Zandra: Gewoonlik word van 'celebrities' as 'glanspersoonlikhede' gepraat, maar dit klink te lank in hierdie konteks van 'n gholftoernooi. Toe dink ek sommer, ...
Zandra Bezuidenhout
zbez@...
Apr 1, 2008 8:44 am
38424
Net ter inligting: Huisgenoot hou elke jaar tydens Skouspel die Prestige-gholftoernooi by die Gary Player-baan vir ons bekendste glansmense... Anda Visagie ...
Anda Visagie
avisagi@...
Apr 1, 2008 8:56 am
38425
Hallo almal Ek vertaal 'n boek waarin 'n bofbalstorie vertel word. My woordeboeke help glad nie en die internet ook nie. Kan iemand dalk help met Afrikaanse...
Van Gretha Aalbers: Kobus, ek het 'n kopie van 'n boek oor sport uit die Eyewitness-reeks, vertaal deur Ryk Hattingh en uitgegee deur Southern. In die...
Gretha Aalbers
aalbers@...
Apr 1, 2008 12:46 pm
38428
Hallo Kobus Ek het self lank bofbal gespeel, ook op provinsiale vlak en verstaan dus die terminologie. Ongelukkig in die tyd toe die spel grootliks in Engels...
Marianne skryf: "Ek het 'n probleem met die twee terme maatskaplik en sosiaal. Dit lyk of daar 'n baie klein betekenisverskil tussen die twee is en asof die...
Pierre le Clus
plec@...
Apr 2, 2008 7:43 am
38430
Hello everyone, I recently read Mimi Coertse's autobiography in Afrikaans and came across an idiom that I don't completely understand. The idiom is "hy wat X...
Hello again, Here is another Afrikaans idiom that I don't understand: jy sien net... Here are some examples that I found on the Internet (I can't locate the...
I'm a bit late on this, but for me as a native speaker of (American) English, "borrowed from" is perfectly fine. If you wrote "snagged from, nicked from,...
Kas: In the case of "Hy wat Madiba is..." your version is not wrong, but in this case I think the best English version would be "Madiba himself called me..."...
wksmit
edivert@...
Apr 3, 2008 7:10 am
38434
Aan almal wat meegehelp het, baie dankie. Dit was lekker om te sien waarmee 'meestervertalers' vorendag kom. Ek het nog nie op 'n finale 'versie' besluit nie,...
Christa Meyer
christa@...
Apr 3, 2008 7:17 am
38435
Perhaps it will help if in these phrases you interpret 'net' literally, as in [nothing else than]: All you see is water [i.e.: there's water all over the...
Goeiemôre Zalangers Ek het alle bronne wat ek kon raadpleeg, probeer, maar kry nêrens 'n Afrikaanse term vir "artisanal mining" (mynwerk deur onopgeleide...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Apr 3, 2008 7:52 am
38437
In the case of Madiba, it would also be appropriate to say: none less than /Madiba, no less, ... 'Of all people' seems to me to fit better in situations where...
Martie - I would like to agree with Kas - this is such an idiomatic phrase and seems to lead the reader/listener to dwell on the person being spoken about for...
Martie Mole (Coris Ca...
Martie.Mole@...
Apr 3, 2008 8:08 am
38439
Kry die volgende resultaat vir 'artisanale mynbou'(Google): 1)With regard to growing and incorporating the micro-cluster/artisanal mining sector into ...... ...
Kan iemand tog asb met die Afrikaans vir 'stem clades" help. Veel konteks het ek nie, maar kan wel die volgende ter agtergrond noem: Dit verskyn in...
Christa Meyer
christa@...
Apr 3, 2008 8:37 am
38441
The term "hy wat x is" is often used when two or more persons are referred to in a particular context. The speaker avoids confusion about the identity of the...
Zandra Bezuidenhout
zbez@...
Apr 3, 2008 9:28 am
38442
Het hierdie definisie gekry: Broadly speaking, artisanal and small-scale mining refers to mining by individuals, groups, families or cooperatives with minimal...
Kollegas Ek is besig om ’n boek met Bybelse dagstukkies te proeflees en soek hulp met volgende: 1. Sê ’n mens "die mense wat jy moet vergewe" of is dit...
De Villiers & Gerda d...
dewets@...
Apr 3, 2008 11:29 am
38444
Hallo Gerda 1. In daardie sin sal 'n mens altyd wat gebruik "die mense wat jy moet vergewe". Wat is 'n betreklike voornaamwoord, en "die mense wie jy moet ...
Lynette Posthumus
lynette@...
Apr 3, 2008 11:36 am
38445
Shanda: Zandra, dis nie regtig my ervaring dat dit in 'n negatiewe konteks gebruik word nie, eerder is dit 'n manier op klem te le, om te laat uitstaan - In...
Hallo Gerda My kommentaar is telkens onder jou vraag. Tanja ... 1. Sê 'n mens "die mense wat jy moet vergewe" of is dit "...wie jy moet vergewe"? Wat is daai...
Harteveld, T, Miss <t...
tha@...
Apr 3, 2008 11:56 am
38447
SARA 1994 bl 60 noem dat daar 14 alledaagse 2lettergrepige woorde met die klem op die tweede lettergreep is wat opsioneel ge- neem; 7 daarvan eindig op -eer:...
Die woord 'verlede' is al 'n ruk lank aan't verdwyne. In die koerante en tydskrifte word deurentyd laasweek (soms sommer twee woorde!), laasnag (pleks van...
Stella Niemand
stellan@...
Apr 3, 2008 1:20 pm
38450
Sover ek weet, is laas week/maand/jaar (twee woorde) nie Engels nie, ook volgens die AWS. Wat wel verkeerd is is laaste nag/maand/jaar. En natuurlik is laasnag...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Apr 3, 2008 1:36 pm
38451
Interessant; die prentjie kry 'n ander kleur as jy "ek" ipv "hy" gebruik. Tog het ek nog altyd gevind dat mense, altans hier in die Boland, die vorm "hy wat x...