Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Message search is now enhanced, find messages faster. Take it for a spin.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 37740 - 37769 of 42654   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
37740
File : Quick Guide 50e.pdf Description : Blitsgids 5.0e (net Engels)...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Jan 1, 2008
10:58 am
37741
Ek hoop daar is iewers 'n lyslid wat ook die Nuwejaar met harde werk vier ;) en kan dalk help met die vertaling van volkome in hierdie sin: The directors may...
Gillian de Jager
gdejager@...
Send Email
Jan 2, 2008
12:33 pm
37742
Beste Gilian Hierdie lyslid is volstoom besig! Die woord 'volkome' in hierdie konteks beteken 'fully' of 'totally'. ('...encumber'...'fully'/'totally'...)....
werner scholtz
scholtzwerner
Offline Send Email
Jan 2, 2008
12:47 pm
37743
My eerste gedagte was ook 'in full' (in die verwagting dat 'partially' gaan volg - maar dit is (aanvanklik) glad nie duidelik waarop 'volkome' slaan nie:...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Jan 2, 2008
1:03 pm
37744
Beste Werner en Tony Baie dankie vir die raad, vir die aanbied van juffie se sterretjie op die voorkop en veral vir die goeie wense. Nou voel ek glad nie meer...
Gillian de Jager
gdejager@...
Send Email
Jan 2, 2008
1:13 pm
37745
Ja, Werner, them were the days indeed. Vandag sal jou juffrou waarskynlik in die tronk gewees het met lipstiffie en al! ... From: "werner scholtz"...
Leona Labuschagne
leona@...
Send Email
Jan 2, 2008
7:04 pm
37746
Ek wil ook net s Voorspoedige Nuwejaar, almal, mag 2008 julle harte gelukkig maak op al die verskillende maniere wat julle aan kan dink of oor kan droom! ...
Leona Labuschagne
leona@...
Send Email
Jan 2, 2008
7:07 pm
37747
Jackie: Kan iemand wat al werk, dalk help met die Afrikaans vir die term *inquiry paradigm*? Die sin lui: Draw a comparison between curriculum theories based...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Jan 3, 2008
9:02 am
37748
Hi, As wat het jy "traditional paradigm" vertaal? Vir my kan dit "(gewone/tradisionele) (hipotese/teorie/konsep/idee)" en dan "(ondersoekende/vraende)...
Philip Smit
smitphilip
Offline Send Email
Jan 3, 2008
9:41 am
37749
Baie dankie, Philip! Ek het *tradisionele* gebruik, maar was onseker oor *ondersoekende*. Hoekom gebruik jy nie *paradigma* nie? Ek wou nie sommer daar...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Jan 3, 2008
9:45 am
37750
Hi, Ja, dit is maar moelik partymaal. Paradigma is nie 'n baie algemene gebruikswoord nie maar ook korrek in die vertaling. Jy kon selfs "model" ook gebruik...
Philip Smit
smitphilip
Offline Send Email
Jan 3, 2008
11:21 am
37751
Dankie, Philip. Die lesers/gebruikers is studente in die Opvoedkunde, en hulle het mos n taal van hulle eie :-). Groete. Jackie - No virus found in this...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Jan 3, 2008
11:36 am
37752
Wat beteken above/below/through the line advertising? Dankie Lynette ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ...
Posthumus, Lynette
Lynette.Posthumus@...
Send Email
Jan 3, 2008
1:43 pm
37753
Hallo almal Ek stuur solank Jaco se navraag aan tot tyd en wyl sy e-possituasie uitgesorteer is. Groete Samuel == ... Onderwerp: Terme E>A en A>E:...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 3, 2008
2:59 pm
37754
... http://en.wikipedia.org/wiki/Below_the_line_(advertising) http://en.wikipedia.org/wiki/Above_the_line_(advertising) "Above the line is a type of...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 3, 2008
3:03 pm
37755
Dit sal dalk makliker wees indien jy meer s oor die konteks waarin jy hierdie woorde wil gebruik. Groete ... From: Posthumus, Lynette To:...
