Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Want your group to be featured on the Yahoo! Groups website? Add a group photo to Flickr.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 37335 - 37364 of 42688   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
37335
Dag Almal Twee lyslede het geseg hulle is lus vir die skeppende oefening, maar ek wil nou nie die hele lys met die ding belas nie. Zandra en Willem, ek gaan...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Nov 1, 2007
7:16 am
37336
Baie dankie hiervoor! Snaaks hoe so 'n eenvoudige dokument so 'n probleem kan veroorsaak! ________________________________ From: ZaLang@yahoogroups.com...
Lineke Haydock
LinekeH@...
Send Email
Nov 1, 2007
7:34 am
37337
Hallo Almal Terwyl julle so lekker oor gedigte gesels, wil ek 'n stuiwer uit julle armbeurs probeer haal. Ek werk saam met 'n student aan die vertaling van Ted...
Kobus Marais
jmarais.hum@...
Send Email
Nov 1, 2007
7:49 am
37338
Jackie: onthou, formatering verdwyn dikwels in ZaLang-pos. Sit die sin asb. vir ons tussen * * of " "...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Nov 1, 2007
8:02 am
37339
"Snaggle" volgens Oxford English Dictionary (die ou grote) is "A tangle; a knotted or projecting mass." Die aanhaling uit Hughes se gedig word spesifiek as...
Visser, Naomi <nrv@...>
NRV@...
Send Email
Nov 1, 2007
8:10 am
37340
Hi Lineke Is 'n serving nie maar soortgelyk aan 'n deel van die gehele dis nie? Dit wat bedien of voorgesit word? 'n Skeppie van dit en 'n skeppie van dat en...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Nov 1, 2007
8:50 am
37341
Volgens die definisie wat Lineke gegee het (sien onder), is ’n serving in haar teks ’n *spesifieke* maat, terwyl ’n porsie enige grootte kan wees. ...
Esme Greenfield
esme_greenfield
Offline Send Email
Nov 1, 2007
9:38 am
37342
Help asb met die volgende: 1. Post Doctoral Research Fellow 2. tegniese know-how exchange agreement : ...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Send Email
Nov 1, 2007
9:47 am
37343
Zandra: Wat van "opdienmaat" of "dienmaat" vir "serving"? Of dalk "bediening"? ... From: "Esme Greenfield" <knersis@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com>...
Zandra Bezuidenhout
zbez@...
Send Email
Nov 1, 2007
9:50 am
37344
File : Quick Guide 50e.pdf Description : Blitsgids 5.0e (net Engels)...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Nov 1, 2007
9:59 am
37345
Zandra: ... From: "Posthumus, Lynette" <Lynette.Posthumus@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Thursday, November 01, 2007 11:27 AM Subject:...
Zandra Bezuidenhout
zbez@...
Send Email
Nov 1, 2007
10:09 am
37346
Hi Esme & Zandra Die woord "serving" op sigselwers is so oop vir interpretasie en generies soos die woord "portion" (een wortel is mos nie "exactly" so groot...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Nov 1, 2007
10:10 am
37347
Kobus: Ek sou reviewer of a number of publications vertaal met keurder vir 'n aantal publikasies. Review het hier keuring met die oog op publikasie in...
Kobus Marais
jmarais.hum@...
Send Email
Nov 1, 2007
10:16 am
37348
Anders skep ons steeds met paplepels op en wonder hoekom ons buidels vooruit bly boer. Anda Visagie Ek hou van daardie 'vooruitboerende buidel'! Laat my dink...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Nov 1, 2007
10:22 am
37349
Zandra: Gebruik Naomi se inligting as vertrekpunt. Gaan dan skepend daarmee om. Poësievertaling behels meer as net vind van die (moontlike) leksikale ...
Zandra Bezuidenhout
zbez@...
Send Email
Nov 1, 2007
10:24 am
37350
Ek verkies 'opdienmaat’; ’bediening' is in die wdeboeke vir ’serving’, maar dit kan soms verwarrend wees. Zandra: Wat van "opdienmaat" of "dienmaat"...
Esme Greenfield
esme_greenfield
Offline Send Email
Nov 1, 2007
10:27 am
37351
Haar teks gee uitdruklik die definisies van 'serving’ en portion. An Die woord "serving" op sigselwers is so oop vir interpretasie en generies soos die woord...
Esme Greenfield
esme_greenfield
Offline Send Email
Nov 1, 2007
10:35 am
37352
Wow Zandra, ek's nie in jou liga nie! Ons sal sien wat ons sal sien... hx ... From: Zandra Bezuidenhout To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Thursday, November 01,...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Nov 1, 2007
11:07 am
37353
Hoe meet jy die opdienmaat? Dis my punt. Definisie of te nie. Anda Visagie Office Manager: Media24 Outdoor & Travel, Motoring and Family Magazines Email:...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Nov 1, 2007
11:36 am
37354
Kostelik! Anda Visagie Office Manager: Media24 Outdoor & Travel, Motoring and Family Magazines Email: avisagi@... Www:...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Nov 1, 2007
11:37 am
37355
Dankie, Zandra! ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ This e-mail and its contents are subject to the AFGRI...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Send Email
Nov 1, 2007
12:43 pm
37356
A "serving" is a unit of measure to describe the exact amount of food recommended from each food group per day/week. Vertaling kan iets in dier voege wees: 'n...
Esme Greenfield
esme_greenfield
Offline Send Email
Nov 1, 2007
12:52 pm
37357
Kollegas Die digterlike stories het my altyd maklik afleibare aandag skoon gesylyn! Dit was pret. Intussen: vertaal steed lewensorientering, gr 8. Watse ding...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Nov 1, 2007
1:50 pm
37358
Kollegas Wie ken toksofiliet (Eng toxophilite) as kundigeterm vir boogskutter? Google help nie, ken dit nie, en ek het ongelukkig geen sportwoordeboek nie. asb...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Nov 1, 2007
2:57 pm
37359
Niks in my sportwoordeboek nie (ek dink nie ek het al ooit iets in hom gekry wat ek gesoek het nie...), maar in die Reverse Dictionary onder Archery sê hulle ...
Marga Jordaan
vertaler4ever
Offline Send Email
Nov 1, 2007
3:40 pm
37360
Ek kry nêrens toksofiliet as sinoniem vir boogskutter nie. Pharos se deurstop gee slegs boogskutter aan as vertaling, WAT het ook net boogskutter, so ook my...
Wilna Liebenberg
wilna@...
Send Email
Nov 1, 2007
4:17 pm
37361
Jackie: Waarskynlik lê die antwoord vir die afwesigheid van die Afrikaans in die feit dat die COED sê: *toxophilite n noun RARE a student or...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Nov 1, 2007
4:34 pm
37362
Dankie Wilna, Jackie, Marga... Los nie eintlik my probleem op nie. My bronteks onderskei duidelik tussen kommen boogskutters en diegene wat soort van ghrend...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Nov 1, 2007
6:00 pm
37363
Jackie: my voorstel = sit die woord in die kantlyn in ’n inligtingboksie van ’n aard of as woordeskatuitbreiding (maak die uitgewer vir wie jy werk, ...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Nov 1, 2007
6:18 pm
37364
Ek kan kontak maak met iemand in Pta wat 'n boogskutterswinkel het, as jy wil? Seun van 'n pêl van my? ... -- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language...
Wilna Liebenberg
wilna@...
Send Email
Nov 1, 2007
7:20 pm
Messages 37335 - 37364 of 42688   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help