File : FAQ - Afrikaans.txt Description : Neulvrae oor ZaLang in Afrikaans -- alle lede moet dit lees!...
ZaLang@yahoogroups.com
Aug 1, 2005 8:07 am
29259
========================================================= FAQ (Frequently Asked Questions) OF ZaLang (version 3.0e)...
ZaLang@yahoogroups.com
Aug 1, 2005 8:07 am
29260
Duty of care is wel 'n bekende term. Sorgsaamheidsplig is ewat ek gebruik ... From: "Reinhard & Barbara" <overberg@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> ...
Help asb met die vertaling van: In a sense, with much of the "new economy" froth now blown off the
markets, "old economy" stocks are back to where they were...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Aug 1, 2005 1:56 pm
29263
Beeldspraak vir onwesenlike skuim, entoesiasme, oordrywing edm. Afgelei van die goed wat bo op bier dryf en nie die dors les nie ... In Afrikaans kan jy maar...
Tony, Baie baie dankie vir jou hulp - nou maak alles weer sin! Groete Barbara ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of ...
Maritza: Vir dié van julle wat ook hulp aangebied het met Beryl-Ann se tariewe - hier is haar lysie. Ek het dit vandag gekry, maar nog nie kans gehad om in...
Hallo almal Van julle het seker oor die possie gekry van SDLX af oor die 25%-afslag op Trados en SDLX. Ek kan dit vir enige iemand aanstuur wat belangstel....
... Ek sou dit direk vertaal, want dis 'n beeldende metafoor. Die skrywer sê dat die sogenaamde "nuwe ekonomie" is blote skuim wat bo-op die bier dryf, en...
Nog drie vrae asb: 1. safe havens in: investors are increasingly driven
to safe havens (sal direkte vertaling veilige hawens werk?)
2....
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Aug 2, 2005 7:41 am
29270
Posthumus, Lynette skryf om 9:43 AM op 02/08/2005: Ek antwoord op my gutgevoel hierso... ... Ja. ... Kan dit dalk 'n toonbank wees? Gaan dit dalk in dié teks...
Ek sou dit direk vertaal, want dis 'n beeldende metafoor. Die skrywer sê dat die sogenaamde "nuwe ekonomie" is blote skuim wat bo-op die bier dryf, en noudat...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Aug 2, 2005 7:59 am
29272
Lynette > 1. safe havens in: investors are increasingly driven to safe havens (sal direkte vertaling veilige hawens werk?) Samuel : Ja. Willem: Klink vir my...
... Jy't 'n punt beet, Willem. Ek vergeet soms dat een beginsel wat 'n mens in gedagte moet hou by die vertaling van finansiële goed is dat 'n mens as a rule...
... Samuel : Ek sou dit direk vertaal, want dis 'n beeldende metafoor. Die skrywer sê dat die sogenaamde "nuwe ekonomie" is blote skuim wat bo-op die bier...
... Jy laat my dink aan 'n strokiesprentjie wat in ons eindeksamen op skool gebruik is. Dit gaan oor 'n ontsnapkunstenaar wat in 'n diep vat water gesit word....
Susan: Dalk van die plek waar die bere met die skuim(bekke?) vandaan kom. ... Samuel : Ek sou dit direk vertaal, want dis 'n beeldende metafoor. Die skrywer...
Susan Van Zijl
VanZijlSM@...
Aug 2, 2005 10:17 am
29277
There's also a Law of Company Hierarchy: It strongly resembles that of a septic tank. The biggest chunks always rise to the top. That's from the booklet...
... Hoe sou dit wees as dit nie persoonlik was nie...? Tony: Communal of gemeenskaplik. Soos 'n opblaasboot, 'n vleuelklavier vol ligte musiek or dergelike...
'n Mens moet Willem komplimenteer met sy vroeg-oggend, vroeg-in-die-week-wakkerte. Sou 'n mens kon aflei dat "in cervisa veritas" net so waar is as "in vino...
Tony : Origens: As 'n safe haven nie juis veilig is nie, en die sogenaamde veilige hawe ook nie, dan is veilige hawe mos 'n korrekte vertaling? Ewe opinieus,...
Hallo almal, kan iemand(e) asb. help met die Afrikaans vir die volgende mediese terme wat ek nie in Brink of Snyman kry nie. opioid therapy opioid(s) rescue...
Kobus Marais
kmarais@...
Aug 2, 2005 6:08 pm
29282
Chemiewoordeboek: opiate = opiaat, dus opiaatterapie opioid therapy = opioi(met 'n deelteken)dterapie (nie in woordeboek nie) opioid(s) (ook nie in...
Gillian de Jager
gdejager@...
Aug 2, 2005 6:37 pm
29283
Skuus, Kobus, die laaste een het ek verkeerd gelees, dis nie oksitosien nie; ek kry nie oxycontin in die Chemiewoordeboek nie. ... From: Gillian de Jager To:...
Gillian de Jager
gdejager@...
Aug 2, 2005 7:06 pm
29284
... From: "Gillian de Jager" <gdejager@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Tuesday, August 02, 2005 8:37 PM Subject: Re: [zalang] Term: Eng>Afr...
Aalbers
aalbers@...
Aug 2, 2005 7:20 pm
29285
From: Aalbers (aalbers@...) Date: 2005/8/2 9:20:34p ... IVRS kan onder andere staan vir Interactive Voice Response System. Samuel...
Hallo almal Baie dankie vir die hulp verlede week. Ek het twee vrae wat met versekering te make het. 1. Is daar 'n aanvaarde afkorting vir FAIS? 2. Is daar 'n...