Hello Het iemand raad vir 'n program wat kort-kort hang. Ek het nie 'n idee wat dit veroorsaak nie - soms gebeur dit wanneer ek drukker-knoppie druk, so pas...
Sarie van Wyk
sarievanwyk@...
Feb 1, 2007 9:28 am
34809
Sarie Ek het simpatie, maar ongelukkig nie raad nie. Ek skakel maar my PC af en dan weer aan. Lynette ________________________________ From:...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Feb 1, 2007 10:56 am
34810
Kan enigiemand help met Afrikaanse opsies vir die bogenoemde. Wat dink julle van: iPod nano-geheustokkie? Dankie Hanna...
Hanna Scheepers
hannax@...
Feb 1, 2007 11:32 am
34811
Ek sou dit as nanogeheuestokkie skryf. Soos by mikro, milli, desi en die ander telwoorde. Waarop die 'nano' betrekking het tiekel my: as dit die geheue is, is...
Dankie vir jou blitsige antwoord. Ek het geen idee hoeveel geheue kan gestoor word nie, dit het iets met musiek te make, so dit kan seker nie te min wees nie. ...
Hanna Scheepers
hannax@...
Feb 1, 2007 12:00 pm
34813
Willem: iPod is 'n handelsmerk van Apple (net soos iPhone) en nano is 'n iPod-produkreeks. Geen vertaling of aanpassing is daarvoor nodig nie. Die probleem kom...
Na aanleiding van Sam Murray se oulike term datavinger vir flash drive, memory stick, edm, wat van iPodnanodatavinger? En terloops, die verskil tussen 'n bit...
Gillian de Jager
gdejager@...
Feb 1, 2007 1:28 pm
34815
Hallo almal Help tog asb met idiomatiese vertaling vir "rote learning". Ek waardeer jul hulp. Groete Isabel...
Isabel Claassen
isabel@...
Feb 1, 2007 2:43 pm
34816
Jammer om weer te pla - weet iemand dalk ook hoe om die volgende begrip te vertaal (met verwysing na wiskunde en wetenskap): "these two pivotal gateway...
Ja, ek sou sê jou vertaling is reg. Anders kan jy dit omskryf as dit nie te lank raak vir jou nie, bv. "hierdie twee sleutelvakke wat toegang tot vele ander...
Delana Fourie
redfour@...
Feb 1, 2007 5:27 pm
34819
Ja, hiervoor blameer ek die kliënte wat die rede is vir die waarskuwings! In case you needed further proof that the human race is doomed through stupidity, ...
Delana Fourie
redfour@...
Feb 1, 2007 5:28 pm
34820
Leer soos 'n papegaai. Papegaaiwerk. So-iets. ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Isabel Claassen Sent: 01 February...
Delana Fourie
redfour@...
Feb 1, 2007 5:29 pm
34821
Kollegas - help asb! Waterkaskenades Suikerkaskenades Dis 'n soort sportdag waar personeel betrek word by allerhande lawwe energieke goed. Daar is 'n...
Hallo Susan van Zijl het afgeteken van die lys, maar wil graag weer vir Anita van Zyl kontak. Sy vra dat Anita haar asseblief e-pos by vanzijlsm@.... ...
papegaaiwerk ... This email and its contents are subject to an email legal notice that can be viewed at: http://www.naspers.com/email/disclaimer.html. Should...
... ferdinand: iPod is 'n mp3-speler met flash skyfie ( en nie 'n harde skyf of soiets nie). Miskien help die Nederlandse site van die produsent, Apple: ...
Pierre: Baie dankie aan almal wat gehelp het - ons het reggekom. [Non-text portions of this message have been removed]...
Pierre le Clus
plec@...
Feb 2, 2007 11:24 am
34826
Het gaan loer ... - Download iTunes 7 en ga op zoek naar iPod-games - Zoek een reseller bij jou in de buurt - Koptelefoon: In-ear-koptelefoon M9394G/A - iPod...
Dis g'n Nederlands nie! Dis Nedlish! En as jy daarna luister wanneer 'n Nederlander dit sê, wel, hulle kon net sowel Engels georaat het. Laat ons maar...
Delana Fourie
redfour@...
Feb 2, 2007 5:01 pm
34829
... Earl: Wat program? Wat programme het jy ook aan as diê hang? Wat soort lËer jy op die skerm as jy die knoppie druk? Hoe groot is die lËer? Baie tafels,...
Hi almal, ek soek asb. bevestiging van die volgende: Engels: hydraulic fitter Afrikaans: Volgens die woordeboeke is hidrouliese die korrekte spelling, maar die...
Baie dankie Hester en Samuel vir die bevestiging! Lekker week! Barbara _____ From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Samuel...
Die rekenaar ys. Gewoonlik in Word. Soms gebeur dit as ek die drukknoppie
druk, soms 'n ander knoppie. Iemand het voorgestel dit gebeur omdat ek
deesdae...
Sarie van Wyk
sarievanwyk@...
Feb 5, 2007 3:37 am
34835
Vergeet om in my vorige antwoord by te voeg: ek werk selde met tabelle. ... From: Earl de Galantha Date: 07/02/04 08:17:26 To: ZaLang@yahoogroups.com Subject:...
Sarie van Wyk
sarievanwyk@...
Feb 5, 2007 3:40 am
34836
... Haai weet jy, ek het dieselfde probleem gehad met Word 'n ruk gelede. Die rekenaar het nie gevries nie -- hy't sommer spontaan gereboot. Dit kan te make...
Ek gebruik Firefox vir internettoegang. Dink jy dit kan dalk dit wees? ... From: Samuel Murray Date: 07/02/05 07:02:20 To: ZaLang@yahoogroups.com Subject: Re:...