Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Hear how Yahoo! Groups has changed the lives of others. Take me there.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 34515 - 34544 of 42654   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
34515
Liewe Vriende Namens my huisgesin wens ek graag elke Zalanger en sy/haar gesin/familie/metgesel(lin) en 'n ieder en 'n inkelte 'n baie voorspoedige Nuwejaar...
werner scholtz
scholtzwerner
Offline Send Email
Jan 1, 2007
7:10 pm
34516
File : Quick Guide 50e.pdf Description : Blitsgids 5.0e (net Engels)...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Jan 2, 2007
1:29 am
34517
Esme: Dankie Werner, en sela Werner: Liewe Vriende Namens my huisgesin wens ek graag elke Zalanger en sy/haar gesin/familie/metgesel(lin) en 'n ieder en 'n...
Esme Greenfield
knersis@...
Send Email
Jan 2, 2007
7:49 am
34518
Tienie: Kan iemand asb help? My man soek iemand om 'n dokument vir hom uit Duits te vertaal. Dit gaan oor genealogie en die titel is: Die familie Holtzhausen...
Tienie Holtzhausen
tienieh
Offline Send Email
Jan 2, 2007
7:58 am
34519
Goeiemore almal, met 'n hartlike eggo van Werner se goeie wense vir die nuwe jaar - Ek hoor graag hoe hanteer ander kollegas aangehaalde teks. My konteks is...
hes_379
Offline Send Email
Jan 2, 2007
9:41 am
34520
Kan iemand asb vir my die Afr gee vir: Errors and Omissions insurance. Dankie by voorbaat. Esme [Non-text portions of this message have been removed]...
Esme Greenfield
knersis@...
Send Email
Jan 2, 2007
8:48 pm
34521
Volgens die Lewensversekeringswoordeboek: E & OE (errors and omissions excepted): BF & W, behoudens foute en weglatings /L-vers-wdbk1987 Dus sal die byvoeging...
Gillian de Jager
gdejager@...
Send Email
Jan 3, 2007
7:29 am
34522
Hallo ouens Terwyl die lys nou nog nie wild besig is nie, het ek gedink ek moet gou my vragie vra. Ek is nou al baie lank op soek na 'n goeie grammar-boek vir...
Anneline du Preez
dupreezanneline
Offline Send Email
Jan 3, 2007
7:48 am
34523
Ek raai: Foute en weglatings versekering. Daar is mos 'n vaste vertaling vir errors and omissions. Groete Lynette ________________________________ From:...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Send Email
Jan 3, 2007
7:57 am
34524
Tienie, Ek kan moontlik help. Stuur asb. vir my jou e-posadres en telefoonnommer na jhcv@... Johan Viljoen [Non-text portions of this message have been...
Johan Viljoen
viljoenjhc@...
Send Email
Jan 3, 2007
10:07 am
34525
Ek dink as ek jy was, sou ek dalk net 'n sin byvoeg (as dit moontlik is) wat sê die respondente se kommentaar word verbatim aangehaal. Dit behoort dit...
Anneline du Preez
dupreezanneline
Offline Send Email
Jan 3, 2007
11:15 am
34526
Ek dink die skrywer van die navorsing moet daaroor besluit. As die geletterdheidsvlak van die respondente ter sprake is, is dit een saak; as die navorser nie...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Jan 3, 2007
12:57 pm
34527
Hallo Hester! In die 400-plus tesisse /verhandelings wat ek al geredigeer het, was die dosente (meesal in die opvoedkunde, ekonomie en die sielkund)e dit eens:...
Marthie Nel
mnel@...
