Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Hear how Yahoo! Groups has changed the lives of others. Take me there.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 28937 - 28966 of 42669   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
28937
Original Message Date: Thu, 30 Jun 2005 10:05:54 +0200 From: "Posthumus, Lynette" <lposthumus@...> Subject: TERM: propagation > A Kan iemand help met...
Plecon
plecon@...
Send Email
Jul 1, 2005
7:50 am
28938
========================================================= FAQ (Frequently Asked Questions) OF ZaLang (version 3.0e)...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Jul 1, 2005
8:49 am
28939
File : FAQ - Afrikaans.txt Description : Neulvrae oor ZaLang in Afrikaans -- alle lede moet dit lees!...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Jul 1, 2005
8:49 am
28940
Iemand het 'n paar weke gelede gekla oor 'n opdraggewer wat die kwaliteit van sy/haar werk bevraagteken het. Die voorbeeld wat genoem is, was die spelling van...
Posthumus, Lynette
lposthumus@...
Send Email
Jul 1, 2005
8:53 am
28941
Irene: Dit is seker nou te laat, maar ek kon nie eerder antwoord nie. Onderstuk klink vir my horribaal - watter dogter gaan nou tevrede wees om 'n *onderstuk*...
Irene Dippenaar
irened@...
Send Email
Jul 1, 2005
10:38 am
28942
My woordeboeke lewer nie iets bruikbaars op nie. As opskrif in 'n huurkontrak: Gebruike en gebruiksvoorwaardes: Is Use and Conditions of Use reg? Dankie...
Posthumus, Lynette
lposthumus@...
Send Email
Jul 1, 2005
10:57 am
28943
Ja, maar wat is die verskil tussen 'n onderstuk en onderklere? Mens moet weet of daar spesifiek verwys word na 'n underpants, vest, panty, camosile, bodice,...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Jul 1, 2005
10:59 am
28944
Uses and conditions of use, sou ek sê ... From: Posthumus, Lynette To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Friday, July 01, 2005 1:00 PM Subject: [ZaLang] TERM:...
Gillian de Jager
gdejager@...
Send Email
Jul 1, 2005
11:30 am
28945
Irene: dit is juis die rede waarom ek gevoel het onderstuk sal nie deug nie, en ook nie undergarments nie, omdat dit so baie kledingstukke kan insluit. Vandaar...
Irene Dippenaar
irened@...
Send Email
Jul 1, 2005
7:19 pm
28946
Jackie vra: enigeen daar buite wat ook vandag werk: het julle asseblief raad met *name calling*? Pharos gee onder *name calling* slegs *geswets* aan, en...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Jul 2, 2005
10:33 am
28947
Ek het 'n bietjie gaan rondsnuffel ook, en soos ek dit sien kan name calling nie eintlik in 'n goeie gees geskied nie. So, wat van beswadder? Of: beswaddering?...
Tienie
tienieh
Offline Send Email
Jul 2, 2005
11:35 am
28948
Dankie, Tienie! ... From: "Tienie" <sondezo@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Saturday, July 02, 2005 1:29 PM Subject: [ZaLang] Term:E>a:name...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Jul 2, 2005
12:17 pm
28949
Susan: Wat my betref, is die Afrikaans verkeerd. Ek ken dit as 'n voering (lining). Gehekelde of yl gebreide bloeses en ander soorte klere, handsakke,...
Susan Van Zijl
VanZijlSM@...
Send Email
Jul 4, 2005
6:08 am
28950
Bevestig asb dat die volgende vertalings reg is: huurooreenkoms > lease agreement huurperseel > leased premises Dankie Lynette Any views expressed in this...
Posthumus, Lynette
lposthumus@...
Send Email
Jul 4, 2005
6:47 am
28951
Susan: Klink reg. Kan ook net van 'n "lease" praat, in plaas van "lease agreement". ... Bevestig asb dat die volgende vertalings reg is: huurooreenkoms > lease...
Susan Van Zijl
VanZijlSM@...
Send Email
Jul 4, 2005
6:51 am
28952
Ek vertaal nog steeds aan die koor- aansoekvorm: Die koor se naam moet te alle tye hoog gehou word. Ek sien net nie 'n vertaling in my woordeboeke wat reg lyk...
