Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Hear how Yahoo! Groups has changed the lives of others. Take me there.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 40286 - 40315 of 42674   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
40286
File : Quick Guide 50e.pdf Description : Blitsgids 5.0e (net Engels)...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Dec 1, 2008
1:31 pm
40287
Hallo mense Ek weet nie of julle nog daar is nie, want dae lank geen boodskappe nie. Kan iemand asb. hiermee help? Wat is die korrekte Afrikaans vir daardie ...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Send Email
Dec 1, 2008
3:44 pm
40288
Warmbak (nav warm tray). Anda Visagie Departmental Liaison Fax-2-email: 086-509-5182 Email: avisagi@... Www: <<http://familymagazines.media24.co.za/>> ...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Dec 1, 2008
4:07 pm
40289
Hi Marianne Volgens die Huishoudkunde w/boek, is dit 'n konfoorskottel. Maar intermarkls het destyds die term nageslaan en soos volg geskryf: Chafing dish is...
Gillian de Jager
gdejager@...
Send Email
Dec 1, 2008
4:16 pm
40290
Hallo Kan iemand met 'n Oseanografiewoordeboek dalk help met die Afrikaans vir "spilling waves" - dit is konstruktiewe golwe, maar 'n ander term daarvoor is...
Anita Van Zyl
anitavz@...
Send Email
Dec 2, 2008
9:52 am
40291
Anita Die Oseanografiewrdeb. gee vir spilling breaker: oorloopbrander, rolbrander, maar spilling waves word nie gelys nie. Deirdré   ... From:...
Deirdre Roos
deirdreroosd...
Offline Send Email
Dec 2, 2008
10:36 am
40292
Nee askies, dis die OseanoLOGIEwrdeb. Deirdré ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Deirdre Roos Sent: 02 December...
Deirdre Roos
deirdreroosd...
Offline Send Email
Dec 2, 2008
10:38 am
40293
Dankie, Deirdre, dit klink reg, want my boek maak nie altyd onderskeid tussen branders en golwe nie en gebruik hoofsaaklik golwe, al verwys hulle na branders. ...
Anita Van Zyl
anitavz@...
Send Email
Dec 2, 2008
10:50 am
40294
IreneD Kom ons gee weer nuwe lewe aan ‘ou’ woorde en gebruik konfoor of dan konfoorskottel, waar daar nog nie ’n beter term in Afr bestaan nie. As die ...
Irene Dippenaar
irened@...
Send Email
Dec 2, 2008
10:53 am
40295
ferdinand: Ja, 'n ou woord. Maar dis die eerste een wat by my opgekom het. Ek woon al te lang hier ;-) Die online Vandale gee die nederlandse vertaling: ...
Ferdinand du Bois
ferdinand.du...
Offline Send Email
Dec 2, 2008
11:25 pm
40296
Hello everyone, (1) In the Learner's Dictionary Afrikaans-English, I find: 'n Paar dae na hul rusie het hulle besluit om weer maats te maak. A few days after...
intermarkls
Offline Send Email
Dec 3, 2008
6:50 pm
40297
To 'make it up' is definitely not how I know it. As you said, the correct form is they (kiss and) make up. Must be a misprint. Bad error for a learner's...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Dec 3, 2008
9:15 pm
40298
According to Free Dictionary (http://74.125.95.132/search?q=cache:jt_cfVeu7QoJ:idioms.thefreedictionary.c om/had+%22had+your+chips%22&hl=en&ct=clnk&cd=1&gl=za)...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Dec 4, 2008
6:18 am
40299
"To hang up the boxing gloves" <> "Die strydbyl begrawe" 'n Paar dae na hul rusie het hulle besluit om weer op te maak. A few days after their quarrel they...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Dec 4, 2008
7:35 am
40300
Liewe lyslede Is daar 'n aanvaarde term hiervoor? Ek is dringend op soek na 'n antwoord, asseblief. Groete Gillian [Non-text portions of this message have been...
Gillian de Jager
gdejager@...