Send Email
Jan 3, 2007
2:11 pm
34528
Jackie: Dit is wat ek ook gewoonlik doen. ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Anneline du Preez Sent: 03 January...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Jan 3, 2007
3:54 pm
34529
Hester: Hmmm...uhmmmm... dankie Marthie en ander ... nou voel ek meer normaal. Gewoonlik is die outeur van die proefskrif self 'n tweedetaal-spreker van...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Jan 4, 2007
8:19 am
34530
Liewe Werner Baie dankie vir die pittige Nuwejaarswense; dubbel dieselfde vir jou. Lynette ________________________________ From: ZaLang@yahoogroups.com...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Send Email
Jan 4, 2007
5:15 pm
34531
Het iemand miskien die kontakbesonderhede van die persoon wat Pieter Taljaard se elektroniese woordeboeke oorgeneem het? Tony [Non-text portions of this...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Jan 5, 2007
11:28 pm
34532
Tony, dis Fritz Wolff van Prolingua - wolffgesin@... Wilna...
wilna Liebenberg
wilnaliebenberg
Offline Send Email
Jan 6, 2007
8:40 am
34533
Dit is Fritz Wolff en sy e-posadres is fritzwolff@.... Anneline ... From: transed To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Friday, January 05, 2007 5:15 PM ...
Anneline du Preez
dupreezanneline
Offline Send Email
Jan 6, 2007
9:12 am
34534
Hallo Tony Sy naam is Fritz Wolff (hy en Sarie van Wyk is broer en suster) en ek cc sommer vir hom hierdie e-pos ------ sover ek weet behoort hy nie aan...
Leona Labuschagne
leona@...
Send Email
Jan 6, 2007
9:51 am
34535
Skuus, ek sien nou ek was mosterd na die maal! Fritz, jou faam loop jou vooruit, of hoe sê 'n mens nou weer! Groete Leona ... From: "wilna Liebenberg"...
Leona Labuschagne
leona@...
Send Email
Jan 6, 2007
10:03 am
34536
Middag almal wat vandag werk tussen die krieket en hitte deur! Het iemand al vrede gemaak met die skyfwyse *email* vs *e-mail*? Ek sien dit op Wikipedia en...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Jan 6, 2007
6:41 pm
34537
ferdinand: Tussen die sagte, maar grys winter deur: Oxford woordeboeke gee eers *e-mail* en as tweede *email* - lyk my altwee word aanvaar?...
Ferdinand du Bois
ferdinand.du...
Offline Send Email
Jan 6, 2007
7:07 pm
34538
Kan iemand asb. help met die korrekte spelling van o.a. Chris Hanistraat en O.R. Tambostraat. Is dit vas soos ek dit hier gespel het (dit lyk nie alte vars...
Paul
mayerb101
Offline Send Email
Jan 7, 2007
8:19 pm
34539
... Reël 14.6 (c) in die reënboog-AWS. Korrek: Chris Hanistraat Chris Hani-straat Chris Hani-Straat Chris Hani Straat Verkeerd: Chris Hani straat Myns...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 7, 2007
9:22 pm
34540
Ditsem, Samuel. Die 'nuwe' AWS gee ons mos Vier Keuses met die spelling van eienaamsamestellings. Ms Marthie Nel Snr Research and Information Officer ...
Marthie Nel
mnel@...
Send Email
Jan 8, 2007
7:48 am
34541
... Nee, dit was die vorige AWS wat dit gedoen het. Die nuwe AWS gee net dié soort vryheid by sekere uitsonderlike gevalle, byvoorbeeld straatname. En...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 8, 2007
9:09 am
34542
Hallo en taalvoorspoedige 2007 vir almal Die jongste AWS dui wel op bl 149 weer, soos in die vorige uitgawe, die vryheid vir die skryfwyse van...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Send Email
Jan 8, 2007
1:12 pm
34543
Dankie almal - Fritz het geskakel. Hy is nou ook in Kanada bekend ... ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Leona...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Jan 8, 2007
6:34 pm
34544
Ek kry nog steeds die horries as ek 'straat', 'weg, 'laan', 'sirkel' edm los geskryf sien. Al het Die Burger dit al jare gelede gedoen. Voel vir my al asof...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Jan 8, 2007
6:39 pm
Messages 34515 - 34544 of 42654   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help