Dankie Werner en ander taalwerkers, ja, ons is inderdaad aan 't swoege met die reuk van Kaapse brande in die lug, maar wat 'n voorreg om werk te hê, en ...
Zandra Bezuidenhout
zbez@...
Jan 1, 2006 10:54 am
31047
File : Blitsgids 40a.doc Description : Blitsgids oor ZaLang -- almal moet dit lees!...
ZaLang@yahoogroups.com
Jan 1, 2006 12:36 pm
31048
File : Quick Guide 40e.doc Description : Quick Guide to ZaLang -- everyone should read it!...
ZaLang@yahoogroups.com
Jan 1, 2006 12:36 pm
31049
Everybody, My late father used to say that one should note down all particulars about the first twelve days of the year, for each of the following twelve...
lia wissing
thelightcall@...
Jan 1, 2006 3:03 pm
31050
Chère (ex) Mlle Bauermeister Oui, c'est moi! Wie sijn de helden gevallen en hoe het die jare - om nie van die dekades te praat nie - verbygesnel.... Ja,...
Vriende Ag verskoon asb dat ek per abuis my boodskap aan Zandra hier op die oop lys vir almal se insae gaan staan en stuur het. Gelukkig darem niks ...
I am aware of the system, and also that the weather will correspond. In my case, also lots of work (I am holding thumbs for that!), and today was HOT without...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Jan 1, 2006 10:16 pm
31053
Joan: Ek het ook in M. Meiring se klas gesit, van 78-80. Weet iemand wat van hom geword het? Hy het altyd baie koerantartikels geskryf maar ek het lank laas...
Baie dankie. En ook van my, voorspoed vir almal. Mag die probleme vanjaar min (of minder)wees! Marianne ... From: ZaLang@yahoogroups.com...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Jan 2, 2006 12:19 pm
31055
Beste Joan Goeie vraag. Ek sien niks op die Universiteit se webbladsye oor hom nie en ek het - soos jy - ook lanklaas iets van/oor hom gelees. Hy was/is mos...
Jackie vra: presies wat is die korrekte vorm vir die meervoud van *bl.* (vir bladsy)? Die jongste Pharos gee *ble.* aan, ek het al net *bl.* gesien, en nou...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Jan 3, 2006 8:33 pm
31059
More, ouens. Ek is op soek na die Afrikaans vir die ruimteterm "crew exploration vehicle (CEV)". Dit is die ruimtetuig (wat nog ontwikkel moet word) wat die...
Ek stem! Miskien moet jy net die eerste keer die Engelse afkorting ook gee? Groetnis Pieter Wilna: Ek sou dit dus 'n...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Jan 4, 2006 7:59 am
31061
Beste Werner Ag, jy sê alles darem so reg en mooi. Baie, baie dankie. Ek is nog staande na elf verhandelinge/tesisse (redigering), al wankel die beentjies...
Marthie Nel
mnel@...
Jan 4, 2006 12:47 pm
31062
Wilna skryf op 4 Januarie 2006: More, ouens. Ek is op soek na die Afrikaans vir die ruimteterm "crew exploration vehicle (CEV)". Dit is die ruimtetuig (wat nog...
Plecon
plecon@...
Jan 5, 2006 6:11 am
31063
Dankie vir die verduideliking, Pierre. Ek het egter weer by Wikipedia gaan lees, en gaan eers hou by wat ek hier het, tot ek met die skrywer kan gesels. Sover...
Hallo ouens Beste vir 2006! Help asb. Bo aan die teks staan "Blurb", met 'n sin wat nie in die teks voorkom nie, en net daaronder "Highlight" met 'n sin uit...
Pieter Taljaard
pietertal@...
Jan 5, 2006 8:24 am
31065
Joan: Pieter, ek weet nie wat die konteks is nie maar in tydskrifartikels is 'n "blurb" 'n "prik" in Afrikaans - dis die "teaser" wat bo-aan die kopie staan en...
Dis beslis uitleg- en grafiese elemente wat beklemtoon en die aandag trek. Die lokvinklyn bo-aan die teks prikkel die leser om verder te lees. Dit word...
Anda Visagie
avisagi@...
Jan 6, 2006 6:59 am
31068
Daardie klapskrif wat Pieter genoem het is inderdaad klapskrif (drukkerswoordeboek), maar dit verwys na wat Van Dale 'n flapschrift noem - die...
Kon nie uitsluitsel hieroor kry nie. Ek gebruik bll, na aanleiding van pp (paginas/pages). Maar die blouboek swyg oor meervoude van afkortings - dws op bl 27,...
Ou Bosman, V/d Merwe & Hiemstra gee bl. vir beide bladsy en bladsye. Sou nuwe Pharos se ble. gebruik - dis vir my sinvol. Groete Joe [Non-text portions of this...
Joe Coetsee
joecoetsee@...
Jan 6, 2006 5:08 pm
31071
Dankie, Tony. Ek het al gedog ek het so 'n dom vraag gevra dat niemand eens gaan probeer antwoord nie. Bly daar is nog iemand wat onseker is en wat nie ...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Jan 6, 2006 5:21 pm
31072
Dankie ook Joe. ... From: "Joe Coetsee" <joecoetsee@...> To: "ZaLang" <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Friday, January 06, 2006 6:51 PM Subject: [ZaLang]...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Jan 6, 2006 5:30 pm
31073
Beste Jackie My reaksie kom 'n bietjie mosterd na die maal. Die AWS sê oor die afkorting van meervoudsvorme dat daar twee metodes is. Die een is om 'n e of 'n...
Dankie Werner ook. Ja, dis lekker om die bekende name weer op die skerm te sien....
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Jan 7, 2006 4:48 pm
31075
Kan iemand my asseblief help met die vertaling van die volgende Engelse voedselterme: 1. free radicals 2. carotenoids 3. spring onions 4. cold pressed Dit is...