Send Email
Dec 4, 2008
1:45 pm
40301
Dalk moet jy omskryf? 'n Onderneming wat deur swart vroue besit word ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com]On Behalf Of Gillian de...
Anne Brönn
anne.gina
Offline Send Email
Dec 4, 2008
1:52 pm
40302
Hoe klink swartvroueienaarbesigheid?? Kan ek dit waag? Dis vir 'n plakkaat. ... From: Anne Brönn To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Thursday, December 04, 2008...
Gillian de Jager
gdejager@...
Send Email
Dec 4, 2008
1:55 pm
40303
Swartvroue-onderneming? ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com]On Behalf Of Gillian de Jager Sent: 04 December 2008 03:55 PM To:...
Anne Brönn
anne.gina
Offline Send Email
Dec 4, 2008
2:02 pm
40304
Dankie, klink heelwat beter as my poging ;) ... From: Anne Brönn To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Thursday, December 04, 2008 4:02 PM Subject: RE: [ZaLang]...
Gillian de Jager
gdejager@...
Send Email
Dec 4, 2008
2:03 pm
40305
Ag help tog asb met die Afrikaans vir bg. Dit is amper iets soos ''n maatstaf waaraan mense die impak van hul koolstofverbruik kan meet. Omskrywing gaan nie...
Christa Meyer
christa@...
Send Email
Dec 4, 2008
7:01 pm
40306
Jackie: of my bydrae van veel hulp gaan wees, weet ek nie. *carbon footprint* vertaal as *koolstofspoor*, maar ek het nie idee wat om met die *calculator* te...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Dec 4, 2008
7:07 pm
40307
Goeie ou Google - ek kry koolstof-voetspoor as mens dit met die carb footprint kombineer. Wat van koolstof-voetspoormeter? Dink word by die dag moeiliker. Al...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Dec 4, 2008
7:17 pm
40308
Hester, ou ding, jy moet beslis oorslaan na poësie. Jy's nie een van daais wat versuip as hulle probeer swem in die rivier van gedagtes nie. ... From:...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Dec 4, 2008
8:11 pm
40309
Baie dankie, Hester Jackie en Tony Dit klink my koolstof-voetspoormeter is al genade. Die Afrikaanse sakrekenaar is ook meer beperk as 'calculator' . Op ligter...
Christa Meyer
christa@...
Send Email
Dec 5, 2008
7:33 am
40310
Beste lysgenote Help asb met die Afr vir flash disk. Ek moet bieg, ek het nie 'n rekenaar of elektroniese woordeboek nie en dit is nie in Nuwe Woorde gelys...
Christa Meyer
christa@...
Send Email
Dec 5, 2008
7:33 am
40311
Is dit nie dieselfde as 'n memory stick nie? Geheuestokkie/stafie? ________________________________ From: ZaLang@yahoogroups.com...
Brigitte Blanckenberg
Brigitte.blancken@...
Send Email
Dec 5, 2008
7:35 am
40312
Wat van "berekenaar" - het dit op google gelees en ek sien die woord verskyn ook in Pharos. Iets soos koolstofvoetspoor-berekenaar? ... From:...
Anne Brönn
anne.gina
Offline Send Email
Dec 5, 2008
7:41 am
40313
Samuel se mooi woord is datavinger... Dit leen hom aan onstigtelike en vrolike Vrydagkonnotasies! Hx Terloops, gee asb 'n def van Vrydag en naweek?? Hester van...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Dec 5, 2008
7:52 am
40314
In die gegewe omstandighede sou ek 'n makliker woord probeer kry as koolstofvoetspoorberekenaar. Dis gebruikersafstotend. Wat het jy nou eintlik daar? 'n Lys...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Dec 5, 2008
8:28 am
40315
Willem: 'n Flash disk is tegnies nie dieselfde ding as 'n "flash drive" (geheuestokkie/-stafie.datavinger) nie, alhoewel die term dikwels (myns insiens...
Willem Steenkamp
willemsteenkamp
Offline Send Email
Dec 5, 2008
9:39 am
Messages 40286 - 40315 of 42674   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help