For those who loves Deep Purple: http://www.youtube.com/watch?v=IC_fLUvm16A Enjoy. -- Groete, Earl de Galantha -- PS: My Japanese boss took it seriously! :-)...
Dear ZaLang members, Could somebody please recommend a good German > English translator? Three short texts (the context is the arts) ... Thanks! - ferdinand...
Kann ich schaffen, wenn Du noch niemanden gefunden hast. Johan Viljoen jhcv@... 082 9080839 ... From: ZaLang@yahoogroups.com on behalf of Earl de...
Johan Viljoen
viljoenjhc@...
Feb 2, 2008 11:52 am
37936
Dear Ferdinand, It might be a bit late, but if not, I would be able to do the translation. I am a German mother -tongue speaker working solely in the language...
Grit Goedecke
grit.goedecke@...
Feb 3, 2008 12:47 pm
37937
Hallo almal Help tog asb met die gangbare Afrikaans vir 'access bond'? Mense vergroot dikwels hul huisverbandlening wanneer hulle ekstra kapitaal nodig het en...
Isabel Claassen
isabel@...
Feb 4, 2008 6:26 am
37938
AccessBond is die geregistreerde handelsnaam vir 'n Standard Bank-diens om bykomende onttrekkings uit 'n huislening te maak. SB self verwys na ...
Isabel Cilliers
isa@...
Feb 4, 2008 7:07 am
37939
Steck schon bis über Ohrhöhe in einem riesiegen Auftrag. ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Earl de Galantha Sent:...
Hoe verskil dit van die gebruiklike ou dae se 'tweede verband'? ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Isabel Cilliers ...
Dankie julle - die sin wat vertaal moet word, is "you currently use your access bond as your 'cash and investment' account." Sou die volgende werk? 'U benut...
Isabel Claassen
isabel@...
Feb 4, 2008 7:31 am
37942
Isabel, watter bank is dit? Tensy access bond al generies geword het, sou ek AccessBond (dws handelsnaam) gebruik of by die klient koukus oor die term. ...
Dis nie 'n tweede verband nie ; onttrekkings uit 'n bestaande verband. Isabel Dr. Isabel Cilliers Sel/Cell: 082 784 7512 Faks/Fax: 086 654 0692 Geakkrediteerde...
Isabel Cilliers
isa@...
Feb 4, 2008 7:47 am
37944
... Ek stem saam, maar ek weet ook dat die term "access bond" al so ingeburger is in die omgangstaal dat SB maar sélf die stryd teen wangebruikers kan aansê...
Tony: Hoe verskil dit van die gebruiklike ou dae se 'tweede verband'? Isabel : Dis nie 'n tweede verband nie ; onttrekkings uit 'n bestaande verband. Willem: ...
Ek plaas hierdie navraag namens Ruan Rabie: Im looking for someone to translate some website content into German, Spanish and French. You can reach me on 011...
Lynette Posthumus
lynette@...
Feb 4, 2008 10:40 am
37947
Please confirm that this is correct: Sub-Saharan Africa Sub-Sahara African countries Dankie Lynette [Non-text portions of this message have been removed]...
Lynette Posthumus
lynette@...
Feb 4, 2008 11:52 am
37948
Goeiemiddag. As enigiemand kan help met die korrekte e-posadresse vir Joe Coetzee, Wilna Liebenberg en Stella Niemand sal ek bly wees om dit te kry. Dit kan...
Pierre le Clus
plec@...
Feb 4, 2008 1:08 pm
37949
Jackie: Die konteks is sekuriteitspersoneel. Hier word nou van verskillende soorte veiligheidswagte gepraat, onder andere van *swerfwagte*. Het iemand al die...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Feb 4, 2008 8:40 pm
37950
Naand Jackie, kom ons gaan slaap tog! Wat van *roving guard*? Goeghel gee heelwat voorbeelde. Goeienag! hx _____ From: ZaLang@yahoogroups.com...
Dankie, Hester. Dit klink na die ware Jakob. En net daar gaan ek nou slaap! Goeienag!...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Feb 4, 2008 9:03 pm
37952
Lynette, the second one would also need to be SaharaN. Remember that the "sub" does not take a capital unless at the start of a sentence. Marion _____ From:...
Uiteraard is sub-Saharan countries in Afrika, selfs Bush behoort dit in te sien, so sub-Saharan countries behoort voldoende te wees ... As die African dan moet...
My e-pos is mogge troffe! Iemand in die sekerheidsbedryf sê hulle
gebruik 'roaming guard'. Elise
>>> "Hester van der Walt" <hester@...> 2008/02/04...
Elise Engelbrecht
Eengelbr@...
Feb 5, 2008 10:45 am
37955
Hallo almal Wat is ADHD in Afrikaans? Ek ken dit as aandagafleibaarheidsindroom, maar dalk is dit maar net omgangstaal. Die Afrikaanse Wikipedia en 5 ander...
Jackie skryf: Die konteks is sekuriteitspersoneel. Hier word nou van verskillende soorte veiligheidswagte gepraat, onder andere van *swerfwagte*. Het iemand...
Pierre le Clus
plec@...
Feb 5, 2008 7:05 pm
37957
'n "swerfwag" word as "Roaming guard" of "foot patrol guard" gebruik PJS ... From: Jackie Viljoen To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Monday, February 04, 2008...
Hallo Samuel Volgens Plug et al se Sielkundewoordeboek (1997) is dit aandagtekort-hiperaktiwiteit-versteuring. Groete Gretha (lank weg gewees) ... From:...
Gretha Aalbers
aalbers@...
Feb 6, 2008 5:09 am
37959
Dis in elk geval nie 'n stoornis nie, maar 'n versteuring (die gebruiklike term vir 'disorder' in die sielkundekonteks). Di Sielkundewdbk noem dit...
More almal Ek het 'n sielkunde-prof-tjommie wat met kinders werk, gevra. Haar antwoord ter inligting, met 'n knipoog by: HI Girl, in Afrikaans is dit ATHV =...