Posthumus, Lynette Subject: [ZaLang] TERME (verskeie) A > E (tegnies) 1. om die aanwendingsveld te verbreed in: Bymiddels en kleursel word bygevoeg om...
Tony, baie dankie, ek skuld jou 'n bier - of cappuccino as ek weer in jou omgewing kom! Groete Lynette ________________________________ From:...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Aug 1, 2006 7:14 am
33259
Tony skryf: has several advantages over oil, of: several adv. compared with (nie 'to' nie) Baie dankie vir die compared with - dit is iets wat ek daagliks moet...
Kollegas Die akroniem SWOT is baie sterk ingeburger in besigheidstaal. Wat maak mens in die Afrikaans? Ek skryf verslag van 'n kommunikasie-oudit en verwys na...
... Ek het dié akroniem die eerste keer teëgekom as TOWS en nie as SWOT nie. Moet ook nie dink dat almal weet waarvoor dit staan nie. As die akroniem wel...
Pharos gee dit wel aan as SWOT in Afrikaans ( strengths, weaknesses, opportunities and threats in Engels teenoor sterk punte, swakhede, geleenthede en...
Dankie Anne en Sam, SWOT issit dan. Met die nodige omskrywing... ... From: Anne Brönn To: 'ZaLang@yahoogroups.com' Sent: Tuesday, August 01, 2006 12:01 PM ...
Hi almal, ek is besig met 'n stuk oor Wangari Maathai ( die eerste afrika vrou wat die Nobelprys vir Vrede gewen het). Die twee terme wat ek mee sukkel is: ...
Renata Greyling
picarla@...
Aug 1, 2006 3:56 pm
33265
Quoting Samuel Murray <leuce@...>: Soos met baie van dié ... Maritza: Hier moet ek van jou verskil, Samuel. Die letters SWOT sê presies wat in die...
Ontbossing is reg. Ek ken dit so uit Geografie. Gerda deforestation (ontbossing?) - het dit in Pharos kon kry, klink egter steeds nie reg nie. en ...
De Villiers & Gerda d...
dewets@...
Aug 1, 2006 7:41 pm
33267
Ek sien niks verkeerd met onbossing en verwoestyning nie. Dis is die korrekte terme. Marianne ... From: ZaLang@yahoogroups.com...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Aug 1, 2006 8:48 pm
33268
Jackie: stem ook saam met *ontbossing* en *verwoestyning*. Het albei al voorheen teëgekom en gebruik. ... From: ZaLang@yahoogroups.com...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Aug 1, 2006 9:00 pm
33269
File : Blitsgids 41a.doc Description : Blitsgids oor ZaLang -- almal moet dit lees!...
ZaLang@yahoogroups.com
Aug 2, 2006 3:43 am
33270
File : Quick Guide 41e.doc Description : Quick Guide to ZaLang -- everyone should read it!...
ZaLang@yahoogroups.com
Aug 2, 2006 3:43 am
33271
Esme: deforestation: ek stem saam met ontbossing. Word ook so in wetgewing gebruik. desertification: die Ekonomiese en Bedryfswoordeboek gee woestynvorming -...
Esme Greenfield
knersis@...
Aug 2, 2006 8:28 am
33272
... Ek sou ook die woord "verwoestyning" oorweeg as dit 'n deelwoord is wat ontstaa uit 'n oorganklike werkwoord. 'n Staat kan verantwoordelik wees vir...
Hester skryf: Ek skryf verslag van 'n kommunikasie-oudit en verwys na die SWOT-ontleding. Sou mens die Engelse akroniem kon invoer aangevul deur...
Pierre le Clus
plecon@...
Aug 2, 2006 4:24 pm
33274
Renata skryf: Die twee terme wat ek mee sukkel is: deforestation (ontbossing?) - het dit in Pharos kon kry, klink egter steeds nie reg nie. en desertification...
Pierre le Clus
plecon@...
Aug 3, 2006 4:59 am
33275
Esme Goed Samuel, gebruik maar verwoestyning. My een kollega by Waterwese het dié gebruik beaam, maar bygevoeg dat sy dit gewoonlik omskryf as *groterwordende...
Esme Greenfield
knersis@...
Aug 3, 2006 11:07 am
33276
Môre ouens. Kan iemand dalk help met die vertaling van Persistent Organic Pollutants (POPS)? Pharosaanlyn. Pharos, Chemie, Pieter se wbke, Geologie lewer...
Wie kan help met die vertaling van adrenaline rush in Afrikaans? In particular, the stress hormone, adrenaline, prepares your body for fight or flight in...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Aug 4, 2006 8:26 am
33278
Hallo almal Ek hoop ander werk ook - wat asseblief is hierdie komitee se naam in Engels? Komitee for Middelproewe van the Universiteit van Stellenbosch Dit hou...
Gillian de Jager
gdejager@...
Aug 4, 2006 1:34 pm
33279
Gillian: Ek hoop ander werk ook - wat asseblief is hierdie komitee se naam in Engels? Komitee for Middelproewe van the Universiteit van Stellenbosch. Dit hou...
Baie dankie, Willem! ... From: Willem Steenkamp To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Friday, August 04, 2006 7:09 PM Subject: RE: [ZaLang] TERM A>E Naam van ;n...
Gillian de Jager
gdejager@...
Aug 4, 2006 5:33 pm
33281
Jackie vra: Kan iemand asb. help met die spelling van *stok + siel + alleen*? Ek weet versterkte vorme word as een woord gespel, maar wil net seker maak of...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Aug 4, 2006 5:37 pm
33282
Naand Jackie stoksielalleen aldus AWS... soos 'n taalpraktisyn wat op 'n Vrydagaand werk... ... From: Jackie Viljoen To: ZaLang@yahoogroups.com Cc:...
Middag, ouens. Het iemand dalk al 'n Afrikaanse vertaling vir die konsep "First Nation peoples" teengekom? Pharosaanlyn, Pharos, en Pieter se wbke lewer niks...
Ken daardie een net as 'stoksielsaligalleen'. Stokalleen met tussenvoegsel vir klem, soos die nydige "OK, baie flippin' dankie" of in "halleflippin'luja". ...