Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Show off your group to the world. Share a photo of your group with us.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 30560 - 30589 of 42672   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
30560
File : FAQ - Afrikaans.txt Description : Neulvrae oor ZaLang in Afrikaans -- alle lede moet dit lees!...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Nov 1, 2005
10:30 am
30561
========================================================= FAQ (Frequently Asked Questions) OF ZaLang (version 3.0e)...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Nov 1, 2005
10:30 am
30562
In AFGRI se tydskrif Afgriland kom daar die volgende aanhaling voor uit 'n OTK gedenkbundel wat in 1973 gedruk is: 'n Ander deurdagte waarheid is die definisie...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Send Email
Nov 1, 2005
1:15 pm
30563
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the ZaLang group. File : /Blitsgids...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Nov 1, 2005
1:17 pm
30564
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the ZaLang group. File : /Quick Guide...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Nov 1, 2005
1:19 pm
30565
Jackie vra: Enige kenners van die aardrykskunde wat kan help, asseblief? Ek soek die Afrikaans vir *Congo Basin*. Die konteks = *Except for the CONGO BASIN,...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Nov 1, 2005
6:24 pm
30566
Jackie soek die Afrikaans vir *Congo Basin*. Die konteks = *Except for the CONGO BASIN, Africa's frontier forests have largely been destroyed, primarily by...
Gillian de Jager
gdejager@...
Send Email
Nov 1, 2005
6:31 pm
30567
Jackie vra: Hier is steeds probleme met terme. Die ander wat ek soek, is *frontier forest*. Weer eens geen hulp in Pharos of Google nie (laasgenoemde...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Nov 1, 2005
6:57 pm
30568
Jackie sê: Vir diegene wat belang stel: na aanleiding van Gillian se moontlikhede het Google *Kongobekken* opgelewer. Dankie, Gillian. ... From: "Gillian de...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Nov 1, 2005
7:08 pm
30569
Irene: Volgens Geografieterme: bekken, kom ... From: "Jackie Viljoen" <jacqvil@...> To: "ZaLang Boodskappe" <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Tuesday,...
Irene Dippenaar
irened@...
Send Email
Nov 1, 2005
8:17 pm
30570
Irene: Volgens Geografieterme- *frontier: grensgebied* ... From: "Jackie Viljoen" <jacqvil@...> To: "ZaLang Boodskappe" <ZaLang@yahoogroups.com> Sent:...
Irene Dippenaar
irened@...
Send Email
Nov 1, 2005
8:17 pm
30571
En die VoorlopigeWoordelys Landbou & Bosbou noem dit 'n grensbos. ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Irene Dippenaar...
Tony
noncore1999
Offline Send Email
Nov 2, 2005
7:40 am
30572
Die Geologiewdbk gebruik net 'kom', ook in die konteks van groundwater - basin recharge = komaanvulling. Catchment basin = opvangkom. Bekken kom nie eens in...
Tony
noncore1999
Offline Send Email
Nov 2, 2005
8:02 am
30573
Marga vra: restitution (in die sin: Distinguish between restitution and compensation.) *** Tony stel dit goed: compensation is vergoeding (asseblief nie...
Plecon
plecon@...
Send Email
Nov 2, 2005
8:17 am
30574
Kan iemand dalk 'n vertaler help met die Afrikaans vir hierdie pokerterme? royal flush straight flush Baie dankie! Christine...
Christine Marais
vt21chris
Offline Send Email
Nov 2, 2005
8:23 am
30575
Susan: Ek het dit in my skooldae as "bekken" geken. ... Die Geologiewdbk gebruik net 'kom', ook in die konteks van groundwater - basin recharge =...
Susan Van Zijl
VanZijlSM@...
Send Email
Nov 2, 2005
8:23 am
30576
... Ek het 'n maand of twee gelede dieselfde navraag op ZaLang gedoen. Jy gaan redelik sukkel... dalk sal 'n omskrywing beter werk. Samuel...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Nov 2, 2005
8:50 am
30577
Hallo almal Vandag sit ek met 'n aantal variasies op 'n nuwe tema wat ek glad nie weet hoe om te vertaal nie. Enige hulp of kundige kommentaar sal waardeer...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Nov 2, 2005
8:56 am
30578
Miskien sal dit help as jy Grand West Casino bel? Hier is hulle nommer (ek het dit gou opgesoek, het dit nie op "speed dial" nie :-)). 021 - 505 7777 ... Ek...
Melanie Carstens
melaniecarstens
Offline Send Email
Nov 2, 2005
9:15 am
30579
Samuel Adjusted for rental straight line adjustment Aangepas vir reguitlynaanpassing van huur?? Aangepas vir huur-reguitlynaanpassing?? Aangepas vir huur se...
Willem Steenkamp
willemsteenkamp
Offline Send Email
Nov 2, 2005
9:56 am
30580
Is dit die False River in Engels of word die Afrikaanse titel behou? Dankie by voorbaat Gillian [Non-text portions of this message have been removed]...
Gillian de Jager
gdejager@...
Send Email
Nov 2, 2005
12:02 pm
30581
Esme: Vals River - Valsrivier : A Dictionary of South Africa Place Names (unfortunately not the New . . . I cannot find out via Google where it can be...
Esme Greenfield
knersis@...
Send Email
Nov 2, 2005
12:26 pm
30582
According to the NEW Dictionary of South Africa Place Names, ... The form Valsrivier is preferred for official purposes. The rest is also the same. Contact...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Nov 2, 2005
1:37 pm
30583
Het sommer gou in Van Dale gekyk wat die Nederlanders daarmee maak ... Royal flush = grote straat, suite met aas; Flush = flush (serie kaarten met dezelfde...
Tony
noncore1999
Offline Send Email
Nov 2, 2005
5:46 pm
30584
Tony : Het sommer gou in Van Dale gekyk wat die Nederlanders daarmee maak ... Royal flush = grote straat, suite met aas; Flush = flush (serie kaarten met ...
Willem Steenkamp
willemsteenkamp
Offline Send Email
Nov 2, 2005
10:04 pm
30585
Hallo almal Het enige iemand 'n idee wat foccacio (die plat Italiaanse brood) in Afrikaans sou wees? My Huishoudkunde-woordeboek het hom nie (en my...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Nov 3, 2005
7:52 am
30586
Samuel Ek stel voor jou hou dit net so - net soos pizza. Ilze ... Hallo almal Het enige iemand 'n idee wat foccacio (die plat Italiaanse brood) in Afrikaans...
I C De Beer
DBEERIC@...
Send Email
Nov 3, 2005
7:58 am
30587
Ek sien die spelling is Focaccio of Focaccia op die Internet. ... From: I C De Beer [mailto:DBEERIC@...] Sent: 03 November 2005 09:57 AM To:...
Brigitte Blanckenberg
bblancke@...
Send Email
Nov 3, 2005
8:29 am
30588
Samuel: Het enige iemand 'n idee wat foccacio (die plat Italiaanse brood) in Afrikaans sou wees? Ilze: Ek stel voor jou hou dit net so - net soos pizza. ...
Willem Steenkamp
willemsteenkamp
Offline Send Email
Nov 3, 2005
8:32 am
30589
Esme: Kan iemand nie vir ons al die Engelse pokerterme met betekenisse gee en dan stel ons 'n Afr lys saam en skep terme waar nodig nie? ... From:...
Esme Greenfield
knersis@...
Send Email
Nov 3, 2005
8:41 am
Messages 30560 - 30589 of 42672   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help