Martie: Wynand, die Verklarende en Vertalende Sielkundewoordeboek van Plug, Louw, Gouws en Meyer gee "substansiemisbruik" - hoop dit help! ... Substance...
Hallo Wynand Gaan kyk 'n bietjie op Zalang se argief; sover ek onthou het ons al die term bespreek. Groete Lynette ... From: ZaLang@yahoogroups.com...
Lynette Posthumus
lynette@...
Jul 1, 2008 9:33 am
39168
Wynand, ek het ook al middelmisbruik teëgekom. ... From: coetzee.wynand To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Tuesday, July 01, 2008 11:27 AM Subject: [ZaLang]...
Anita Van Zyl
anitavz@...
Jul 1, 2008 9:34 am
39169
Wynand, substansmisbruik, of middelmisbruik, is albei aanvaarbaar. Groete Ria ... From: "coetzee.wynand" <coetzee.wynand@...> To:...
Ria Crafford
riacrafford@...
Jul 1, 2008 9:34 am
39170
Jackie: Google gee *substansmisbruik* (99 treffe), *middelmisbruik* (168 treffe) en *middelemisbruik* (4 treffe). ’n Mens moet maar kyk wie jou leser is en...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Jul 1, 2008 9:34 am
39171
Nog iets. Google lewer 99 treffe op vir substansmisbruik en 166 vir middelmisbruik. Lg dus meer algemeen. Ria ... From: "coetzee.wynand"...
Ria Crafford
riacrafford@...
Jul 1, 2008 9:36 am
39172
Baie dankie vir al die hulp met die vertaling. Julle is sterre! Wynand...
In hofdokumente wat ek moet vertaal en beëdig, staan die afkortings R/V en R/H. Die sin lui: Regte in terme van R/V en R/H verduidelik. Beide wil aansoek doen...
Gillian de Jager
gdejager@...
Jul 1, 2008 9:47 am
39174
Please contact Gladys Oliphant if you can assist her with English to French and English to Portuguese translations. Her contact number is 011 978 1732 Thanks ...
Lynette Posthumus
lynette@...
Jul 1, 2008 10:15 am
39175
Beste Zalangers Ek hoop iemand kan met die volgende help: Burger Cillié se Soogdiergids van Suider-Afrika gebruik KWAGGA; Die Dierkundewoordeboek, (1982)...
Ek het nou onlangs met so een oog na 'n program op TV gekyk en ek het daaruit verstaan dat dat daarin geslaag is om weer 'n kwagga te teel, want hulle het...
wksmit
edivert@...
Jul 1, 2008 12:48 pm
39178
IreneD Ek het altyd gedink daar is ’n verskil tussen sebra en kwagga, wat betref hulle strepe, maar toe het ek eenkeer gehoor dit is nie so nie, maar ek kan ...
Irene Dippenaar
irened@...
Jul 1, 2008 1:52 pm
39179
Willem: Ek weet min van die onderwerp af, maar raai dat R/H regshulp is. ... From: Gillian de Jager Sent: 01 Julie 2008 11:48 In hofdokumente wat ek moet...
In die teks word Vital Statistics as 'n opskrif gebruik en wat dan daaronder gelys word, is die gewig, lengte ens van soogdiere. Ek het tot dusver Belangrike...
Christa Meyer
christa@...
Jul 1, 2008 2:19 pm
39181
Aan Irene en Kas - baie dankie vir julle moeite. Irene, jy is reg. Daar is n onderskeid tussen die Bergkwagga en die Vlaktekwagga (ook soms bontkwagga genoem)...
Christa Meyer
christa@...
Jul 1, 2008 2:19 pm
39182
Ons het beide hier maande gelede bespreek: http://tech.groups.yahoo.com/group/ZaLang/message/35051 (Christa, volg ook die takke daaronder) -- Groete, Earl de...
Hallo Samuel, My replies on ZaLang return unposted. I think the reason is that e-mail account provider changed the mail interface the other day.š It appears I...
!! :-) That's ODD, if you ask me. It works (under Murphy's Law, I presume) just when I am butturfingur and misaddress my messages. See what happens with this...
Earl to Samuel (and inadvertently the rest of us): My replies on ZaLang return unposted. I think the reason is that e-mail account provider changed the mail...
Kan iemand dalk help met die volgende in Afrikaans: You have to be cruel to be kind - Ek het onder cruel en kind in Pharos gekyk, maar kry niks, en ek is seker...
Anita Van Zyl
anitavz@...
Jul 2, 2008 8:04 am
39187
Kry dit nie in Labour Glossary nie, maar NSW het "lead manager = leidende bestuurder (bv by nuwe aandele-uitgifte )" en "host bank = gasheerbank", dus lyk jou...
Anita You have to be cruel to be kind - Ek het onder cruel en kind in Pharos gekyk, maar kry niks, en ek is seker dis baie bekend, maar ek kan glad nie aan die...
... Earl: Not exactly slang, I think. Might be a felicitous metaphor (originally from TV speak, I think), but somewhat strained in your context. The point is...
Dankie, Willem, ek sal dalk maar sagtr dokters maak stinkende wonde gebruik, al hou ek ook nie baie daarvan nie. ... From: Willem Steenkamp To:...
Anita Van Zyl
anitavz@...
Jul 2, 2008 9:02 am
39191
Wat van "moenie kinders (die kind) in hulle (sy/haar) kwaad sterk nie" - dis nou dalk met so 'n effense draai, maar die bedoeling is tog dieselfde? Of pas dit...
Ek weet ook nie van 'n ander uitdrukking as die een van die heelmeester nie, maar as jy dit korter wil stel, skep iets: byvoorbeeld, Omgee is nie toegee nie. ...
Baie dankie, ek hou veral van wat Langenhoven gesê het en dit sal goed werk in my konteks. ... From: transed To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Wednesday, July...