Weer Tienie: In vandag se Beeld, Delana, op bl 24, is 'n storie oor 'n nuwe tydskrif met nuwe idees. Daar word gese: Dalk laat dit jou ook buite die boks dink....
Elise: Dit kan dalk ook verwys na die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, maar dis 'n 1997-wet (Basic Conditions of Employment Act). ... Samuel : Hmpf, vergeet...
Elise Engelbrecht
Eengelbr@...
Jun 1, 2006 7:47 am
32610
Ella sê: Dis baie moeilik sonder konteks (ek weet jy HET nie konteks nie), maar ek koppel dit net aan iets soos "strength of character" (confidence or...
Ella Belcher
ellab@...
Jun 1, 2006 7:55 am
32611
... Dankie vir jou raaiskoot, Elise, maar ek dink Willem is reg... dis die Labour Relations Act (dis soos ek dit ook aanvaar het in die vertaling). Samuel...
Probeer ook: "Dink buitekant jou boksie" (eerder as 'verby' of 'verder as' jou boksie) "Kraak die kopgrens" "Dink anderkant jou eie kraal" Mens weet ook nooit...
Zandra Bezuidenhout
zbez@...
Jun 1, 2006 8:14 am
32613
Dankie vir almal wat so uit hul kassies gespring en gedink het! "Kraak die kopgrens" loop op die oomblik 'n kortkop voor ... ... From: ZaLang@yahoogroups.com...
Delana Fourie
redfour@...
Jun 1, 2006 9:17 am
32614
Jackie, is dit ook vir Gr 9-Lewensoriëntering? Ek dink 'n mens kan dalk dink aan frases met "kaliber" of "karakter", bv. persoon van kaliber, iemand met 'n...
Delana Fourie
redfour@...
Jun 1, 2006 10:17 am
32615
In 'n Wiskunde-leerderboek Gr 9 word enorme afstande en getalle beskryf. Almal weet van miljoen (6 nulle). Die Engelse billion (9 nulle) is na my wete miljard...
Delana Fourie
redfour@...
Jun 1, 2006 10:29 am
32616
Ja, dit is. En dankie vir die hulp! Kan ek jou asb. persoonlik kontak oor daardie LO? Wil graag ander goed vra, indien dit in orde is J ... From: "Delana...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Jun 1, 2006 10:30 am
32617
Wat van "karaktervastheid", of net "karakter"? Zandra ... From: "Delana Fourie" <redfour@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Thursday, June 01,...
Zandra Bezuidenhout
zbez@...
Jun 1, 2006 10:48 am
32618
... Indien dit 9 nulle is, ja. Maar indien dit 12 nulle in Engels is, is die biljoen in Afrikaans. ... Volgens die Amerikaanse stelsel, ja. Die Amerikaanse...
Hallo almal Ek wonder gou wat is julle mening oor die volgende kwessie. 'n Kliënt vra my vir twee kwotasies, een met en een sonder aparte proefleser. Die...
Hallo Samuel Byvoorbeeld: ek werk vir 'n kliënt wat my in USD betaal maar ek subkontrakteer na 'n plaaslike vertaler wie ek in ZAR moet betaal. Die verskil in...
Net om baie lank na die tyd dankie te sê aan Samuel vir sy rekenaartermlys; gewoonlik vertaal ek nie juis teks wat met rekenaars te make het nie, maar dié...
Onthou net, dit gaan oor personality en nie character nie. Ella ... From: "Jackie Viljoen" <jacqvil@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Thursday,...
Ella Belcher
ellab@...
Jun 1, 2006 11:49 am
32623
Ek stem saam met Anli -- die kliënt het die kwotasie op 75c aanvaar. Jy verdien 'n fooi op hierdie transaksie as arbeidsagent ("labour broker"). Maar jou...
Delana Fourie
redfour@...
Jun 1, 2006 11:55 am
32624
Wat van "dinamiese persoonlikheid"? Anli ... Von: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] Im Auftrag von Ella Belcher Gesendet: Donnerstag, 1....
Ek vermoed in die praktyk sal die situasie eerder so verloop: Die kliënt het jou kwotasie aanvaar, so jy kan dit nie verhoog nie. Jy nader die potensiële...
Dankie vir almal wat probeer help. Ek gee die moontlikhede aan die kliënt. Die probleem is die gebrek aan konteks. Miskien kan die outeur help, en ek laat...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Jun 1, 2006 12:24 pm
32627
Reg so, ek hou van triljard (verkies die internasionale stelsel). Verder aan sê die teks "...'n waterkubus bevat ongeveer 600 (+21 nulle) molekules. Ons noem...
Delana Fourie
redfour@...
Jun 1, 2006 12:46 pm
32628
Dear all My problem is the English term for the German "Pfarramt" or "Pfarrgemeinde", which I would translate into Afrikaans as "gemeente" and into English as ...
Ella stem saam met Anli. ... From: "Anli van der Walt" <anli@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Thursday, June 01, 2006 1:11 PM Subject: AW:...
Ella Belcher
ellab@...
Jun 1, 2006 1:04 pm
32630
... Ja. Hier is 'n webwerwe wat dit vir jou mooi uiteensit: http://en.wikipedia.org/wiki/Names_of_large_numbers Kyk ook hier vir geskiedenis van die getalle: ...
Hallo almal Verduidelik asb kortliks wat 'n kopieskrywer doen? Dankie Lynette ...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Jun 1, 2006 1:48 pm
32632
Lynette: Verduidelik asb kortliks wat 'n kopieskrywer doen? WillemS: Hy of sy skryf kopié. Jammer, korter kan ek dit nie stel nie ;-) Ekskuus, kon dit nie...
Skryf kopie 'n bepaalde doel, in opdrag van 'n persoon of instansie wat breë riglyne of doelwitte neerlê. Soms moet die kopieskrywer nog die kliënt help om...
Zandra Bezuidenhout
zbez@...
Jun 1, 2006 2:39 pm
32634
Hy/skryf wat jy vra hy/sy moet skryf: CV, opsomming (nee, nie jou studiewerk vir jou doen nie), advertensie, sulke goed. ... From: "Willem Steenkamp"...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Jun 1, 2006 2:42 pm
32635
Dear Anli The SA equivalent of "gemeente" (Pfarrgemeinde") is certainly congregation. Your interpretation of this term is a tad too literal. In SA terms...
I'd tend to agree with Werner; in the sense "A is a member of our congregation" the reference is not to a person who is at that moment (or at any other time)...