Hallo almal, Just a reminder, to cover and include new list members: If you guys need your source text in any thinkable language in the pdf/tif/jpg format...
_____ [Hester:] Vir die meervoud kan mens seker seg 'belangrike andere'? Met hindsight klink dit nou vir my oulik? Tony: Die woord 'persoon' is seker nie...
Dear Colleagues, Seven years have passed since 2001 when we have started the development of Projetex: Project Management Software for Translation Agencies. You...
Gegroet uit n koue en nat Jhb ... maar gelukkig is beurtkrag iets van die verlede, of so sê hulle. Ek hoop daar is ook ander gene wat nog aan die werk is en...
Christa Meyer
christa@...
May 3, 2008 3:15 pm
38670
... Cor: Bron: United States Department of Agriculture Agricultural Research Service, Beltsville Area Germplasm Resources Information Network ...
IreneD: Uit die Tuinboukundewoordeboek: sword fern (Nephrolepis exaltata): swaardvaring maar daar is net Madeira ivy (Hedera canariensis) : madeiraklimop vine:...
Irene Dippenaar
irened@...
May 3, 2008 9:07 pm
38672
Goeie genugtig, hoe beskaamd staan ek nou! Baie dankie Jackie - julle is lieflik, beslis nie lelik nie :) ... From: Jackie Viljoen <jacqvil@...> To:...
Aan Cor en Irene Baie dankie vir die hulp met die indringerplante se gewone name. Groetnis, Christa [Non-text portions of this message have been removed]...
Christa Meyer
christa@...
May 5, 2008 8:10 am
38674
Hallo almal Ek wil my e-pos instel dat ek kan sien as iemand my e-pos oopmaak. Waar stel 'n mens dit in? Dankie by voorbaat Lynette [Non-text portions of this...
Lynette Posthumus
lynette@...
May 6, 2008 9:24 am
38675
Hallo Lynette Ek werk op Outlook 2007 en daar gaan 'n mens na Options > Tracking en Request Read Receipt. Ek vermoed die vroeër weergawes van Outlook sal ...
Voordat iemand dalk namens my gaan soek. Ek het op hierdie webwerf afgekom: http://www.freeemailtutorials.com/microsoftOutlook2003/generalEmailOptions/e ...
Lynette Posthumus
lynette@...
May 6, 2008 11:15 am
38677
... 1. Watter posprogram gebruik jy, en watter weergawe? 2. Onthou, die funksie is nie gewaarborg nie. Jy sal net kan sien as iemand jou pos oopgemaak het as...
Naand aan al die werkendes Het iemand ’n goeie Afrikaanse uitdrukking vir Easy come, easy go? Ek sien Pharos sê "So gewonne, so geronne", maar ek het amper...
De Villiers & Gerda d...
dewets@...
May 6, 2008 7:35 pm
38679
Sabbagha/Kritzinger: Erfgeld is swerfgeld Gert Erf is Gert Swerf Dis nou in die oorspronklike betekenis van die Engelse uitdrukking: met (geld) wat jy maklik...
Jackie: En het jy toe wel *geronne* gekry?? HAT het dit nie! Móét dit noodwendig ’n uitdrukking wees? Wat van dit omskryf? Dit beteken * money or other...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
May 6, 2008 7:56 pm
38681
Lo: " Zo gewonnen, zo geronnen" [ Wat snel en gemakkelijk verkregen wordt, wordt weer snel uitgegeven. Geronnen afkomstig (1270) van 'rinnen' (stromen). . ... ...
Lo Raavé
loraave@...
May 6, 2008 8:22 pm
38682
Rather a long shot, but here we go. Comes to me from a UK agency. Found on a suicide note. Coroner wants to know if it's significant. Source: Person in Nigeria...
Gerda: Dankie vir daardie stukkie etimologie. Ek het dit maar liewer omskryf, want niks kon gemaklik werk nie. Lo: " Zo gewonnen, zo geronnen" [ Wat snel en...
De Villiers & Gerda d...
dewets@...
May 7, 2008 7:32 pm
38684
Beste zalangers Ek dink opvoedkundiges praat van 'n eselsbrug as hulle van 'n rympie of iets dergeliks gebruik maak om leerlinge ('skuus leerders) te help om...
Christa Meyer
christa@...
May 8, 2008 7:23 am
38685
Hallo Christa Ek het altyd vir die kinders geleer: Meneer Van As My Jas Sal U Nie Pas. Hoop dit help Groete Annelize _____ From: ZaLang@yahoogroups.com...
Ons het op skool geleer: M= Meneer V= van A= As M= my J= jas S= sal U= u N= nie P= pas ... Beste zalangers Ek dink opvoedkundiges praat van 'n eselsbrug as...
Askies, ek het gereageer voor ek gesien het jy het al die antwoord drie keer ontvang! Was net so opgewonde omdat daar vir 'n slag iets is wat EK weet! Deirdré...
Onthou net dat Pluto eintlik nie meer 'n planeet is nie. Die IAU het in 2006 die term "planeet" herdefinieer, wat Pluto nou as planeet uitsluit. Weet nie of...
Jy is reg. Hulle erken Sedna nou as 'n planeet en Pluto nie, maar in die skole leer 'n mens dit maar net so vir die kinders. Pluto was 'n planeet en is nie...
I thought the list members might be interested in this news report: February 27 2008 at 09:28AM Great Falls, Montana - Those having trouble remembering the...
Gillian de Jager
gdejager@...
May 8, 2008 12:00 pm
38692
Baie dankie aan almal vir die Mnr Van As-rympie Maar nou het Gillian dinge kom deurmekaar krap met die nuwe 11-naam rympie in Engels. Gaan iemand probeer om 'n...
Christa Meyer
christa@...
May 8, 2008 12:04 pm
38693
Jackie: Kan iemand dalk dringend help met die Afrikaans vir *cost-to-income*? Ongelukkig geen konteks nie. Dit is in 'n CV, en net so gelys onder finansiële...