Kan iemand asb bevestig? In 'n Skeinat Gr 12-eksamenhersieningsboek is "terminal" (*of battery or of the voltage supply*) vertaal met *terminaal* in alle...
Delana Fourie
redfour@...
Nov 1, 2006 6:39 pm
34025
Jackie: Of dit nou gaan help, weet ek regtig nie, maar ek kry die onderstaande: Tegniese Woordeboek: battery terminal = batteryaansluiter, batteryklem. ...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Nov 1, 2006 7:05 pm
34026
Steeds by Chemie: Word *gasoline* altyd met *petrol* vertaal? Ek kry nêrens die vertaler se "gasolien" nie. -- Internal Virus Database is out-of-date. Checked...
Delana Fourie
redfour@...
Nov 1, 2006 8:28 pm
34027
Jackie: Weer uit die Tegniese Woordeboek: gasoline = gasolien, petrol. Nogal as eerste vertaalekwivalent . Ek sou egter by dit bly wat die leerders gaan ken....
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Nov 1, 2006 8:42 pm
34028
Ek stem saam met Jackie - gasoline is die term wat in die VSA vir petrol gebruik word (met die afkorting *gas* wat ook as werkwoord gebruik kan word, bv. gas...
Gillian de Jager
gdejager@...
Nov 2, 2006 6:02 am
34029
Beste Sam en Cor Ek wil asseblief vra dat julle vir Illze Lyell en Venecia Jonker, twee mede-vertalers, op ZALang aanteken as lede. Baie dankie by voorbaat. ...
Leona Labuschagne
leona@...
Nov 2, 2006 11:54 am
34030
... Ek kan hulle slegs aanteken as ek hul e-posadresse weet. Samuel...
Net ter inligting, ek het hierdie antwoord van 'n wetenskaplike redigeerder gekry: 'n 1.5 v "battery" wat jy in die winkel koop is entlike 'n ...
Delana Fourie
redfour@...
Nov 2, 2006 2:58 pm
34032
Sam: Ek kan hulle slegs aanteken as ek hul e-posadresse weet. Leona: 'Skies, Sam, ek dog het die adresse gegee ... Illze Lyell = illze@... Venecia...
Leona Labuschagne
leona@...
Nov 2, 2006 4:02 pm
34033
Ek ken dit ook as pole. SAS se Elektrotegniese wdbk: battery pole (post) = batterypool EVKOM: battery pole = batterypool; Poskantoorwdbk: alle vorms van 'pole'...
Hi julle Wat is tog asseblief die Custom and Exise Act in Afrikaans? Wet op Doeane en Aksyns??? Dankie solank Marga [Non-text portions of this message have...
Marga Jordaan
vertaler@...
Nov 2, 2006 9:51 pm
34035
Marga: Wat is tog asseblief die Custom and Exise Act in Afrikaans? Wet op Doeane en Aksyns??? Willem: Doeane- en Aksynswet, 91 van 1964...
Ek probeer op aanbeveling van Pierre le Clus vir Estie Meintjes by Momentum kontak omdat ek by Prolingua wil aansluit. Haar e-pos (emeintjies@...)...
Leona Labuschagne
leona@...
Nov 3, 2006 1:30 am
34037
Jackie: Weer uit die Tegniese Woordeboek: gasoline = gasolien, petrol. Nogal as eerste vertaalekwivalent. Esme: Dit word gewoon eerste gegee omdat g voor p...
Esme Greenfield
knersis@...
Nov 3, 2006 6:54 am
34038
Delana: Jip, ek dink nie die vertaler of redigeerder het mooi gedink nie. Ek dink die stukkie teks in die boek is 'n uittreksel van een of ander webteks. ...
Delana Fourie
redfour@...
Nov 3, 2006 7:30 am
34039
Hallo almal Vir wie moet 'n mens kontak by die Taalburo wanneer jy 'n sertifikaat nodig het dat produkinligting korrek vertaal is in die ander landstale? Baie...
Dis esm@.... Elise ... Ek probeer op aanbeveling van Pierre le Clus vir Estie Meintjes by Momentum kontak omdat ek by Prolingua wil aansluit. Haar...
Elise Engelbrecht
Eengelbr@...
Nov 3, 2006 8:30 am
34041
Aaa, ek hou van hierdie verklarings! Dankie, Tony. ... transed: Ek ken dit ook as pole. SAS se Elektrotegniese wdbk: battery pole (post) = batterypool EVKOM:...
Delana Fourie
redfour@...
Nov 3, 2006 9:01 am
34042
Jackie: Dankie vir die info oor g voor p. In Leksikografie is ons geleer dat vertaalekwivalente in gebruiksvolgorde aangedui word (maar dalk was dit dan nou...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Nov 3, 2006 9:47 am
34043
If Scientists Wrote Nursery Rhymes How many can you solve? (Answers below) 1. A research team proceeded toward the apex of a natural geologic protuberance, the...
Leona vra Estie Meintjes se e-posadres vir Prolingua. Esme: In die Notule van Julie vanjaar, is haar adres: esm@.......
Esme Greenfield
knersis@...
Nov 3, 2006 1:37 pm
34046
Jackie: Dankie vir die info oor g voor p. In Leksikografie is ons geleer dat vertaalekwivalente in gebruiksvolgorde aangedui word (maar dalk was dit dan nou...
Esme Greenfield
knersis@...
Nov 3, 2006 2:19 pm
34047
Thanks, Marion! Anli _____ Von: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] Im Auftrag von Marion Boers Gesendet: Freitag, 3. November 2006 12:03 ...
Ek korrespondeer met jou privaat verder hieroor, Esmé. ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Esme Greenfield Sent: 03...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Nov 3, 2006 3:55 pm
34049
Dankie aan almal wat gehelp het met Estie Meintjies se adres. Beste groete Leona ... From: "Esme Greenfield" <knersis@...> To:...
Leona Labuschagne
leona@...
Nov 5, 2006 1:16 am
34050
A man called the phone company to complain about his listing in the directory. "I told you that my last name is Sweady," he said, "but you have it listed as...
Creative Senior Sub-Editor, Daily Sun Daily Sun requires the services of a Senior sub-editor who would join their team as soon as possible. Duties include: ·...
Sake-subredakteur, Sake-Beeld Sake-Beeld het 'n vakature vir 'n subredakteur in Johannesburg wat die volgende pligte sal hê: · Die taalkundige versorging,...
Goeiemore almal 'n Vinnige vraag - word Constituion Hill in Braamfontein vertaal? Indien wel, is dit Grondwetheuwel of Konstitusieheuwel? Asseblief en dankie...