Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Message search is now enhanced, find messages faster. Take it for a spin.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 33702 - 33731 of 42663   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
33702
File : Blitsgids 41a.doc Description : Blitsgids oor ZaLang -- almal moet dit lees!...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Oct 2, 2006
2:31 am
33703
File : Quick Guide 41e.doc Description : Quick Guide to ZaLang -- everyone should read it!...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Oct 2, 2006
2:31 am
33704
Help asb met die vertaling van hegtingsplekke in die volgende sin: Die mieliestamruspelarwes het hegtingsplekke (reseptore) in die maag waaraan hierdie...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Send Email
Oct 2, 2006
8:41 am
33705
Hallo julle Ag, help my tog asseblief dringend uit die sop. Ek vertaal 'n pro forma testament vir iemand, en hulle praat in die Engels van "winding up my...
Leona Labuschagne
leona@...
Send Email
Oct 2, 2006
12:22 pm
33706
Leona - ek het nie 'n bron nie, maar ek verstaan winding up as om af te handel. Lynette ...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Send Email
Oct 2, 2006
1:35 pm
33707
Middag alle Zalangers Weet iemand dalk wat die Afrikaans sou wees vir "life-changing event" such as marriage, the birth of a child... Die konteks is pensioene....
Martie Mole (Coris Ca...
Martie.Mole@...
Send Email
Oct 2, 2006
1:46 pm
33708
Ek sou ook afhandel gebruik. ... From: "Posthumus, Lynette" <Lynette.Posthumus@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Monday, October 02, 2006 3:23 PM...
Sarie van Wyk
sarievanwyk@...
Send Email
Oct 2, 2006
1:56 pm
33709
Nog 'n keuse is om 'n boedel af te sluit (Pharos); soos ek die 3-talige regswoordeboek verstaan, het likwideer slegs betrekking op 'n maatskappy; Lynette se...
Gillian de Jager
gdejager@...
Send Email
Oct 2, 2006
1:59 pm
33710
Wat van iets soos die volgende vir "life-changing event" : lewensingreep lewensomwenteling (lewens)ingrypende gebeurtenis lewensommekeer drastiese...
Zandra Bezuidenhout
zbez@...
Send Email
Oct 2, 2006
3:57 pm
33711
Leona : Ek vertaal 'n pro forma testament vir iemand, en hulle praat in die Engels van "winding up my estate" ------- kan mens 'n (solvente) boedel LIKWIDEER...
Willem Steenkamp
willemsteenkamp
Offline Send Email
Oct 2, 2006
4:08 pm
33712
Bereddering! Ai, dankie, Willem, ek is so bly ons het jou kundigheid op ZALang ... jy moet ons tog asseblief nooit verlaat nie! Beste groete Leona ... From:...
Leona Labuschagne
leona@...
Send Email
Oct 3, 2006
10:29 am
33713
Antieke Eiename: Engels-Afrikaans http://academic.sun.ac.za/as/anteieea.htm -- Groete, Earl -- ñÎÄÅËÓ.ðÏÞÔÁ: ÏÂßÅÍ ÐÏÞÔÏ×ÏÇÏ...
Earl de Galantha
degalantha
Offline Send Email
Oct 3, 2006
6:02 pm
33714
Jackie: Weer eens dankie, Earl!...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Oct 3, 2006
6:13 pm
33715
Dag almal Die Fakulteit Teologie van die US soek iemand wat voor e.k. Maandagaand 7615 woorde uit Afrikaans in Engels vir hulle kan vertaal. Kontak my asb...
Ria Crafford
riacrafford@...
Send Email
Oct 4, 2006
11:32 am
33716
Ek vra groot asb. hulp met vertaling van Engels na Afrikaans. 1. Mandataries (soos in ... LEGAL LIABILITY REGARDING MANDATARIES (CONTRACTORS). 2....
Reinhard & Barbara
mayerb101
Offline Send Email
Oct 4, 2006
1:27 pm
33717
Esme: Die omskrywing hiervan in 'n dokument oor rekenaars lui: " Tail-gating occurs when one person enters through a controlled access point while another...
Esme Greenfield
knersis@...
Send Email
Oct 4, 2006
2:05 pm
33718
Ek het my e-pos gestel om weer boodskappe te ontvang, en ek toets nou net om te sien of dit werk. Irene Dippenaar [Non-text portions of this message have been...
Irene Dippenaar
irened@...
Send Email
Oct 4, 2006
2:32 pm
33719
Esme: Hallo en welkom innie Kaap....
Esme Greenfield
knersis@...
Send Email
Oct 4, 2006
4:52 pm
33720
Esme: mandatories: lashebbers scope of authority: bestek van bevoegdheid scope of the safety plan: bestek van die veiligheidsplan fall hazard: (konteks?) ...
Esme Greenfield
knersis@...
Send Email
Oct 4, 2006
7:16 pm
33721
Hallo almal Ek sien die vorige keer wat ek oor salarisse gesels het, was in die jaar 2000. Nou vra ek weer... wat kry vertalers as salaris deesdae? Ek sal ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Oct 5, 2006
6:07 am
33722
Kan iemand help met die volgende: For most insect species the term "instar" is used to denote the developmental stage of the larval ... Bly dit instar in...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Send Email
Oct 5, 2006
7:50 am
33723
Esme: Uit die WAT: in'star s.nw. 2 mv. |instars instars. (entomologie) Stadium tussen twee opeenvolgende vervellings in die lewensloop van 'n insek: Die ...
Esme Greenfield
knersis@...
Send Email
Oct 5, 2006
9:21 am
33724
Ria, wat is jou e-pos-adres, asb? ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Ria Crafford Sent: 04 October 2006 01:19 PM To:...
Delana Fourie
redfour@...
Send Email
Oct 5, 2006
9:30 am
33725
Hoe sou julle die volgende vertaal? The Tobacco Products Control Amendment Bill, Bill no 24 of 2006 ...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Send Email
Oct 5, 2006
10:34 am
33726
Gerda: Waarvan praat die man? Wat is 100k CTC? Klink mos na 'n nuwe motorfiets op die mark of so iets. Word mense so betaal? Sorry, ek was lank terug laas op ...
De Villiers & Gerda d...
dewets@...
Send Email
Oct 5, 2006
10:47 am
33727
Baie dankie Esme en Earl vir die hulp sover. Konteks van fall hazard: "... construction work means work in which there is an associated fall hazard" In die...
Reinhard & Barbara
mayerb101
Offline Send Email
Oct 5, 2006
11:17 am
33728
Esme: in die Regulasies by die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (85/1993) lui die omskrywing van valbeskermingsplan: "(a) maatreëls wat geneem moet word...
Esme Greenfield
knersis@...
Send Email
Oct 5, 2006
1:20 pm
33729
Hoe vertaal 'n mens 1. the ignition propensity of cigarettes (popular name: fire-safe cigarettes) The Bill gives the Minister of Health wide powers to...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Send Email
Oct 5, 2006
1:36 pm
33730
Nee... toemaar die skool... dis die Nuwe Taal van die Finansies... R100 000 cost to company - sluit in medies en al die binnevets. ;-] ... From: De Villiers &...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Oct 5, 2006
3:43 pm
33731
Wysigingswetsontwerp op die Beheer van Tabakprodukte, wetsontwerp no 24 van 2006 Deirdré Lynette vra: Hoe sou julle die volgende vertaal? The Tobacco Products...
Deirdre Roos
deirdreroosd...
Offline Send Email
Oct 5, 2006
5:22 pm
Messages 33702 - 33731 of 42663   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help