs nie maar dansers, musici, ...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Mar 1, 2005
12:57 pm
27288
File : FAQ - Afrikaans.txt Description : Neulvrae oor ZaLang in Afrikaans -- alle lede moet dit lees!...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Mar 1, 2005
2:55 pm
27289
========================================================= FAQ (Frequently Asked Questions) OF ZaLang (version 3.0e)...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Mar 1, 2005
2:55 pm
27290
Dis nou 'n veld waarvan ek net dit weet wat 'n mens uit die woorde kan aflei, en 'cast' beteken om iemand in 'n rol te plaas. As so 'n agentskap ...
transed@...
noncore1999
Offline Send Email
Mar 1, 2005
2:56 pm
27291
Baie dankie vir almal wat met alles gehelp het. En die leersaamheid oor aardvarke. Kobus Marais ... uitgewis ... die ... iets...
Kobus Marais
kmarais@...
Send Email
Mar 1, 2005
5:45 pm
27292
Ek hou van kunstenaarsagentskap. Wat dink die res van julle? My aktrisepêl dink dit kan dalk werk - die probleem gaan net wees of die kliënt gaan weet wat...
Wilna Liebenberg
wilnaliebenberg
Offline Send Email
Mar 1, 2005
7:39 pm
27293
Casting het net te doen met die rolverdeling, die plasing van geskikte akteurs in die verskillende rolle, nie grimeerders en kostuumontwerpers, ens nie - dis...
Erina Botha
erinab@...
Send Email
Mar 1, 2005
7:47 pm
27294
Baie dankie, Sarie. Ek wou graag bevestiging hê van wat in die Geskiedenisboeke staan en toe doen jy dit. Terloops, jy het genoem dis hoe dit in jou...
Christa Meyer
christa@...
Send Email
Mar 2, 2005
6:35 am
27295
Beste Kobus Eerstens vra ek om verskoning dat ek nou eers reageer, maar ek het my kollegas in die CEPTSA-werkgroep geraadpleeg en ongelukkig het my e-pos ...
Plecon
plecon@...
Send Email
Mar 2, 2005
8:02 am
27296
Pierre: ...maar ek en my kollegas is nie heeltemal gelukkig met "wêrelduitwissing" nie. Die "-uitwissing" is piekfyn maar dis nie die wêreld wat uitgewis...
transed@...
noncore1999
Offline Send Email
Mar 2, 2005
9:10 am
27297
Vreinde Na aanleiding van Pierre en Tony se uiteensettings, is ek geneig om meer met Tony saam te stem. "Wêreld" hoef nie noodwendig letterlik opgeneem te...
werner scholtz
werhes
Offline Send Email
Mar 2, 2005
10:17 am
27298
Jackie: Dankie aan almal wat gehelp het met die onderwys-term. Ek het dit uiteindelik *Onderweg na Onderwys vir Almal* gemaak. ... From: "Willem Steenkamp"...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Mar 2, 2005
11:43 am
27299
A Czech goes to the ophthalmologist, who shows him a card with the letters: "C Z W X N Q S T A C Z " "Can you read this?" the doctor asks. "Read it?" the...
Posthumus, Lynette
lposthumus@...
Send Email
Mar 2, 2005
12:06 pm
27300
Erina: Ek stem ook vir werelduitwissing, maw die wereld wat ons ken - *alles*uitwissing vir omnicide klink nie net vir my nie so lekker nie - dit het boopnop...
Erina Botha
erinab@...
Send Email
Mar 2, 2005
12:11 pm
27301
Barbara vra asb. hulp - die afrikaans vir die volgende: TRANSCAER (transport industry and community awareness and emergency response), en ook Chemical and...
Reinhard & Barbara
mayerb101
Offline Send Email
Mar 2, 2005
2:39 pm
27302
Kobus: Ek luister met aandag na julle interessante gesprek. Die konteks is 'n seminaar oor Globalisering, oorlog en vrede en dit gaan oor 'n evaulering van...
Kobus Marais
kmarais@...
Send Email
Mar 2, 2005
5:43 pm
27303
Beste Kobus Dankie vir die konteks waarin die betrokke term voorkom. Dan is dit soos ek vermoed het (hieronder), naamlik dat die wêreld (eers direk en daarna...
werner scholtz
werhes
Offline Send Email
Mar 3, 2005
5:07 am
27304
In daardie konteks word daar kennelik bedoel 'totale uitwissing van die mensdom deur 'n kernoorlog'. Bietjie lank, maar jy kan daana propbleemloos na 'totale...
transed@...
noncore1999
Offline Send Email
Mar 3, 2005
5:25 am
27305
Hoe kreatief voel julle vanoggend? Ek vertaal tans 'n bande-advertensie: Die Engels lui: Make your getaway bigger than ever with this larger than life offer! ...
Posthumus, Lynette
lposthumus@...
Send Email
Mar 3, 2005
5:49 am
27306
Jip. Die ou apokalips, Ragnarok, Armageddon en Götterdammerung alles in een. Postmodern gesproke: the ultimate bummer. ... From: "werner scholtz"...
transed@...
noncore1999
Offline Send Email
Mar 3, 2005
6:02 am
Messages 27277 - 27306 of 42664   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help