Dankie Earl, ek het dit gekry op die skakel wat jy gegee het. Nog 'n vragie: Is sanction die regte vertaling vir straf (steeds dissiplinêre procedure)? ...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Jun 1, 2007 8:14 am
36167
... Earl: Bedoel jy jy het *casualty* in die wet gevind? Of op die webwerf? ... -- Groete, Earl de Galantha --...
Ken julle die uitdrukking "iets hou nie steek nie"? Wat beteken dit? Ek dink dis verouderde Afrikaans, maar hoe sou 'n mens dit vertaal? Die sin lui: Die feit...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Jun 1, 2007 10:59 am
36171
... ferdinand: it doesn't hold water - isn't valid/sound - doesn't stand up to scrutiny - won't wash but you may be looking for something more formal....
... Earl: "s-g doesn't apply [here(to)]" Still current back home (in SWA) :-) as 'n *argument* nie steek hou nie, toe *the argument doesn't hold water* -- ...
Of 'n mens dit purisme noem of goeie formele Afrikaans hang seker daarvan af fog 'n mens 'iets hou nie water nie' as 'n onnodige Anglisisme beskou wat in die...
Naand Kollegas Ek werk aan 'n PhD waarin die rasgroeperings Black/black, White/white deurmekaar bo-/onderkas gebruik word. Wat is nou die polities korrekte...
Hi Hester - soos ek dit het is dit slegs die groeperings wat met 'n geografiese gebied verbind word wat hoofletters geskryf word, dus "Indian" of "Asian", maar...
Isabel Claassen
isabel@...
Jun 4, 2007 8:54 pm
36178
... Dieselfde argument geld deesdae ook in/vir/(niks) Afrikaans. Dis myns insiens 'n drogargument, maar ten minste val meeste beswaardes daarvoor, en daarom...
Hallo Almal Ek het die woord Unit outcomes as opskrif. Ek weeet die AWS sê die agtervoegsel -heid word met die s-voegsel aan die volgende deel van die...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Jun 5, 2007 7:56 am
36180
Ek sou die =s= gebruik, maar die AWS (p. 194:17.4) sê die =s= kom "amper altyd" voor by =heid. Lees ook Reël 17.7 op p. 195. Jy kan jou voorkeur hiermee...
Esme Greenfield
knersis@...
Jun 5, 2007 8:52 am
36181
Dankie Marianne, ek sukkel altyd daarmee, en die uitgewers weet gewoonlik self ook nie. ... From: Marianne Peacock To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Friday,...
Anita Van Zyl
anitavz@...
Jun 5, 2007 8:55 am
36182
From: Marianne Peacock Sent: Friday, June 01, 2007 3:25 PM ... Ek is nie 'n regsgeleerde nie, maar wat my betref is daardie nie 'n ideale vertaling nie....
Dankie, Samuel, maar wat doen ek met die Eenheiduitkomste/Eenheidsuitkomste. Moet seker maar die s insit. Marianne ... From: ZaLang@yahoogroups.com...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Jun 6, 2007 11:53 am
36185
Weet jy, Marianne, in die konteks sou Eenheid-uitkomste nie dalk nog die beste werk nie? Sterkte = Hester ... From: "Marianne Peacock" <marpeacock@...>...
Wat van die probleem omseil met UITKOMSTE VAN EENHEID? ... Dankie, Samuel, maar wat doen ek met die Eenheiduitkomste/Eenheidsuitkomste. Moet seker maar die s...
Elise Engelbrecht
Eengelbr@...
Jun 6, 2007 12:31 pm
36187
Goeiemiddag Zalangers Het iemand dalk raad met die volgende sin - ek gebruik nie dikwels die uitdrukking "disinvestering" nie en ek weet nie of dit sal werk om...
Martie Mole (Coris Ca...
Martie.Mole@...
Jun 6, 2007 1:02 pm
36188
Die volgende kom in 'n kontrak voor: 1. wat laaste in tyd teken in hierdie sin: Die ooreenkoms sal tot stand kom wanneer dit geteken word...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Jun 6, 2007 1:11 pm
36189
Kobus: Skuus om 'n pyn te wees, maar uitkomste van eenheid is Ingels. Engels is tipies 'n taal wat X van Y skryf. Terwyl Afrikaans XY skryf. Ek weet nie...
Kobus Marais
jmarais.hum@...
Jun 6, 2007 1:33 pm
36190
Jackie: Ek het ook al *Uitkomste van die eenheid) gesien. ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Esme Greenfield Sent:...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Jun 6, 2007 4:26 pm
36191
Hallo Kobus Ons wat met skoolhandboeke werk, moet ongelukkig die woord uitkomste (en uitkoms as enkelvoud) gebruik; ons het nie 'n keuse nie. Dit is wat die ...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Jun 6, 2007 4:38 pm
36192
Is the phrase 'the consumer's account is in a credit' a customary phrase? In the red/black, or having a credit balance, that I've seen frequently, but this one...
Ek sou sonder enige wroeging eenheidsuitkomste skryf. In die konteks beteken dit immers duidelik niks anders as die uitkoms van die/'n eenheid nie. Dat 'n...
... 'In a credit' is the business accountants' speak for 'in a credit position' (or, less frequently, 'in a credit balance,' or, rarer still, 'in a credit...
... shall come into effect/force upon signing it/its execution by the last of the parties [hereto]. I.e., it'll remain ineffective until the last of the...