Jackie: ek soek dringend hulp met die Afrikaans vir *greek*. Die voorbeeldsin wat ek het, is: The computation of the greeks of an option is an important...
Sam jy is so 'n skattebol, baie dankie. sal bere vir later wanneer IK weer werk. Vir die res van julle dink asseblief aan my, die lae bloeddruk is besig om my...
Leona Labuschagne
leona@...
Aug 2, 2007 8:10 am
36639
Ek kry die volgende opdrag van iemand vir wie ek werk doen: Hou track changes altyd aan, maar verander die view soos volg: <View>, <Toolbars>, <Reviewing> moet...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Aug 2, 2007 8:12 am
36640
More kollegas Ek werk meestal in Engels maar moet nou 'n vertaling in Afrikaans nagaan. academically *deprived* learners akademies verwaarloosde/ontneemde...
Leerders met 'n akademiese agterstand (I find the word "deprived" causative - negative but it of course depends on the overall context). Groete Anda ... From:...
Anda Visagie
avisagi@...
Aug 2, 2007 9:09 am
36642
Snaaks, by my werk dit wel. ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Posthumus, Lynette Sent: 02 August 2007 10:11 AM To:...
Esme: Dit werk by my ook. En ja, jy moet dit elke keer weer die nodige stappe doen. Antw op jou vraag: Wat dalk 'n problem kan wees is dat jou 'TRK' op die...
Esme Greenfield
knersis@...
Aug 2, 2007 10:02 am
36645
When editing a set of minutes this week, I came across the following statement: "This scheme is distant for failure" -- only when I said it out loud did I...
Gillian de Jager
gdejager@...
Aug 2, 2007 11:43 am
36646
-I just spotted the following on a website - instead of "Moregloed", "moergloed"... A "moviese" mistake! Enjoy your Friday! Martie When editing a set of...
Martie Mole (Coris Ca...
Martie.Mole@...
Aug 3, 2007 7:19 am
36647
Plaas dat hulle toe maar die 'l' ook weglaat! ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Martie Mole (Coris Capital) Sent:...
Esme Greenfield
knersis@...
Aug 3, 2007 7:55 am
36648
Martie, Die "Owerheid" skep snaakse dinge in hul verwarrende pogings om Afrikaans uit te fasseer. Net Noord van Louis Trichardt draai 'n pad uit op die...
Miskien verwys hulle na 'n nuwe dop? Uiteindelik iets nuttig uit die bloekom? Johan: Die "Owerheid" skep snaakse dinge in hul verwarrende pogings om Afrikaans ...
Esme Greenfield
knersis@...
Aug 3, 2007 8:56 am
36650
Kollegas - 'n interessante bron met riglyne. Apologies for cross-posting. http://www.asha.org/about/publications/journal-abstracts/submissions/person_first ...
Dankie, Hester! This office will be closed from 11 September 2007 until 08 October 2007 Hierdie kantoor sal van 11 September 2007 tot 08 Oktober 2007 gesluit...
Jackie
jacqvil@...
Aug 3, 2007 11:02 am
36652
... A day or two after this discussion I went to the sites of all the banks in South Africa, and also SARS' site, to download as many bilingual documents as I...
... The problem with many of ZA laws published online, is that they have been OCR'ed already, before being put into PDF. So these documents sometimes contain...
... Earl: You don't think it'll be worthwile to post them then, unless/untill checked? (Frankly, it didn't occur to me at the time. My English, Russian, German...
... Perhaps they do have a more official versions released to paying people. But the stuff on the web are invariably scanned (not all of them, but many of...
Esme: Waar gaan laai ek hulle af? Op die instellings se webwerwe of ZaLang s'n? Samuel: A day or two after this discussion I went to the sites of all the banks...
Esme: Sam & Earl Wil julle 2 nie asseblief die align-metodes vir hierdie domme verduidelik nie? One day in future, scan it and align it. Some day... Samuel...
Beste Almal Ek probeer uitvind of my prys vir advertensies markverwant is. Laat weet my asb privaat teen watter tariewe julle advertensies vertaal. Groete ...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Aug 8, 2007 8:49 am
36662
Weet iemand van vertaler(s) wat van Engels na Sesotho kan vertaal? Dankie Gerda """""""""""""""""""""""""""""""""""""""""""""""""""""""""""""""" Markotterlaan...
De Villiers & Gerda d...
dewets@...
Aug 8, 2007 11:31 am
36663
Vriende Pas terug van vakansie af, word ek (gelukkig!) aan die diep kant ingegooi. Ek is aan't vertale aan 'n publikasie waarin ondermeer na die gestaltteorie...