Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Want your group to be featured on the Yahoo! Groups website? Add a group photo to Flickr.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 40111 - 40140 of 42684   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
40111
As daar ander lyslede is wat op hierdie snikheetwarm dag werk, ek vra hulp asseblief. In verband met 'n hofuitspraak, verwys die regter na "die geykte reg"...
Gillian de Jager
gdejager@...
Send Email
Nov 1, 2008
10:42 am
40112
Skuus, ouens, ek het darem hierdie een gevind op Google: trial within a trial. Soek egter steeds die Engels vir "geykte reg". Groete Gillian [Non-text portions...
Gillian de Jager
gdejager@...
Send Email
Nov 1, 2008
11:17 am
40113
Hi Gillian - wonder of "trite law" die regte woord is waarna jy soek. Groete Barbara ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf...
Paul Mayer
mayerb101
Offline Send Email
Nov 1, 2008
11:39 am
40114
What about "law of precendent"? I know the translation doesn't seem right, but what else could yk refer to? I can't find an expression for law of precedent in...
Marion Boers
marionboers
Offline Send Email
Nov 1, 2008
12:12 pm
40115
File : Quick Guide 50e.pdf Description : Blitsgids 5.0e (net Engels)...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Nov 1, 2008
12:12 pm
40116
Google trite en geykte saam en daar is heelwat parallele stukke wat hierdie gebruik 'geykte (reg)/trite (law)' weerspieel. Hester ... From:...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Nov 1, 2008
12:23 pm
40117
Hester, jy red my alweer. Trite law is presies die term vir geykte reg, het ge-Ghoegel en dit in dieselfde hofsake in Engels en Afrikaans gekry. Lekker naweek,...
Gillian de Jager
gdejager@...
Send Email
Nov 1, 2008
2:01 pm
40118
Ja, ken daardie een. In die sin van 'trite law'. ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Gillian de Jager Sent: 01...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Nov 1, 2008
2:02 pm
40119
Baie dankie! ... From: "Elise Engelbrecht" <Eengelbr@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent: Friday, October 31, 2008 10:22 AM Subject: Re:[Zalang]...
Koos Van Der Merwe
koosvdm@...
Send Email
Nov 1, 2008
7:02 pm
40120
Middag Kollegas As iemand met 'n rekeningkundekop dalk vanmiddag werk en kan help, sal ek dankbaar wees. Konteks: rekeningkunde, depresiasiemetodes. Vertaling...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Nov 2, 2008
3:55 pm
40121
Hello Hester - bedoel hulle nie dalk iets soos "line up" nie? Om twee tabelle so teenoor mekaar te plaas dat soort met soort vergelyk word m.b.t. die kolomme?...
Verbose Minnie
minniedesaivre
Offline Send Email
Nov 2, 2008
4:11 pm
40122
Willem: "Rule up" val vir my vreemd op die oor, maar Google gee wel 165 treffe vir "rule up a table". Dalk 'n Amerikanisme?. ... From: Hester van der Walt As...
Willem Steenkamp
willemsteenkamp
Offline Send Email
Nov 2, 2008
5:15 pm
40123
My guess would be that it means to "draw up" or put together? But it's only a guess! You might need to check with the writer. Marion ... From:...
Marion Boers
marionboers
Offline Send Email
Nov 2, 2008
9:55 pm
40124
Hallo almal Ek gaan vir 'n paar maande oorsee maar wanneer ek terugkom wil ek graag 'n paar woordeboeke inscan. Dus vra ek julle insette. Ek weet daar is ...
Samuel Murray (Home)
lacialacia
Offline Send Email
Nov 3, 2008
5:39 am
40125
Beteken dit "tally up" of "oplyn"? Tabelleer en bereken, pas die berekening toe (stel metode 1 teenoor metode 2) Anda Visagie Departmental Liaison Media24...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Nov 3, 2008
7:49 am
40126
Ek stem saam met Marianne, Martie, ek giggel al van Vrydag af oor jou droë briefie ... Leona ... From: Martha M. Mole To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Friday,...
