Perhaps "consider" or "give as an option"? I can't find the full term, but my dictionary gives "le toit ouvrant est en option" as "the sunroof is an optional...
Samuel: Hoe sou julle in Afrikaans tussen "lender" en "borrower" onderskei 'n teks waar dit baie lomp sou wees om die goed die heeltyd te omskryf? Is daar...
Beste Sam Toe ek teen gisteroggend nog nie gehoor het dat uitstel verleen word (is) nie, het ek besluit ek gaan my deeltjie tot ons land se meertaligheid...
File : FAQ - Afrikaans.txt Description : Neulvrae oor ZaLang in Afrikaans -- alle lede moet dit lees!...
ZaLang@yahoogroups.com
Sep 1, 2005 8:58 am
29630
========================================================= FAQ (Frequently Asked Questions) OF ZaLang (version 3.0e)...
ZaLang@yahoogroups.com
Sep 1, 2005 8:58 am
29631
Kobus, baie dankie vir jou boodskap. Waardeer jou sin vir humor. Troos my net daaraan dat ek 'n hele paar taalnavrae sal kan oplos terwyl ons almal innie...
streetc@...
Sep 1, 2005 9:19 am
29632
... En in die selle langsaan sit die ouens wat nie die desimale komma gebruik het nie (dis eweneens onwettig om 'n desimale punt te gebruik, maar wie kyk...
Wat van uitlener vir die ou wat die geld aan die ander ou leen en net lener vir die ou wat die gee geld by iemand leen? ... From: ZaLang@yahoogroups.com...
Hanna Scheepers
hannax@...
Sep 1, 2005 9:56 am
29634
Susan: Drietalige Regswoordeboek: borrow: leen, geld opneem; borrower: lener, inlener, geldopnemer Niks by "lend" nie maar: loan (v) = uitleen leen (aan...
Susan Van Zijl
VanZijlSM@...
Sep 1, 2005 11:13 am
29635
Hallo almal, ek is nog steeds met die riller besig (nie 'n wegraping een nie, genetiese ingenieurswese, nogal interessant) en wil graag julle breine tap oor...
Kobus Marais
kmarais@...
Sep 1, 2005 5:06 pm
29636
From: Kobus Marais (kmarais@...) Date: 2005/9/1 2:14:06p ... http://www.roofingstore.ca/glossary_of_roofing.htm Split shakes is shakes wat met die...
... 'n Trommel is myns insiens 'n metaalding en dis ook 'n redelik groot ding (iets wat dalk onder jou bed sal inpas, maar nie in die palm van jou hand nie). ...
Ja, wat K-9 betref, kom dit natuurlik van die Engelse "canine" wat ’n hond is. Die kodevorm laat dit natuurlik meer polisie-agtig lyk. Ek sou ook sê ...
De Villiers & Gerda d...
dewets@...
Sep 2, 2005 7:06 am
29641
Susan: (groot Webster): shake: 9a (1)... (2): .... b: a single split from a piece of log usu. three or four feet long. 'n "shake" is m.a.w. 'n lang plank/paal...
Susan Van Zijl
VanZijlSM@...
Sep 2, 2005 7:38 am
29642
Too true! Thana ... From: Samuel Murray [mailto:leuce@...] Sent: 01 September 2005 11:24 AM To: ZaLang@yahoogroups.com Subject: RE: [ZaLang] CHAT:...
streetc@...
Sep 2, 2005 10:11 am
29643
Hallo almal Ons sit hier met 'n finansiële kennisgewing waarin melding gemaak word van upside leveraging potential en downside potential, maar die konteks sê...
Hallo almal Kan iemand met 'n gepaste woordeboek asb. vir my kyk wat 'n 'leopard frog' in Afrikaans is. Baie dankie. Kobus Marais [Non-text portions of this...
Kobus Marais
kmarais@...
Sep 2, 2005 6:01 pm
29645
Hallo almal, ek wil graag nog 'n paar vrae vra, asseblief: Weet iemand dalk wat 'n 'compact tube tent' in Afrikaans sal wees? Dit verwys na 'n opvoubare...
Kobus Marais
kmarais@...
Sep 2, 2005 6:01 pm
29646
Jackie vra: Iemand wat ook oor die naweek werk, help asseblief. Weet iemand wat *scientrometric* eerstens beteken, maar die belangrikste, wat dit in...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Sep 2, 2005 11:15 pm
29647
... Weet iemand wat *scientrometric* eerstens beteken, maar die belangrikste, wat dit in Afrikaans sou wees? Ek kry dit nie in my woordeboeke nie, en weet...
... Ek vermoed die "compact" sal bloot 'n byvoeglike naamwoord wees. Ek het 'n bietjie gegoogle vir "tube tent", en dit lyk of die meeste van hulle 'n soort...
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the ZaLang group. File : /Gratis...
ZaLang@yahoogroups.com
Sep 5, 2005 6:51 am
29650
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the ZaLang group. File : /Gratis...
ZaLang@yahoogroups.com
Sep 5, 2005 6:51 am
29651
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the ZaLang group. File : /Gratis...
ZaLang@yahoogroups.com
Sep 5, 2005 6:52 am
29652
Hallo almal 1. Tiaan Geldenhuys, wat die gratis aanlyn-speltoetser geskryf het, het 'n kort inleidinkie geskryf oor hoe om sy speltoetser aflyn te gebruik....
Susan: Kobus vra: Kan iemand met 'n gepaste woordeboek asb. vir my kyk wat 'n 'leopard frog' in Afrikaans is. Wee'jy, ek dink dis al voorheen bespreek....
Susan Van Zijl
VanZijlSM@...
Sep 5, 2005 7:09 am
29654
Ilze vra: Weet iemand dalk wat front-of-house (in 'n hotel of restaurant) in Afrikaans is. Baie dankie ... Susan: Kobus vra: Kan iemand met 'n gepaste...