Samuel: There is this term I don't know what it means or how to translate it, in a financial translation. The text is: Number of shares (net of treasury...
File : Blitsgids 41a.doc Description : Blitsgids oor ZaLang -- almal moet dit lees!...
ZaLang@yahoogroups.com
Jul 1, 2006 11:42 pm
32959
File : Quick Guide 41e.doc Description : Quick Guide to ZaLang -- everyone should read it!...
ZaLang@yahoogroups.com
Jul 1, 2006 11:42 pm
32960
G'day everyone Does anyone know what the slogan and text of the old UNISA coat of arms was? They now have a new coat of arms with a new slogan, and all I have...
The coat of arms of the University of South Africa was a shield with a red band in the top section with two gold circlets on either side of a sunburst, and an...
Gillian de Jager
gdejager@...
Jul 3, 2006 9:29 am
32962
[Non-text portions of this message have been removed]...
Ina Stahmer
InaS2@...
Jul 3, 2006 11:41 am
32963
Hester: The motto was SPES IN ARDUIS (checked) and it means hope through difficulties and hard work. Gillian wrote: The coat of arms of the University of South...
Hallo almal "Die kompetisie is deur die Premier van Gauteng ingestel." Sou julle die woord "premier" in daardie sin met 'n hoofletter skryf? Hoekom of hoekom...
Volgens die AWS, bl. 71, reël 9.24, begin "'n ampsbenaming wat na 'n individu verwys" met 'n hoofletter. ... From: ZaLang@yahoogroups.com...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Jul 3, 2006 12:36 pm
32967
Volgens AWS (blou) bl 48:2.6.1 Ampsbenamings sal dit in beide gevalle hoofletters wees omdat dit spesifiek is (na net een persoon verwys). Maar ek kan my goed...
Dankie, Samuel, het ontvang ... Groete Leona ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Samuel Murray Sent: 03 July 2006...
Labuschagne & Associa...
leona@...
Jul 3, 2006 1:48 pm
32970
Ek is opsoek na die volgende terminologie in Afrikaans, wat almal handel oor Verloskunde: 1.. Nierinkorting Bloedplaatjies - is dit nou leukosiete? eklampsie...
Oosthuizen
meriba@...
Jul 3, 2006 9:08 pm
32971
Tania: sien hieronder die wat ek ken. Ek is opsoek na die volgende terminologie in Afrikaans, wat almal handel oor Verloskunde: 1.. Nierinkorting ...
Tania Wait
tania@...
Jul 3, 2006 9:50 pm
32972
Dit gaan oor 'n koordlose boor (cordless driver): Hoe vertaal 'n mens manual spindle lock? ...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Jul 4, 2006 7:03 am
32973
Het nie Tania se oorspr. gekry nie. Nierinkorting: renal impairment Het onlangs 'n elders gewysigde dokument gehad waarin die skrywer renal insufficiency...
Goeiemôre ZALangers Kan iemand my miskien help met "as-and-when" (soos in onderstaande sin) in Afrikaans? As-and-when commission is now available on this...
Labuschagne & Associa...
leona@...
Jul 4, 2006 9:08 am
32975
Leona , ons noem dit soos-en-wanneer-kommissie teenoor byvoorbeeld vooruitbetaalbare (upfront commission) en deurlopende kommissie (trail commission) This...
Baie dankie, Sugnet! ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Sugnet Kannemeyer Sent: 04 July 2006 11:33 AM To:...
Labuschagne & Associa...
leona@...
Jul 4, 2006 9:55 am
32977
Goeiedag almal Ek is pas deur die vreemdste ondervinding en ek sou graag julle gedagtes wou hoor. Die agtergrond is nodig – jammer vir die lang boodskap. Ons...
Hi folks What is the difference between an editor-at-large and an editor-in-chief? And what would the Afrikaans terms be? Elna Medihelp is an Authorised...
Gekry, dankie. ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com]On Behalf Of Samuel Murray Sent: 03 July 2006 02:07 PM To:...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Jul 4, 2006 11:48 am
32980
Ek stem breedweg saam met die stappe wat gedoen is. Na my mening is die enigste persoon wat dokumente mag opvra die persoon wat oorspronklik die diens aangevra...
... Ja. Maar as die kliënt via 'n maatskappy werk, is dit moeiliker om te weet wanneer mag wat gebeur. As iemand vir jou vir 'n vertaling vra, en hy gebruik...
Samuel: Selfs 'n gewone ZIP-lêer met 'n wagwoord op is bykans onkraakbaar. Leona: Dankie, Michelle, dat jy ons van dié dinge bewus maak, en dankie Tony en...
Labuschagne & Associa...
leona@...
Jul 4, 2006 12:22 pm
32984
Samuel wrote: Ek is uiters verbaas oor die junior vertaler se besluit om wel die vertaling te oorhandig. Veral omdat dié dokumente ooglopend sensitief en...
Samuel (geknip): Ek is uiters verbaas oor die junior vertaler se besluit om wel die vertaling te oorhandig. Veral omdat dié dokumente ooglopend sensitief en...
... Tienie: Ek het jare gelede die term, redakteur te velde, raakgeloop in die inhoudsopgawe van 'n Afrikaanse tydskrif. Die persoon het in 'n konsulterende...