(Samuel, jammer, ek kry die brief nie geknip nie): Marga, ek het nog nooit uit jou navrae op Zalang die dinge soos jy hieronder noem, afgelei nie. Ek vertaal...
Pierre, of iemand anders wat dalk weet. Ek kry die term running mate nie in die Politieke Woordeboek nie. Wat sou dit in Afrikaans wees? Lynette ...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Jul 2, 2007 6:00 am
36395
Hallo Lynette Dit is "spanmaat", "stalmaat" of "medekandidaat", volgens die Tweetalige Woordeboek van Bosman, Van der Merwe en Hiemstra. Groete Chantal....
Pharos het dit ook so, Lynette. Wilna ... -- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Tel. +27 (0)21 9769563 Faks/Fax +27 (0)865022074 Sel/Cell +27...
Wilna Liebenberg
wilna@...
Jul 2, 2007 9:20 am
36397
Wilna, is Pharos beskikbaar op CD? Indien wel, gee asb al die besonderhede. Dankie Lynette ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Jul 2, 2007 9:55 am
36398
Nee, Lynette - jy moet ongelukkig nog die deurstop aanskaf! ... -- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Tel. +27 (0)21 9769563 Faks/Fax +27...
Wilna Liebenberg
wilna@...
Jul 2, 2007 10:16 am
36399
... Persoonlik dink ek dis belangrik om nie na die swart woordeboek as "Pharos" te verwys nie, omdat Pharos verskeie woordeboeke uitgee. Kan ons...
Iemand wat saam met my werk wil die volgende weet: Hy doen 'n spell check op sy dokument, maak veranderings en kan dan nie weer 'n spell check doen nie; die...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Jul 2, 2007 10:32 am
36401
Date: Mon, 2 Jul 2007 12:13:11 +0200 From: Ina Stahmer <InaS2@...> Kan jy die aangehegte advertensie op ZaLang plaas, asseblief? Ina Stahmer == ...
... Bill Gates: A. Save the text, close it AND CLOSE the WORD. Or better reboot. B. Open the Word, call the text. C. Check the spelling. If it doesn't help: ...
Die motorwoordeboek gee front axle vir vooras, maar ek weet nie hoe om die lewendige vooras te vertaal nie. Dit is 'n diploma vir 'n trekkerwerktuigkundige, 90...
Gillian de Jager
gdejager@...
Jul 3, 2007 8:58 am
36404
Oe, dis pragtig! "Our policy is to provide equal employment opportunities to all qualified persons without regard to race, religious belief, age, national...
Hy ruik vir my na 'n live axle wat 'n kort kursus in Afrikaans gedoen het. Tractor + live + axle gee 320 000 Googlies. ... From: ZaLang@yahoogroups.com...
Gillian, dit beteken die trekker trek in sy voorwiele ook, maw dis 'n 4x4. Afhangend van hoe dit op die diploma gestel word, is die ou maw opgelei om aan die...
Ria Crafford
riacrafford@...
Jul 3, 2007 10:05 am
36407
Esme: In die Tegniese Woordeboek kry ek *live axle: draaias*. Sou dit dieselfde ding wees? Gillian, is jou teks dalk uit Engels 'vertaal' en nou moet jy dit ...
Esme Greenfield
knersis@...
Jul 3, 2007 10:26 am
36408
Lynette skryf op 1 Julie: Pierre, of iemand anders wat dalk weet. Ek kry die term running mate nie in die Politieke Woordeboek nie. Wat sou dit in Afrikaans...
Pierre le Clus
plec@...
Jul 3, 2007 10:53 am
36409
... Ek het al geleer om bo-oor sulke stellings te lees. Dit gee die werkgewer die geleentheid om te sê dat hy BEE-vriendelik is en terselfdertyd...
Ria: dit beteken die trekker trek in sy voorwiele ook, maw dis 'n 4x4. Baie dankie, Wilna, Tony, Ria en Esmé vir julle hulp met die term, veral omdat selfs...
Gillian de Jager
gdejager@...
Jul 3, 2007 1:01 pm
36411
Pierre, baie dankie vir jou verduideliking. Groete Lynette ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Pierre le Clus Sent:...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Jul 3, 2007 2:16 pm
36412
Hallo almal Kan iemand dalk vir my bevestig of die Explosives Act 15 of 2003 in Afrikaans uitgegee is of 'n amptelike Afrikaanse naam het? Ek kry drie ...
Wel, jy kan daar 21 verwysings na springstowwe kry. Gebruikers van hierdie term (mi 'n doellose leenwoord) sluit Krygkor in, Saldanhabaai en Beaufort-Wes se...
Sam, dit is in Afrikaans uitgegee as die Wet op Springstof. Die Wet op Nasionale Beheer oor Konvensionele Krygstuig (41 van 2002) praat egter van plofstof, nie...
Wilna Liebenberg
wilna@...
Jul 4, 2007 2:24 am
36415
... Sê jy dat springwerk verkeerd sou wees vir "blasting"? Samuel...
In my dae by Anglo American het ons 'skietwerk' vir 'blasting' gebruik. Ms Marthie Nel Snr Research and Information Officer Communications Office NELSON...
Marthie Nel
mnel@...
Jul 4, 2007 8:43 am
36417
Die Geologiewoordeboek gee ook, soos Marthie gese het, "skietwerk" vir "blasting. Ria ... Sê jy dat springwerk verkeerd sou wees vir "blasting"? Samuel ...
Ria Crafford
riacrafford@...
Jul 4, 2007 9:20 am
36418
... Julle kan deeglik agterkom dat ek op vakansie is en nie tuis by al my woordeboeke nie... Samuel...
Toemaar, ons is daar vir jou :) ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Samuel Murray Sent: 04 July 2007 11:43 AM To:...
Weet enigiemand wat met die volgende bedoel word, of selfs beter, wat hulle in Afrikaans genoem word: - fire-house - offset room Dis vir naamborde vir 'n...