Hi almal Weet iemand waarvoor die afkortings SWP en HIRA staan asb en wat die Engels daarvoor is (as dit nie reeds die engels is nie...) Die sin help nie veel...
Marga Jordaan
vertaler@...
May 1, 2007 9:52 pm
35968
HIRA = hazard identification and risk analysis. Hou maar so. SWP is onbekend, maar vermoedelik Engels. Probeer Google saam met HIRA, safety e.d.m. Lugspleet =...
Hallo almal As hier ander vertalers hier is wat al vertalings gedoen het vir enige dokumente wat met die Nasionale Kredietwet verband hou, sal ek graag van ...
Op 'n ou eindsertifikaat van die Middelbare Skool staan die vakke Akkerboukunde en Veekunde. Kan mens die Akkerboukunde as Agriculture en die Veekunde as...
Gillian de Jager
gdejager@...
May 4, 2007 8:31 am
35973
Gilian Akkerboukunde is Agronomy of Agronomics(volgens die Akkerboulys). Ek dink Agronomy word meer gebruik. Groete Lynette ... From: ZaLang@yahoogroups.com...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
May 4, 2007 10:28 am
35974
Dankie, Lynette, Agronomy is presies die regte woord! Gillian ... From: Posthumus, Lynette To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Friday, May 04, 2007 10:42 AM ...
Gillian de Jager
gdejager@...
May 4, 2007 12:02 pm
35975
Obstetrician: "Will the father be present during the birth?" Pregnant lady: "No, but my husband will." ~~~~~~~~~ Enjoy your weekend Cor...
Liewe Zalangers, Ken iemand DALRO se e-pos adres en die naam van 'n persoon om voor te skryf aangaande 'n vraag? Seën vir die naweek, Lia. [Non-text portions...
lia wissing
thelightcall@...
May 5, 2007 4:08 am
35977
Goeiemore, als op hul webblad http://www.dalro.co.za/ As die vraag gaan oor outeursreg is die beste persoon wat ek ken Denise Nicolson, maar ek het nie haar...
Liewe Hester, Kry nie op die webblad 'n e-posadres of die naam van iemand aan wie mens 'n navraag kan rig nie. Miskien sal Denise Nicolson my in die regte...
lia wissing
thelightcall@...
May 6, 2007 6:19 am
35979
Deirdré: Ek het dalro@... vir Gerard Robinson vir wanneer mens oortredings wil aanmeld ... Skryf aangaande 'n vraag?...
Wat is jou sin? Sal herinstelling nie beter werk nie? ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Samuel Murray Sent: 07 May...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
May 7, 2007 5:46 am
35982
Hallo Almal Ek hoop een van die ZaLangers kan dalk help met inligting oor 'n genealoog wat tyd beskikbaar het. 'n Kollega soek iemand wat vir hom...
... "XYZ het ABC daarvan verwittig dat hy/sy 10 dae het om die ooreenkoms her in te stel." Ek meen "weer in te stel" sal dus nie deug nie, omdat die ooreenkoms...
Goeiemôre Ek vertaal 'n aantal Bybelstories vir klein kindertjies. Volgens die Bybel en die AWS word persoonlike voornaamwoorde wat betrekking het op God met ...
Marianne Peacock
marpeacock@...
May 7, 2007 8:15 am
35985
Ek dink nie jy moet "weer in te stel" uitgooi as moontlikheid nie. Volgens die Groot Tesourus van Afrikaans beteken weer begin en hervat dieselfde. En volgens...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
May 7, 2007 8:45 am
35986
Ken dit ook so, maar die rede vir die kleinletter by die besitlike vnw kon ek nog nooit kleinkry nie. ... From: ZaLang@yahoogroups.com...
Ek dink die korrekte term hier is "om die ooreenkoms te herstel". Ooreenkomste word nie ingestel, nie maar aangegaan of gesluit; daarna bestaan hulle en kan by...
Tony, ek het ook aan herstel gedink. Nou wonder ek net: beteken herstel dan dat die ooreenkoms presies dieselfde bly? En sou 'n mens herstel kan gebruik as...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
May 7, 2007 10:27 am
35989
... Sluit aan by sagenealogie@yahoogroups.com en vra daarrond, sou ek sê. Samuel...
... Dit hang af of jou teikenleser christelik is of nie. Ek vermoed hy is wel, dus moet jy hy en hom met hoofletters skryf, maar nie sy nie. God sê dat Hy...
Dankie, ek sal hom sê Sugnét _____ Sluit aan by sagenealogie@yahoogroups.com <mailto:sagenealogie%40yahoogroups.com> en vra daarrond, sou ek sê. Samuel ...
Dankie, Deirdré! ... From: "Deirdre Roos" <deirdre.roos@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Sunday, May 06, 2007 7:34 PM Subject: RE: [ZaLang]...
lia wissing
thelightcall@...
May 7, 2007 5:05 pm
35994
Help asseblief indien moontlik: dekade – eeu – millennium – (miljoen jaar??) Bestaan daar ‘n spesifieke woord wat miljoen jaar aandui soos millennium...
Hi almal Nog steeds ek en die hoogspanning-ding! Die sin sê: Die stroombrekers is onderwerp aan koolstofbane wat vonking tussen kontakte kan veroorsaak. Wees...