Hallo almal Ek gaan vir 'n maand op nomail. Ek is vir 2 weke in Kaapstad en dan 2 weke in Kenton on Sea naby PE. Ek vat my rekenaar en modem saam, maar ek...
Jackie: Geniet die rustyd, Samuel, en veral die mooie Kaap!...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Dec 3, 2007 8:34 am
37686
Sam Geniet jou welverdiende rus en ook al die Zalangers wat met verlof gaan! Indien julle jaar 'n bietjie soos myne was, wens ek julle 'n wonderlike ...
Martie Mole (Coris Ca...
Martie.Mole@...
Dec 3, 2007 8:44 am
37687
Geniet die welverdiende ruskans, Sam! Groete Hester _____ From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Samuel Murray Sent: 03...
Hello everyone, Ek is 'n Amerikaner en het 'n vraag oor hoe 'mens "Honneurs-Baccalaureus" in Suid-Afrikaanse Engels (en ook Amerikaanse Engels) vertaal. In de...
In die tydskrif Insig skryf die redakteur Elmari Rautenbach: Jare later kruis ons paaie weer: in matriek by die Hoërskool Jan van Riebeeck, ek die "nuwe...
... Cor: Tydens Samuel se (welverdiende) blaaskans is ZaLang nie stuurmanloos nie :-) Ek en Willem Steenkamp kan met (administratiewe) moderators-take help,...
Hallo Tom Daardie Honneurs-graad is 'n tussengraad na Baccalaureus en doctorale studie. Op 'n sertifikaat word dit "Honours Bachelor of Arts" (gou gekyk op...
Gillian de Jager
gdejager@...
Dec 4, 2007 6:11 am
37692
... Groete, Gillian ... Tienie: Die paar universiteite se paar graadkursusse waarmee ek bekend is, se opvolg vir (van) 'n honneursgraad is 'n meestersgraad. Ek...
Hallo Tienie, Ja, jy is inderdaad reg, die meestersgraad moet eers voltooi word voor die doktorale studie aangepak mag word. Groot ekskuus, het weer te vinnig...
Gillian de Jager
gdejager@...
Dec 4, 2007 6:37 am
37694
Beste Tom Die Afrikaanse aksente van Kaapstad en van Pretoria - soos jy dus agtergekom het - verskil van mekaar. Om dan voorbeelde vanaf (Amerikaanse) Engels...
Kollegas oud en nuut en almal wat so blond soos ek is en goed mis wat op die lys bespreek word - Daar is elektroniese woordeboeke beskikbaar by Fritz Wolff....
Hi julle Ek het gou-gou twee vrae asb. Ek edit 'n universiteitsbeleid oor toelating van studente. Die eerste probleem is dat die vertaler *Non-South African...
Hi Marga Het slegte en goeie nuus. Sleg: weet nie van jou terme nie. Goed: het die lys geghoeghel (dis wat begeer-jou-buurman-se-koei doen) en hier's dit: ...
Hi Marga Sou jy omgee om my te skakel? Groete An Anda Visagie Office Manager: Media24 Outdoor & Travel, Motoring and Family Magazines Tel: +27 11 322 0742 ...
Anda Visagie
avisagi@...
Dec 5, 2007 6:57 am
37700
Hi HEster Ek het dit gekry, maar as ek soontoe gaan, sê hy net die bladsy in onvindbaar. Kon jy hom oopmaak? ... From: "Hester van der Walt"...
Willem : In belastingtaal word non-resident na nie-inwoner vertaal, Marga. Resident is vir my oor ook baie volksvreemd, roei dit gerus uit. Met die higher...
Irene: Aangesien dit handel oor toelating van studente aan ('n) universiteit in SA, kan daar enige verwarring ontstaan as die lang Eng *Non-SA resident...
Irene Dippenaar
irened@...
Dec 5, 2007 9:25 am
37705
Kollegas - ek het 'n dag of wat gelede berig dat ek 'n lys het van woordeboeke wat elektronies by Fritz beskikbaar is. Die woordeboeke is *te koop* by Fritz en...
Hallo almal Ek vertaal 'n Engelse handleiding vir werknemers na Afrikaans en een van die "Kernbeginsels" is om voortdurend te verbeter "and to think outside ...
Lineke Haydock
LinekeH@...
Dec 6, 2007 11:59 am
37707
Het al gehoor van "buite die kassie" maar die Afrikaanstaliges onder die lyslede sal seker iets beters kan voorstel. Gillian ... From: Lineke Haydock To:...
Gillian de Jager
gdejager@...
Dec 6, 2007 12:21 pm
37708
Jackie: Gaan kyk in die ZaLang-argief. Daar was vroeër (boodskap 32602, dink ek) reeds ’n bespreking hieroor....
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Dec 6, 2007 12:27 pm
37709
[Non-text portions of this message have been removed]...
... Om op nomail te gaan, moet 'n mens 'n e-pos stuur na die adres: zalang-nomail@yahoogroups.com Met ander woorde, stuur 'n leë e-pos na daardie adres. ...
Hallo almal Weet iemand dalk wat 'n goeie Afrikaans vertaling sou wees vir "labour sending areas"? Die konteks is mynbou en sosio-ekonomiese ontwikkeling, en...
Lineke Haydock
LinekeH@...
Dec 7, 2007 8:50 am
37712
werkerbrongebiede? ... From: Lineke Haydock <LinekeH@...> To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Friday, December 7, 2007 10:49:55 AM Subject: [ZaLang]...