Het êrens in 'n taalhandleiding opgetel dat om die -te/-de op te los, ;n mens moet weet wat die NL vorm was. Sal probeer uitvind waar ek dit gelees het. ...
Jackie vra: Weet iemand hoe ’n mens die uitdrukking *Years of Life Lost (YLL)* in Afrikaans vertaal? (Die verklaring van die uitdrukking sê dit is *a...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Mar 1, 2006 9:29 am
31664
Esme: Ek kry niks in my bronne nie, maar sou verlore lewensjare gebruik. (Lawwe stelling dié: premature or preventable deaths) ... From:...
Esme Greenfield
knersis@...
Mar 1, 2006 10:27 am
31665
Dankie, Esmé; het so gedink...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Mar 1, 2006 10:33 am
31666
In verband met 'n personeelhandleiding oor werwing, keuring, aanstelling en bevordering, tesame met werwingsagentskappe kan executive search organisations...
Gillian de Jager
gdejager@...
Mar 1, 2006 11:30 am
31667
Kas: Is jy seker? Die Afrikaanse patroon is eerder Wet op Langtermynversekering, 1998 (Wet 52 van 1998. ... From: "Jackie Viljoen" <jacqvil@...> To:...
Kas Smit
edivert@...
Mar 1, 2006 11:50 am
31668
Esme: Ja – só gelys in Butterworths (ook Korttermynversekeringswet). ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Kas Smit ...
Esme Greenfield
knersis@...
Mar 1, 2006 12:19 pm
31669
File : Blitsgids 40a.doc Description : Blitsgids oor ZaLang -- almal moet dit lees!...
ZaLang@yahoogroups.com
Mar 1, 2006 2:37 pm
31670
... Dis ook eintlik nie so 'n lang woord nie. Net een stam plus die wet: langtermynversekering + wet. Die "wet op"-vorm word veral gebruik dink ek as dit...
File : Quick Guide 40e.doc Description : Quick Guide to ZaLang -- everyone should read it!...
ZaLang@yahoogroups.com
Mar 1, 2006 2:39 pm
31672
Tienie: (Baie dankie vir almal met my navraag oor privaatpraktyk. Het baie geleer.) Ek het al tevore navraag gedoen oor die verbindings-"s". Dink dit was Joan...
... Ek sou nie "werkwinkel" sonder die "s" skryf nie, as dit verwys na 'n opvoedkundige sessie nie. As dit egter verwys na 'n fisiese plek waar daar gewerk...
For what it's worth, there are zero (nil, naught-I don't know what word you use in your English---we say "zero") hits on Google for berekeningfout and 624 hits...
Baie interessant, veral omdat daar in total 710 000 skrywers* is wat Van Dale (bewustelik al dan nie) weerspreek. Van Dale 1, res van Nederland 63!! *In ag...
I'd go for berekeningsfout too. Words on -ing have a strong affinity for that s, although there are exceptions: rekeningkunde, vlugtelingkamp, heuningbostee,...
Joan: Dit voel vir my die s moet bly, maar 'n mens kan die nuwe Pharos nogal vertrou wat betref die verbindings-s. Ek het ongelukkig nie een byderhand nie,...
... Ek begryp dit nie. Hoekom die verskil in die behandeling van die twee gevalle? Hier gaan dit nie om twee egte verskillende betekenisse nie. Die begrip...
Hallo julle, Het iemand dalk vir my 'n selnommer vir Deirdre Roos? Ek moet haar dringend in die hande kry, voor 12 vandag indien moontlik, en ek het nie nou...
... Nee, dit gaan om die een woord wat meer bekend vir my is as die ander. Ek ken die woord "werkswinkel" as verwysend na 'n soort werksessie of opvoedkundige...
... Jeff: Ek begryp dit nie. Hoekom die verskil in die behandeling van die twee gevalle? Hier gaan dit nie om twee egte verskillende betekenisse nie. Die...
'n Maatskappy wat dienste lewer vir o.a. *oggendtees* en matriekafskeide* - Is sulke meervoude aanvaarbaar? Die eerste een lyk nie lekker nie, en die tweede...
... Beide lyk vir my aanvaarbaar, tensy jy wil praat van oggenteegeleenthede en matriekafskeidgeleenthede. ... Myns insiens, nee. Dis 'n hoëtroustel of...
Dankie Samuel ... Beide lyk vir my aanvaarbaar, tensy jy wil praat van oggenteegeleenthede en matriekafskeidgeleenthede. ... Myns insiens, nee. Dis 'n...
Wanneer is dit Samuel en wanneer Sameul. 'n Deeglike studie oor maande wil laat blyk dat die tweede weergawe ietsie met 'n effe grimmigheid te doen het....