Philip Smit
smitphilip
Offline Send Email
Jan 3, 2008
3:14 pm
37756
Above the line is you gewone advertensies wat deur agentskappe, direkte klante bespreek word en lank vooruit op hulle skedule is. Below the line is goed soos...
Brigitte Blanckenberg
Brigitte.blancken@...
Send Email
Jan 4, 2008
6:48 am
37757
Joan: Van die geregte klink 'n bietjie duister, maar kom ons probeer spaghetti bolognaise BLY SO chocolate amarula trifle SJOKOLADE-AMAROELA-KOEKSTRUIF (MAAR...
Joan - huis
joanvanzyl
Offline Send Email
Jan 4, 2008
7:14 am
37758
Engels vir: paptert As ek “paptert” google sien ek dat dikwels net so in die Engels gebruik word. My ma maak soms iets soortgelyks en noem dit...
Monica Kirsten
wyser2day
Offline Send Email
Jan 4, 2008
8:40 am
37759
Jackie: Die teks praat van n *perennial curriculum* en verwys na Ralph Tyler se modelle, en verduidelik dan verder: Perennial means unchanging, ...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Jan 4, 2008
8:41 am
37760
Hi, Ons het vroer jare van 'n Staande Order gepraat wat bloot 'n instruksie was wat slegs onder spesiale omstandighede verander was. Miskien sou 'n "staande ...
Philip Smit
smitphilip
Offline Send Email
Jan 4, 2008
10:31 am
37761
Jackie: Was die Engels vir daardie *Staande Order* dus *Perennial Order*? ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Philip...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Jan 4, 2008
10:35 am
37762
Nee, dit was 'n "Standing Order" maar ek dink tog 'n mens kan "staande" moontlik daar gebruik. ... From: Jackie Viljoen To: ZaLang@yahoogroups.com Sent:...
Philip Smit
smitphilip
Offline Send Email
Jan 4, 2008
10:49 am
37763
** High Priority ** Geagte taalarbeiders, 2008 en ons skouers is reeds aan die wiel gesit! Enige hulp met die volgende terme in Instruksiehandleiding? 1....
Marthie Nel
mnel@...
Send Email
Jan 7, 2008
8:56 am
37764
1. Ek sou eerder s 'n "stu-buffer" 'n stootstang is 'n harde stootpunt waar 'n nudge bar net 'n ligte kosmetiese beskerming is. 2. Kapboog ? 3....
Philip Smit
smitphilip
Offline Send Email
Jan 7, 2008
9:57 am
37765
** High Priority ** Baie dankie Philip! Wat dink jy van keerbuffer ipv stu-buffer? ... 1. Ek sou eerder s 'n "stu-buffer" 'n stootstang is 'n harde ...
Marthie Nel
mnel@...
Send Email
Jan 7, 2008
1:28 pm
37766
Ja, klink vir my ook beter. ... From: "Marthie Nel" <mnel@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Monday, January 07, 2008 3:28 PM Subject: Re:...
Philip Smit
smitphilip
Offline Send Email
Jan 7, 2008
2:06 pm
37767
** High Priority ** Kan ek pla met vyf afkortings agter in die Tegnies lys van die Handleiding? 15 a TCM/coil glow 15A Elec IG 10 A SRS 20 A Cigar/ ACC Jumper...
Marthie Nel
mnel@...
Send Email
Jan 7, 2008
2:53 pm
37768
Hi, 1. Die 15A of 10A vooraf is 15Ampere of 10Ampere en dui die sterkte van die spesifieke sekering(fuse) aan. 2. TCM/coil glow Transmission Control...
Philip Smit
smitphilip
Offline Send Email
Jan 8, 2008
5:13 am
37769
Joan: Ongelukkig kan ek jou nie hiermee help nie Marthie, maar jou navraag het my aan 'n snaakse storie laat dink. In die jaar toet by De Kat het die sub niks ...
Joan - huis
joanvanzyl
Offline Send Email
Jan 8, 2008
1:36 pm
Messages 37740 - 37769 of 42654   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help