Posthumus, Lynette
lposthumus@...
Send Email
Jul 4, 2005
6:56 am
28953
Maritza: Nie altyd nie. Dink maar aan die gekehelde bloeses wat mens tipies by 'n vlooimark koop. Dan moet die dogters seker darem ietsie onder dra. Onderstuk...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
Jul 4, 2005
7:42 am
28954
Susan: The choir's reputation should be upheld. ... Ek vertaal nog steeds aan die koor- aansoekvorm: Die koor se naam moet te alle tye hoog gehou word. Ek sien...
Susan Van Zijl
VanZijlSM@...
Send Email
Jul 4, 2005
8:27 am
28955
Gesien die alternatiewe soos stereotipering, wat van etikettering? Ek meen dit word in die sosiologiese sin so gebruik - jy etiketteer iemand as 'n dief,...
transed@...
noncore1999
Offline Send Email
Jul 4, 2005
8:39 am
28956
I'd say "The choir's name must be maintained at all times", or else -- and probably better -- "The choir's reputation must be upheld at all times". Marion ... ...
Marion and Reinoud Bo...
marionboers
Offline Send Email
Jul 4, 2005
8:54 am
28957
Jackie sê: Baie dankie vir almal wat probeer help het. Ek het op die ou end *spotname* gebruik, wat vir my heelwat onheilighede insluit. Dit was in elk ...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Jul 4, 2005
9:45 am
28958
Kan iemand asb. hiermee help: Dit gaan oor die terme 'short-run' en 'long-run' (later in die Engelse teks 'short run', ens) t.o.v. koste, beleggings, ens. Daar...
Deanne Vorster
Deanne@...
Send Email
Jul 5, 2005
9:22 am
28959
Erina: Wat van slegse (met 'n kappie op die e natuurlik). Name calling is when you call someone a donkey, a fool, an idiot, a two-eyes, a fatty, goofer, and...
erina
erinab@...
Send Email
Jul 5, 2005
9:37 am
28960
Deanne : Kan iemand asb. hiermee help: Dit gaan oor die terme 'short-run' en 'long-run' (later in die Engelse teks 'short run', ens) t.o.v. koste, beleggings,...
Willem Steenkamp
willemsteenkamp
Offline Send Email
Jul 5, 2005
10:16 am
28961
Susan: Ek sou "lopie" vir "run" gebruik - kort lopie en lang lopie. Dis nou as dit regtig goed is wat vir 'n kort rukkie of 'n lang ruk loop. Jou...
Susan Van Zijl
VanZijlSM@...
Send Email
Jul 5, 2005
12:48 pm
28962
Susan: Ek is gevra om onderstaande advertensie onder ZALangers se aandag te bring. Dis net in Afrikaans, want die idee is dat diegene wat dit nie verstaan nie,...
Susan Van Zijl
VanZijlSM@...
Send Email
Jul 5, 2005
2:01 pm
28963
Beste ZALangers (met 'n afskrif aan Phoébe ter inligting) Ek het so drie maande gelede die navraag hieronder ontvang van Phoébe van der Merwe hier in die...
Labuschagne & Associa...
labusch@...
Send Email
Jul 6, 2005
12:32 pm
28964
Weet julle van 'n Gesondheidswet met die nommer 77? Ek het nie die jaartal nie en ek kry nie die opsteller van die brief in die hande nie. As julle van so...
Posthumus, Lynette
lposthumus@...
Send Email
Jul 6, 2005
2:08 pm
28965
Willem Ek raai (met Google se hulp) dis die Trade Metrology Act, 1973 (Act 77 of 1973) (Dit gaan onder andere oor die behouering van voedsel). Maar daar kan ...
Willem Steenkamp
willemsteenkamp
Offline Send Email
Jul 6, 2005
8:15 pm
28966
Gee nie om om navrae te beantwoord nie, maar haar vraag is verskriklik onduidelik! ... From: "Labuschagne & Associates" <labusch@...> To: "ZALang"...
transed@...
noncore1999
Offline Send Email
Jul 6, 2005
9:40 pm
Messages 28937 - 28966 of 42669   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help