Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Want to share photos of your group with the world? Add a group photo to Flickr.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 39843 - 39872 of 42674   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
39843
File : Quick Guide 50e.pdf Description : Blitsgids 5.0e (net Engels)...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Oct 1, 2008
12:32 pm
39844
** High Priority ** En wat sê hasie as sy wortel voor sy neus weggeraap word? Die lewe hasie-fairie. Ms Marthie Nel Co-ordinator: Language Proficiency ...
Marthie Nel
mnel@...
Send Email
Oct 1, 2008
12:36 pm
39845
Beste Zalangers - ek sal bly wees as iemand my kan help met die vertaling van: Basic Publics (in Afrikaans). Dit is een faset van Sakepraktyk wat in 'n ...
De Vries, E, Mev <dev...
devriesl@...
Send Email
Oct 1, 2008
12:40 pm
39846
En een wat die donkielong in die orkes bedryf is 'n konsertien'asie .. 'n Groot haas in jou slaaituin is 'n fristr'asie. Daai een van die hit single laat my...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Oct 1, 2008
1:24 pm
39847
Seker businessspeak for PR - Public Relations? ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of De Vries, E, Mev...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Oct 1, 2008
1:25 pm
39848
Beste lyslede Kan julle iets beter voorstel as "onvergeetlik mooi" as die Afr ekwivalent vir "hauntingly beautiful" om 'n stuk musiek te beskryf. Ek het...
Christa Meyer
christa@...
Send Email
Oct 1, 2008
1:33 pm
39849
Liezel, gee vir ons nog so twee voor en twee na die basic publics? As dit verband hou? ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Oct 1, 2008
1:40 pm
39850
hartverskeurend of hartroerend mooi? aangrypend mooi? ... From: "Christa Meyer" <christa@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Wednesday,...
Ria Crafford
riacrafford@...
Send Email
Oct 1, 2008
2:11 pm
39851
asemrowend Anda Visagie Departmental Liaison Media24 Family Magazines Advertising & Research Email: avisagi@... Www:...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Oct 1, 2008
2:15 pm
39852
Die lys is alfabeties in Engels. So, by B is daar Basic Publics, by D is dit Different publics en nou is ek by P met Publics. Ander fasette in die lys wat deur...
De Vries, E, Mev <dev...
devriesl@...
Send Email
Oct 1, 2008
2:16 pm
39853
Dalk is die s veronderstel om los te sit? Afkorting vir services? (Die prof het die lysie dalk met die hand geskryf en was nie lus om uit te skryf nie, die...
Ria Crafford
riacrafford@...
Send Email
Oct 1, 2008
2:30 pm
39854
Ek het hulp nodig met 'n advertensie: The potent formula contains innovative memory-enhancing peptide technology and skin firming agent. Gaan...
Lynette Posthumus
lynette@...
Send Email
Oct 1, 2008
3:48 pm
39855
Oeeee... iets wat die plooie wegvat en sommer die dowwe kop regmaak??! Ja, geheueversterkend, klink reg. Hester van der Walt HesCom Communication Services 012...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Oct 1, 2008
4:01 pm
39856
Hierdie lys kan nog lank word... Die een wat vir jou ogies maak... flirt'asie?...
Verbose Minnie
minniedesaivre
Offline Send Email
Oct 1, 2008
4:24 pm
39857
Baie dankie julle - my kliënt verkies toe "ontroerend mooi" Dankie dat julle altyd gereed is met raad en daad christa [Non-text portions of this message have...
Christa Meyer
christa@...
Send Email
Oct 1, 2008
6:54 pm
39858
die een met die leuse festina lente .... dasie hasie ... From: Verbose Minnie <minnie@...> Subject: Re: [ZaLang] Vrydagwoordpret To:...
Leon du Plessis
Lduples
Offline Send Email
Oct 2, 2008
5:26 am
39859
Dit is voorwaar dalk net wat gebeur het - dankie vir jou ervare insig! Liezel Departement Rekeningkunde Stellenbosch Universiteit Telnr: 021 808 2603 Selnr:...
De Vries, E, Mev <dev...
devriesl@...
Send Email
Oct 2, 2008
6:29 am
39860
Hallo Kan iemand dalk help met die volgende in Afrikaans. Ek het Brink se Woordeboek van Afrikaanse Geneeskundeterme geraadpleeg en ook al op die internet...
Anita Van Zyl
anitavz@...
Send Email
Oct 2, 2008
12:55 pm
39861
Middag kollegas In die Afrikaanse skripsie wat ek redigeer, kom die volgende voor (konteks: nasionale en internasionale invloed op skoolbestuursvlak): ...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Oct 2, 2008
2:09 pm
39862
My klein sake-woordeboek van Geldenhuys en Viljoen gee "skaalbesparings" aan vir "economies of scale" - maar ek weet ook nie wat dit beteken nie. ... From:...
Anne Brönn
anne.gina
Offline Send Email
Oct 2, 2008
2:14 pm
39863
Eenvoudig gestel, beteken dit die produksiekoste per eenheid neem af as meer eenhede geproduseer word. Dis lonender om met tienduisend hoenders te boer as met...
Ria Crafford
riacrafford@...
Send Email
Oct 2, 2008
2:52 pm
39864
Dis eenvoudig die beginsel dat die eenheidsprys van 'n artikel daal as jy x miljoen daarvan maak in plaas van om 'n masjien te bou vir net een eksemplaar van...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Oct 2, 2008
2:54 pm
39865
Dankie Anne, Tony en Ria - Is hoenderboerdery nie dalk lonender as skripsies redigeer nie? ;-} Hester van der Walt HesCom Communication Services 012 379 2005 ...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Oct 2, 2008
3:04 pm
39866
Skripsies kry wel nie Newcastlesiekte nie, maar hoenders se gekekkel maak soms meer sin ... In sommige gevalle voel 'n mens tog wel intuïtief dat dieselfde...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Oct 2, 2008
3:14 pm
39867
Is dit nou... eksterminhasie of eliminhasie? ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of transed Skripsies kry wel nie...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Oct 2, 2008
3:21 pm
39868
Eliminhasie, vermoed ek. Om terug te kom na die hasie - hoekom mag twee hase nie saam in een F1-motor jaag nie? Hoe meer haas, hoe minder spoed ... 'Skuus,...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Oct 2, 2008
3:34 pm
39869
Ja, 'n haas oneindige week!! Skuus. Sal nou sjadap. ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of transed Eliminhasie, vermoed...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Oct 2, 2008
3:41 pm
39870
NEE! NOG is dit het einde niet... nie van die week nie, en nie van die haas ook nie, vermoed ek. Hel-haas!...
Verbose Minnie
minniedesaivre
Offline Send Email
Oct 2, 2008
3:53 pm
39871
Die Nederlandse Taalunie wil weet of Afrikaans ondersteun moet word. Hier kan jy stem: http://www.onzetaal.nl/homofkuit/h0810.php I encourage everyone to vote!...
intermarkls
Offline Send Email
Oct 2, 2008
4:08 pm
39872
... Die webwerf verduidelik nie wat bedoel word met "ondersteun" nie. Samuel...
Samuel Murray (Home)
lacialacia
Offline Send Email
Oct 2, 2008
6:24 pm
Messages 39843 - 39872 of 42674   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help