Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Message search is now enhanced, find messages faster. Take it for a spin.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 33515 - 33544 of 42662   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
33515
In die wet op meeteenhede en nasionale meetstandaarde die volgende oor die WNNR: "(2) The CSIR shall* (a) keep and maintain all national measuring standards; ...
Karen Garbers
garbersk@...
Send Email
Sep 1, 2006
7:49 am
33516
... Dankie Karen, maar dié drie dinge klink vir my asof dit verwys na daai metaalstaaf wat presies een meter lank is en in 'n atmosferies gereguleerde kamer...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Sep 1, 2006
8:11 am
33517
Hester: klink of ons hierdie kwessie op die spits gaan dryf, elke haar gaan klaar kloof en elke jota en tittel naspeur? Geniet die Lentedag en naweek, almal. ...
hes_379
Offline Send Email
Sep 1, 2006
8:18 am
33518
... Dankie, Hester, maar die juiste betekenis van 'n teks is tog ons kos, nie waar nie? En veral wanneer iets moeilik sluk, moet 'n mens soms twee keer proe....
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Sep 1, 2006
8:31 am
33519
Subject: The New South Africa How does one explain to someone over the phone where you live these days? Recently I tried to leave a message for a friend in...
Gillian de Jager
gdejager@...
Send Email
Sep 1, 2006
11:59 am
33520
Measuring units and national measuring standards act, 1973 Measuring units, symbols and rules: "(3) Where the magnitude of a quantity is expressed in terms of...
Karen Garbers
garbersk@...
Send Email
Sep 1, 2006
12:16 pm
33521
... I het dit nou net aan my Engelssprekende Russiese personeel hardop gelees. Hulle het tot die punt van -- hoe noem julle "incontinence"? :-) Dankie Gillian ...
Earl de Galantha
degalantha
Offline Send Email
Sep 1, 2006
12:59 pm
33522
These are from a book called Disorder in the American Courts, and are things people actually said in court, word for word, taken down and now published by...
Delana Fourie
redfour@...
Send Email
Sep 1, 2006
2:06 pm
33523
... Karen het vir my die PDF's gestuur en ek sal dit na die Yahoo-lys oplaai. Ek vra egter steeds jul ore vir my argument en dalk kan julle my wys op 'n fout...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Sep 1, 2006
2:41 pm
33524
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the ZaLang group. File :...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Sep 1, 2006
2:50 pm
33525
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the ZaLang group. File :...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Sep 1, 2006
2:54 pm
33526
... Ek het gou 'n laaste eiertjie om te lê voor ek op naweek gaan. In die WNNR se eie algemene jaarverslag word die desimale punt gebruik (hier en daar ook...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Sep 1, 2006
3:18 pm
33527
... Earl: You'll laugh, folks, but I see nothing funny in it. These are QAs ripped out of their context, witness cross-examination. Cross-examinations follow a...
Earl de Galantha
degalantha
Offline Send Email
Sep 1, 2006
4:16 pm
33528
File : Blitsgids 41a.doc Description : Blitsgids oor ZaLang -- almal moet dit lees!...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Sep 2, 2006
4:15 am
33529
File : Quick Guide 41e.doc Description : Quick Guide to ZaLang -- everyone should read it!...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Sep 2, 2006
4:15 am
33530
Hello Weet iemand dalk wat die Afrikaans vir Frutarianism en Freeganism is? Kry dit nie op die internet of in Nuwe Woorde nie. Dankie Sarie [Non-text portions...
Sarie van Wyk
sarievanwyk@...
Send Email
Sep 3, 2006
6:10 pm
33531
Hi Julle In Travel and Tourism: Wat is Transfrontier parks in Afrikaans asb? Waarmee word die Dangerous Six vertaal - die Ses Gevaarlikes na aanleiding van die...
Marga Jordaan
vertaler@...
Send Email
Sep 4, 2006
2:09 am
33532
Hi julle Ek het 'n definisie vir die Lewensoriënteringsleerarea wat uit die NCS kom. Weet iemand wat die Afrikaanse ekwivalent van die definisie is? Ek het op...
Marga Jordaan
vertaler@...
Send Email
Sep 4, 2006
2:41 am
33533
Marga, dit behoort in die NKV-dokumente te wees op die webtuiste: www.education.gov.za, soek onder documents, policies. Wilna ... -- Wilna Liebenberg ...
wilna Liebenberg
wilnaliebenberg
Offline Send Email
Sep 4, 2006
5:06 am
33534
Transfrontier parks: Oorgrensparke Sugnét This email and all content are subject to the following disclaimer: ...
Sugnet Kannemeyer
sugnetkannem...
Offline Send Email
Sep 4, 2006
7:09 am
33535
Daar is nou eenmaal niks beters as om na die bron te gaan nie. As die internasionale liggaam soos hierinder uiteengesit plaaslike gebruike toelaat, is die...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Sep 4, 2006
7:45 am
33536
Goeiemôre Die Sakewoordeboek onderskei tussen investering (bv. in masjinerie; dus vaste bates) en belegging (bv. aandele, geld.) Maar jy praat tog van 'n...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Send Email
Sep 4, 2006
10:55 am
33537
Hello Het vrugte-eters in Pharos se woordeboek gekry ... Weet iemand dalk wat die Afrikaans vir Frutarianism en Freeganism is? Kry dit nie op die internet of...
Sarie van Wyk
sarievanwyk@...
Send Email
Sep 4, 2006
11:25 am
33538
Hallo almal Weet julle dalk watter spelreël van toepassing sou wees op die keuse om hoofletters te gebruik by protokols of metodes, hetsy geregistreerde, ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Sep 4, 2006
11:50 am
33539
... Presies -- as jy belê om jou geld teen inflasie te verseker, of/en op hoop van 'n baat. Jy kan ook _belê_ in boeke. IMHO, hierdie gebruik is 'n...
Earl de Galantha
degalantha
Offline Send Email
Sep 4, 2006
11:54 am
33540
Marianne : Die Sakewoordeboek onderskei tussen investering (bv. in masjinerie; dus vaste bates) en belegging (bv. aandele, geld.) Maar jy praat tog van 'n...
Willem Steenkamp
willemsteenkamp
Offline Send Email
Sep 4, 2006
2:58 pm
33541
Baie dankie vir jou antwoord, Earl. Ek dink 'n mens sal albei woorde kan gebruik, maar ek verkies belegging Groete. Marianne ... From: ZaLang@yahoogroups.com...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Send Email
Sep 4, 2006
8:39 pm
33542
Baie dankie vir jou antwoord, Willem. Ek stem vir belegging. ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com]On Behalf Of Willem Steenkamp ...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Send Email
Sep 4, 2006
9:12 pm
33543
Ek het 'n Word dokument waarop daar DRAFT gedruk is. Hoe haal ek die woord DRAFT af? Lynette ...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Send Email
Sep 5, 2006
7:42 am
33544
SUB-REDAKTEUR: KAAPSTAD RAPPORT het 'n vakature vir 'n ervare SUB-REDAKTEUR in sy Kaapse kantoor wat aan die Kaapse Redakteur rapporteer. Pligte behels onder...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Sep 5, 2006
8:17 am
Messages 33515 - 33544 of 42662   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help