Ek stem nogal saam dat lewenskoste iets anders kan wees, maar binne die konteks waarin jy *living expenses* moet gebruik, sal die verskil dalk duidelik wees. ...
Ella Belcher
ellab@...
May 1, 2005 7:46 am
27952
File : FAQ - Afrikaans.txt Description : Neulvrae oor ZaLang in Afrikaans -- alle lede moet dit lees!...
ZaLang@yahoogroups.com
May 1, 2005 9:07 am
27953
========================================================= FAQ (Frequently Asked Questions) OF ZaLang (version 3.0e)...
ZaLang@yahoogroups.com
May 1, 2005 9:07 am
27954
Jackie sê: Dankie! Ek het ook Geldenhuys en Smook gesien, maar wou seker maak wat die volksmond sê. Lopende uitgawes klink vir my die beste. ... From:...
Jackie
jacqvil@...
May 1, 2005 10:10 am
27955
Jackie sê: Dankie! Ek het ook Geldenhuys en Smook gesien, maar wou seker maak wat die volksmond sê. Lopende uitgawes klink vir my die beste. Willem:...
Jackie vra: Die teks praat van 'n kamer wat 4 meter by 4 meter is. Sou dit 'n *4 m by 4 m-kamer* wees, of dalk bloot *'n kamer van 16 vierkante meter* of...
Jackie
jacqvil@...
May 2, 2005 7:55 am
27957
Hallo almal, 'n kliënt wil graag kommentaar hê oor die volgende moontlike vertalings vir terme. My sakewoordeboek help net met die eerste een. Die persoon...
Kobus Marais
kmarais@...
May 2, 2005 8:10 am
27958
Ek is nou baie onwetenskaplik en gaan nie op werkersdag 'n woordeboek oopmaak nie, maar ek sou dit so skryf: 'n 4x4m-kamer. Ella ... From: "Jackie"...
Ella Belcher
ellab@...
May 2, 2005 11:26 am
27959
'n Kamer van 4 m by 4 m - as jy dit bloot in vierkant meter gee, wys dit nie dat die kamer vierkantig is nie, kon ook 'n ander vorm gehad het. Dit is...
Gillian de Jager
gdejager@...
May 2, 2005 12:29 pm
27960
Net gou 'n regstelling: My spasiëring het my in die steek gelaat. Ek sou skryf: 4x4 m-kamer. Ella ... From: "Jackie" <jacqvil@...> To: "ZaLang...
Ella Belcher
ellab@...
May 2, 2005 3:50 pm
27961
... Ek raai gou (dis 'n educated guess, maar dis 'n guess nonetheless). ... 'n Konsessie is eintlik breër as 'n franchise, maar op plekke waar "franchise" sou...
Ja, dit klink beter. Anders dink mens dalk dis die beste 4x4 by far. Ella ... From: "Samuel Murray" <leuce@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent:...
Ella Belcher
ellab@...
May 3, 2005 6:10 am
27964
[kruispos: rekenaarterme, zalang, taalgesprek] Hallo almal Die IT-termlys is halfpad klaar. Met ander woorde, dit is 90% voltooi maar dis nog nie 'n finale...
Hallo Weet enige iemand of daar 'n Afrikaanse ekwivalent vir "chinos" is? Ek kon so ver niks opspoor nie, maar dit beteken nie daar bestaan nie so iets nie! ...
My stroompie: Ek verkies om franchise te gebruik. Die franchisenemer neem ' franchise by die franchisegewer ens. franchisor - franchisegewer Dis wat ek ook sou...
Hanna Scheepers
hannax@...
May 3, 2005 10:11 am
27967
Samuel, what format is the file, if you say one needs a search program? Regards Marion ... From: Samuel Murray <leuce@...> To:...
... The format is plaintext in which each lemma is a separate paragraph. You can search using Windows' own find function and in-line search function, but the...
Jackie vra: Kan iemand asseblief help? Bestaan daar reeds 'n goeie, erkende Afrikaanse term vir *who's who*, soos in die uitdrukking *the who's who van die...
Jackie
jacqvil@...
May 3, 2005 5:50 pm
27970
Was doing some research on hazardous substances and checked at www.doh.gov.za/docs /legislation/acts for Act 73 of 1973, and found: dunip, in relation to a...
Hallo, julle Ek is besig met 'n dokument waarin genoem word dat 'n persoon voorsitter van die Noord-Kaapse Taalbeleid was. Kan iemand 'n voorsitter van 'n...
Christelle le Roux
CleRoux@...
May 4, 2005 5:26 am
27972
Nee, hy kan nie. Maar met 'n bietjie meer konteks, soos die persoon se naam, kan die Savi-bestuurslede op die lys seker uitvind wat hy presies was. Die kliënt...
Dankie, Tony. Die kliënt het gister 'n hartomleidingsoperasie ondergaan en is dus nie kapabel om die inligting vir my te gee nie. Ek sal met SAVI se bestuur...
Christelle le Roux
CleRoux@...
May 4, 2005 7:13 am
27974
Samuel: == KONTRAKVERTALER - Drie dae per week Beeld in Pretoria se advertensie-afdeling benodig tans die dienste van 'n vertaler op kontrakbasis om so gou...
Haai julle Ek het in die nuwe Pharos gekyk - dis die beste wat ek het op die oomblik - en hulle sê niks. Kan ek sê 'n "grudge purchase" is 'n teësinnige...
A, 'n Voorstel sonder bronne - net ter oorweging nav jou redenasie en uiteensetting: noodsaakuitgawes? Groete A ... ...
Anda Visagie
avisagi@...
May 4, 2005 2:56 pm
27977
Hallo almal, Wat is die korrekte spelling vir Scotchguard (om materiaal te beskerm, byvoorbeeld). Ek het altyd dit so gebruik soos hierbo toe ek sien dat ...
Jammer - een h te veel - die navraag is oor die ua of net a vir Scotchg(u)ard. *** Hallo almal, Wat is die korrekte spelling vir Scotchguard (om materiaal te...
Ek pieker oor 'n voorstel. Pas "aankoop" by dienste soos versekering of sekuriteit (word in Google genoem)? Maar Google gee ook veiligheidskoene (wat deur die...
Dankie Tony - ek gebruik "teësinnige aankope" maar tot iemand/ek aan iets beters dink. Sal darem seker nog 'n week hê om die kopie te kan verander as dit...