Hallo almal Chief executive officer in Afrikaans kan hoof uitvoerende beampte wees (hoewel ek dit gewoonlik vertaal met uitvoerende hoof). Wat sou 'n ...
Goeiemore Zalangers Ek het die volgende na goeddunke vertaal, weet iemand of dit reg is (aangaande die FAT-wet) General Code of Conduct for Authorized...
Martie Mole (Coris Ca...
Martie.Mole@...
Mar 1, 2007 9:09 am
35279
Hallo almal Is daar 'n publikasie genaamd bloot "Butterworths Law Reports"? Of is daar gewoonlik 'n stertjie by die naam om te sê watter soort verslag dit ...
Help asseblief. Ek is besig om 'n verwysing na 'n hofsaak uit Engels na Afrikaans te vertaal. Wat is die vertaalkonvensie by die vertaling van gewysde hofsake...
Afrikaanse Etimologieë (1967): ’n toutologiese samestelling, eintlik "hoekhaak" waar haak ook verband hou moet hoek, dus "hoek-hoek". Etimologiewoordeboek...
Esme Greenfield
knersis@...
Mar 1, 2007 10:01 am
35282
Hallo almal Het iemand hier 'n afskrif van die Afrikaanse Inkomstebelastingwet, 58 van 1962, wat bereid sou wees om vir my drie sinne daaruit aan te haal? ...
Kollegas - help asb. In all cases comments from the researcher and/or reference to the relevant literature *was OR were* added. Ehet dit *were*, maar skielik...
Goeiemôre Sam, Cor en ander hooggeplaaste ZALangers Teken asseblieftog vir Magdalene de Wee aan op die lys -- sy is nuut by die Weskaapse Provinsiale...
Leona Labuschagne
leona@...
Mar 2, 2007 5:56 am
35286
Wat van 'n bietjie "comic relief" so op die Vrydag? Geniet dit! Isabel FOR THOSE WHO ENJOY LANGUAGE (OR SEVERE DISTORTIONS THEREOF) Those who jump off a bridge...
Isabel Claassen
isabel@...
Mar 2, 2007 5:58 am
35287
Sugnet: Dit is die eerste ZaLang-pos wat ek sedert vroeg gister ontvang - ek het ook 'n navraag gerig wat ek nog nie in my eie posbus terugontvang het nie....
Jackie: Ek stem saam. Woensdag laas ZaLang-pos gekry. ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Sugnet Kannemeyer Sent:...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Mar 2, 2007 7:20 am
35289
Jackie: Kan iemand asseblief help? Ek sit met 'n stuk vertaling waarin die name van politieke leiers van China voorkom. Waar kan ek hulp met transliterasie...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Mar 2, 2007 7:40 am
35290
... Daar was glo probleme met Yahoo die afgelope ruk. Samuel...
... Lees eers na oor die verskillende transliterasiemetodes. http://en.wikipedia.org/wiki/Romanization_of_Chinese Kortom, tot ongeveer 30 jaar gelede was die...
... Earl: Jackie, eerstens, van watter taal na watter vertaal jy? Van Sjinees na Afrikaans? :-) 2. Sjina het die amptelike Latynse transliterasiestelsel vir...
Ek herhaal dan my vraag van gister: Help asseblief. Ek is besig om 'n verwysing na 'n hofsaak uit Engels na Afrikaans te vertaal. Wat is die vertaalkonvensie...
Aangesien dit lyk of Yahoo die ou pos weggegooi het, vra ek dus weer my vragies wat ek gister gevra het. == Hallo almal Is daar 'n publikasie genaamd bloot...
Nog een van gister se vragies. == Hallo almal Het iemand hier 'n afskrif van die Afrikaanse Inkomstebelastingwet, 58 van 1962, wat bereid sou wees om vir my...
Dit word nie vertaal nie. Dit bly soos dit is - dit is hoe dit in die
hofverslae opgeteken is. Party name sal dus in Engels en ander in Afrikaans
wees. ... ...
Sarie van Wyk
sarievanwyk@...
Mar 2, 2007 9:10 am
35298
... From: Sugnet Kannemeyer Date: 03/02/07 10:27:17 To: ZaLang@yahoogroups.com Subject: RE: [ZaLang] Vertaalkonvensie Ek herhaal dan my vraag van gister: Help...
Sarie van Wyk
sarievanwyk@...
Mar 2, 2007 9:20 am
35299
Ja, stuur waarna jy soek. Esme Hallo almal Het iemand hier 'n afskrif van die Afrikaanse Inkomstebelastingwet, 58 van 1962, wat bereid sou wees om vir my drie...
Esme Greenfield
knersis@...
Mar 2, 2007 9:20 am
35300
Vriende Vrae soos hierdie een herinner my altyd dat mense by koerante edm gewoonlik lyste van kenners op watter gebied ook al byderhand hou. As mens dus 'n ...
Samuel, sal jy asb van Esmé se aanbod gebruik Maak. Nadat ek my boodskap
gestuur het, het iets voorgeval en ek moet dringend. Uitgaan. ... From: Esme...
Sarie van Wyk
sarievanwyk@...
Mar 2, 2007 9:43 am
35303
Ek sal dit baie graag vir jou wil doen. ... From: Samuel Murray Date: 07/03/02 10:59:08 To: ZaLang@yahoogroups.com Subject: [ZaLang] TERM: Income Tax Act Nog...
Sarie van Wyk
sarievanwyk@...
Mar 2, 2007 9:44 am
35304
... Seker! = HISTORIESE/TRADISIONELE GEBRUIK. PRESIES SOOS IN ENGELS, DUITS, FRANS EN RUSSIES. USAGE/USUS. Die kwessie is wat histories is en wat is nie. 'n...
Lyk my LexisNexis Butterworths se webwerf (www.butterworths.co.za) is half af, ek kan dus nie seker maak nie. In my B-worths: All South African Law Reports en...