Ek sien nie dat Cor enigiets vandag op ons Vrydagspyskaart gehad het nie. Dalk is daar hier en daar 'n ZaLanger wat insig in onderstaande het... Lekker naweek!...
File : FAQ - Afrikaans.txt Description : Neulvrae oor ZaLang in Afrikaans -- alle lede moet dit lees!...
ZaLang@yahoogroups.com
Apr 1, 2005 3:00 pm
27650
========================================================= FAQ (Frequently Asked Questions) OF ZaLang (version 3.0e)...
ZaLang@yahoogroups.com
Apr 1, 2005 3:00 pm
27651
In verband met menslike hulpbronne, lui die aanstellingsbrief dat van die vereistes is die werknemer se "inskakeling op werks- en interpersoonlike vlak."...
Gillian de Jager
gdejager@...
Apr 2, 2005 8:40 am
27652
Gillian, wat van integration of involvement? Wilna...
Dankie, Wilna, dit klink heelwat beter as harmonising! ... From: Wilna Liebenberg To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Saturday, April 02, 2005 11:28 AM Subject:...
Gillian de Jager
gdejager@...
Apr 2, 2005 11:13 am
27654
Maritza: Hoop daar is nog siele wat oor die naweek swoeg ... wat sou die korrekte vertaling van die volgende wees in Engels? "wanneer beheerkring gedoen word"...
Samuel: == SUBREDAKTEUR: DIE BURGER Die Burger het 'n vakature vir 'n sub-redakteur in die nagkantoor in Kaapstad. Die persoon moet so gou moontlik begin. Die...
Samuel: The closing date for this one is long gone, but we only received word about it inhouse today, so perhaps the position is still available. == SUBEDITOR ...
The Eskom dictionary gives it only as a noun -- control circuit. The two compounds given are "control-circuit apparatus" and "control-circuit transformer". My...
Maritza: Weet enige iemand wat die korrekte Afrikaans vir "wisselkar" is? Ek vermoed dis 'n klein plat spoorwa waarmee rondgery word op myne, maar ek's nie...
Maritza: Weet enige iemand wat 'n "SMS Silo" is? Geen verdere inligting - dit word gebruik in die opskrif van 'n interne beleidsdokument. [Non-text portions of...
Maritza: Ek ken "onderstel" as "chassis" vir 'n motor, maar my spesmaas is dat dit eerder "undercarriage" is in die geval van die einste "wisselkarre" waaroor...
Maritza: Hier is nog 'n paar waarvan ek nie seker is nie: betonvoegskort ('n moontlike obstruksie in 'n loopgang) dryfmotorratkas [Non-text portions of this...
Het die volgende uit GG se BPI 105.023: On top of the GGE SMS plant silos, there are two shuttle cars which are operated in parallel. Shuttle car 579 1850...
Hallo almal Ek is besig om die Tweetalige Rekenaarwoordeboek (1985) in te scan en om te sit na teks. Dit geskied met toestemming van een van die skrywers....
O askies, ek dog jy bedoel die massanaam-ding!! :-) As jy van die verskillende bestanddele praat, kan mens nie sê bestanddele vir pizzabolae nie, of is dit te...
Kies 'n pizza met bestanddeel 1, 2, 3, 4, en 5 op. ... ********************************************************************** This email and its contents are...
Anda Visagie
avisagi@...
Apr 4, 2005 11:46 am
27673
Die mak chef sê dis 'n "vulsel", en toe ek vra wat dan van "filling", toe sê sy dis ook 'n vulsel. Maar sy het nie twee keer gedink nie, en bolaag was nie...
Hallo Samuel Ek sal graag help proeflees in my "ledige halfuurtjies" -- en dankie dat jy die werk aangepak het -- ons gaan almal daarby baat. Groete Leona ... ...
Labuschagne & Associa...
labusch@...
Apr 4, 2005 1:45 pm
27675
Concrete flashing en drive motor transmission (of d.m gearbox). ... From: "Maritza van den Heuvel" <maritza@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent:...
Maritza, By die graanindustrie gebruik hulle SMS vir Safety Management System - weet nie of dit pas by dit waarmee jy besig is nie. Groete Barbara ... From:...
Jackie: This time I need English for three terms. What would members call a *inligtingsvergadering* in English? According to *Terminology of Meeting...