Hi all For those who used to consult Eurodicautom (the EU termimology database) and regretted the fact that it was no longer updated, the following good news ...
What good news! Thanks, Tony. Marion ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of transed Sent: 02 April 2007 08:32 To:...
Iemand vra my vanoggend of die onderstaande skrywer die betrokke woorde reg interpreteer. Swart tale is nie my gebied nie. Wat së die kundiges? Voor my...
... Kom ek spekuleer met my min kennis. Die Xhosa woord vir "bruinbrood" beteken letterlik "vuil brood", maar dis omdat die woord vir bruin en vir vuil...
Ek kry nie track changes ingestel vir 'n dokument nie. Wat moet ek doen? ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Apr 2, 2007 8:30 am
35683
... Earl: Repent. Reboot. Retry. Report. ... SAVE FIRST! -- Groete, Earl de Galantha --...
As jy in Word 2003 werk, oet jy dit doen voor jy in die dokument begin werk, bv as jy 'n teks moet redigeer sal jy dit "save as" 'n nuwe dokument met 'n nuwe...
Delana Fourie
redfour@...
Apr 2, 2007 8:53 am
35686
Delana, ek het alles mooi gedoen tot by die regmerkie langs "Reviewing". Maar ek sien geen tuimelkassie daarna nie. ... From: ZaLang@yahoogroups.com...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Apr 2, 2007 9:21 am
35687
Geneig om saam te stem. Elke denkbare groep - hoe jy dit ook al definieer -het sulke woorde en stereotipes waarvan die doel is om jouself beter te laat voel...
1. Save the doc. Don't exit. 2. Drop down the Tools menu. 3. Go down to Options. 4. Select Track Changes 5. In Markup: Insertions: Double underline; Color:...
Ek bedoel, sorg net dat daar 'n regmerkie is, dan gaan jy terug na jou dokument om die Reviewing toolbar te sien, vandaar kry jy die volgende tuimelkassie op...
Delana Fourie
redfour@...
Apr 2, 2007 10:46 am
35690
Dankie. ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Delana Fourie Sent: 02 April 2007 11:45 AM To: ZaLang@yahoogroups.com ...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Apr 2, 2007 11:27 am
35691
Lynette, het jy al reggekom? ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Posthumus, Lynette Sent: 02 April 2007 12:56 PM To:...
Delana Fourie
redfour@...
Apr 2, 2007 1:04 pm
35692
Ek het, baie dankie. ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Delana Fourie Sent: 02 April 2007 03:02 PM To:...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Apr 2, 2007 1:17 pm
35693
Jackie vra: ek het 'n teks hier wat verwys na die *Land Act of 1913*. Op Google kry ek wel *Grondwet van 1913*, maar is dit die korrekte benaming? Baie...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Apr 3, 2007 2:46 pm
35694
... Sover ek weet is dit, ja. Kan nogal verwarrend wees, dink jy nie so nie? Samuel...
Beste Jackie Ek ontvang nou eers hierdie e-posse! Hoe dan ook: Ons het reeds tweemaal in ZaLang hieroor gesels. Naas wat Earl hieronder skryf, staan die wet in...
... Esme Ontvang nou eers, soos Werner, jou navraag, Jackie. Dit was die Black Land Act, 27/1913 en dit was voor dit die Natives Land Act = Swart Grond Wet (3...
Esme Greenfield
knersis@...
Apr 3, 2007 5:56 pm
35700
Dankie ook Werner. Ek is jammer ek het nie sommer dadelik in die argief gaan soek nie -- het gedink dis so OUD dat niemand eens meer daaroor skryf/praat nie ...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Apr 3, 2007 5:57 pm
35701
Dankie, Earl. Dis vir ’n graad 3-leesboekie, en ek weet nie of *naturelle* so aanvaarbaar gaan wees nie. Gaan die arme kindertjies totaal verwar. Maar ek...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Apr 3, 2007 6:27 pm
35702
... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of werner scholtz Sent: 03 April 2007 05:41 PM To: ZaLang@yahoogroups.com Subject:...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Apr 3, 2007 7:02 pm
35703
... Ek dink dis juis 'n goeie plek om die graad 3'tjies 'n kykie te gee in die terminologie van die verlede. Samuel...