Labuschagne & Associa...
leona@...
Send Email
Nov 3, 2008
10:19 am
40127
Too late perhaps, but still: ... "Snyt" next to the signature may be the hame. "GB" may be "gebiedbestuurder". -- Groete, Earl de Galanhta --...
Earl de Galantha
degalantha
Offline Send Email
Nov 3, 2008
10:48 am
40128
Dagsê Sam Sover het ek nie juis antwoorde op enige van jou vrae nie, behalwe om te sê dankie dat jy al die moeite doen en dit met ons deel teen DV 'n...
Labuschagne & Associa...
leona@...
Send Email
Nov 3, 2008
12:35 pm
40129
Middag Sam Jy is te goed vir ons. Onthou die woordeboeke wat destyds deur die Vaktaalburo geskep is. Ek het nog die lys van die wat by die Staatsdrukker gehou...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Nov 3, 2008
12:41 pm
40130
Hallo almal Samuel, dis ‘n wonderlike aanbod. Baie dankie vir jou moeite! Ek het net verlede week met Fritz Wolff oor sy woordeboeke gepraat en hier is die...
Alet Kruger
alet@...
Send Email
Nov 3, 2008
3:11 pm
40131
Dankie, Alet, dis wonderlik om dié inligting te hê! Lekker slaap al die gelukkiges wat nou naar bed kan gaat ... L ... From: Alet Kruger To:...
Labuschagne & Associa...
leona@...
Send Email
Nov 3, 2008
7:26 pm
40132
Earl wrote: "Snyt" next to the signature may be the hame. "GB" may be "gebiedbestuurder". ... it turned out to be: senior industrial technician (soil...
David Connor
ausitau
Offline Send Email
Nov 3, 2008
11:40 pm
40133
Dag almal Het iemand asseblief vir my Fritz Wolff se kontakbesonderhede - ek wil baaaie graag daardie woordeboeke hê! Groete Michelle ... From:...
Michelle Rabie
dilicom2000
Offline Send Email
Nov 4, 2008
7:32 am
40134
Hi Michelle Fritz Wolff is lid van Prolingua; e-pos: fritzwolff@... Tel. 011 763 4874 of 084 583 6900 Groete Gillian ... From: Michelle Rabie To:...
Gillian de Jager
gdejager@...
Send Email
Nov 4, 2008
7:57 am
40135
Hallo Almal Fritz se besonderhede (net selfoon werk, landlyn wat Gillian hieronder verskaf werk nie) en bankbesonderhede verskyn onder aan die lysie wat ek vir...
Alet Kruger
alet@...
Send Email
Nov 4, 2008
2:53 pm
40136
Hallo Samuel Ek sal daarvan hou as die Geologiewoordeboek ingelees word! Die een hier by die WAT is uiters nuttig. Ek dink die Raad vir Geowetenskappe het...
Harteveld, T, Miss <t...
tha@...
Send Email
Nov 5, 2008
5:16 am
40137
Ek sal vreeslik dankbaar wees as iemand met die volgende kan help: Wanneer daar van facebook in 'n stuk gepraat word... Facebook is a handy tool.... maar dit...
Marianne Venter
ruanleoni
Offline Send Email
Nov 5, 2008
8:36 am
40138
Hi-da Marianne Die tvplus is 'n geregistreerde tydskrif en dit maak nie saak of sy naam voor, agter of middel in 'n sin gebruik word nie, die tydskrif se naam...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Nov 5, 2008
9:10 am
40139
Beste Sam Sal jy asseblief so gaaf wees om vir Karin Sivertsen aan te sluit by ZALang? Ek cc haar ook, sodat sy kan weet ek het jou gevra. Beste groete aan...
Labuschagne & Associa...
leona@...
Send Email
Nov 5, 2008
12:59 pm
40140
Hy's nog in druk, sover ek weet, en die Council for/of Geoscience het 'n tak in Bellville. ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Nov 5, 2008
4:37 pm
Messages 40111 - 40140 of 42684   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help