Naand, ek hou duim vas iemand anders het ook 'n kalf in die put en moet werk! Die konteks is hoër onderwys en dit is 'n modulekatalogus dws beskrwying van 'n...
Hester, ek het op UOVS se webblad hierdie gekry - hoop dit help Groete Barbara Veronderstelde leeruur Veronderstelde leerure impliseer die ingeligte beraming...
Dankie! Pleks dat ek self gaan soek het - dis juis vir hulle! Lerkker aand hx _____ From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of...
Hester, ek het op UOVS se webblad hierdie gekry – hoop dit help Groete Barbara Veronderstelde leeruur Veronderstelde leerure impliseer die ingeligte beraming...
Kollegas Wat noem ons 'n *mentee* in Afrikaans? Kan ek *mentee* behou? Streng gesproke moet dit *gementeerde persoon* wees. Paradigma mentor = mentor ...
Op UV se webblad gebruik hulle nuwelingdosent vir mentee ;-) Groete Barbara _____ From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of ...
Dankie... Maar in hierdie stuk kan mentee enige nuweling wees - dosent, student, navorser, bestuurder - sowel as bestaande personeel wat verder ontwikkel moet...
Ek het lank terug gehoor die woord mentorling word gebruik, maar ek weet nie hoe korrek dit is nie. Elna ... Dankie... Maar in hierdie stuk kan mentee enige...
... Earl: I did. English-Japanese Dictionary of Abbreviations (Tokyo, Kenkyusha, 2002) gives (in addition to those I listed last night) a few that MAY fit into...
Goeiedag almal. Ek wil graag weet wat sou julle maak met "...maturity of financial derivatives..." in Afrikaans. Is dit 'n ...
Hanna Scheepers
hannax@...
Mar 3, 2008 8:53 am
38228
Jammer julle, nog 'n finansiele term. Die sin lees soos volg: An unqualified audit opinion cannot be issued when financial statements are prepared using Lite...
Hanna Scheepers
hannax@...
Mar 3, 2008 9:36 am
38229
Hester: kyk http://www.easyaccounting.co.za/ - dalk help dit. Lyk soos naam van sagteware. GAAP self = Generally Accepted Accounting Practice; en jy kry gaap...
Volgens Geldenhuys en Viljoen se sakewoordeboek: GAAP =generally accepted accounting practice AARP = algemeen aanvaarde rekenkundige praktyk ... From:...
In die ou dae was jy 'n *protégé* van 'n mentor, maar dis seker te outyds vir die hedendaagse mentees. As ek net so koud die mv moet lees, sal ek dink wat...
Irene Dippenaar
irened@...
Mar 3, 2008 9:50 am
38232
... Earl: It is, South African at that. Check http://www.outlooksoft.co.za/content/New%20SA%20GAAP%20Enhancements%202006_01%20_2007-01-05_FINAL.pdf (page 2)...
... Earl: Sounds like verval[datum] is the closest. Check also a short glossary at https://www.saica.co.za/documents/Circ4_2006_Omsendbrief.pdf (it starts at...
Dankie julle, maar die probleem is nie die GAAP nie, die probleem is die lite. Dit beteken, sover ek kan aflei, dat hulle nie die beleid volledig toepas nie,...
Hanna Scheepers
hannax@...
Mar 3, 2008 10:26 am
38235
... Earl: Dis nie "beperkte" AARP nie. Dis "Lite GAAP". 'n Handelsnaam. In Afrikaans, in Engels, in Zoeloe, in Ndebele, ens. -- Groete, Earl de Galantha --...
Baie dankie. Ek het dit ook so gehad. So gepraat van SAICA se Afrikaans. Wat dink julle spesifiek van die term onterkenning vir derecognition (of financial...
Hanna Scheepers
hannax@...
Mar 3, 2008 10:44 am
38237
Irene: Seker mosterd na die maal, maar Encarta Dict se Securities and Exchange Commission maar het nie COF in nie. ... From: "Samuel Murray"...
SA Translators Instit...
irened@...
Mar 3, 2008 10:50 am
38238
SMART Accounting Software (easyaccounting.co.za) het twee weergawes van hul sagteware: The Lite module is easy to use for beginners and is suitable for home...
Dankie. Ek weet van die handelsnaamprogrammatuur, maar my klient het nou net weer bevestig dat dit nie is wat hulle hier bedoel nie. Hanna ... Earl: Dis nie...