Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Real people. Real stories. See how Yahoo! Groups impacts members worldwide.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 40364 - 40393 of 42663   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
40364
File : Quick Guide 50e.pdf Description : Blitsgids 5.0e (net Engels)...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Jan 1, 2009
12:09 pm
40365
Kollegas Ek brand vas met 'n M-tesis oor ontwikkelingsielkunde. Is daar iemand wat vandag kans sien om die bronnelys (14 p) van die tesis na te sien? Ek sal ...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Jan 2, 2009
11:05 am
40366
Pas terug in die saal en gesien hierdie een is onopgelos. Het 'n sielkundige gevra wat in leerprobleme spesialiseer. Die term was onbekend. Maar volgens die...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Jan 5, 2009
7:58 am
40367
Ek haak bietjie vas hiermee: International Copyright subsists in this work. No part of this work may be reproduced or adapted by any means, electronic or...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Jan 5, 2009
8:15 am
40368
Copysight subsists in ... simply means that the work is subject to copyright. The exact wording of the copyright clause varies from book to book and publisher...
Marion Boers
marionboers
Offline Send Email
Jan 5, 2009
8:30 am
40369
Subsists means the same as exists; Pharos translates subsists as bestaan, leef, in die lewe bly. Another place this word is found is in divorce orders: "that...
Gillian de Jager
gdejager@...
Send Email
Jan 5, 2009
8:36 am
40370
Hallo almal wat al weer aan die werk is! Indien 'n mens binne die teks na 'n aantal bronne deur dieselfde outeur verwys en jy gebruik die Harvard-metode,...
Bosman, Retha
rethab@...
Send Email
Jan 5, 2009
11:57 am
40371
... Dit raak interessant wanneer die Engelse teks eintlik ook 'n vertaling is. Studente is soms nie bewus daarvan dat hul gunsteling skrywer al die tyd nie 'n...
Samuel Murray (Home)
lacialacia
Offline Send Email
Jan 5, 2009
1:13 pm
40372
... Ja, maar as die ding bloot 'n tabel is, werk "meter" nie vir my nie. Liewer dan koolstofberekenaar. Samuel...
Samuel Murray (Home)
lacialacia
Offline Send Email
Jan 5, 2009
1:24 pm
40373
... Ek is nie heeltemal seker of dit my woord is nie -- ek vermoed ek het dit by iemand anders gekry. Soms raak 'n mens gewoond aan een woord sonder om te...
Samuel Murray (Home)
lacialacia
Offline Send Email
Jan 5, 2009
1:32 pm
40374
Normally a comma. Marion ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Bosman, Retha Sent: 05 January 2009 13:57 To:...
Marion Boers
marionboers
Offline Send Email
Jan 5, 2009
1:42 pm
40375
Miskien is dit die paragraaf waarna jy soek (Copyrights subsist in this work. No part of this work may be reproduced ...... Daar is kopiereg op hierdie...
Paul Mayer
mayerb101
Offline Send Email
Jan 5, 2009
1:44 pm
40376
Copyrights subsist in this work = Kopiereg word voorbehou. Anda Visagie Departmental Liaison Media24 Family Magazines Advertising & Research Email:...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Jan 5, 2009
1:50 pm
40377
Hallo Retha 1) Verwysings na verskillende bronne deur verskillende outeurs op ‘n gegewe punt in die teks word deur kommapunte geskei: Recent studies...
Alet Kruger
alet@...
Send Email
Jan 5, 2009
2:48 pm
40378
Thanks, Marion en baie dankie Alet vir die volledige antwoord! Lekker dag. Groete Retha ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On...
Bosman, Retha
rethab@...
Send Email
Jan 6, 2009
5:10 am
40379
Alet Nog net ’n laaste stuiwer in die armbeurs. Ek is bly jy noem van konsekwentheid! - in die baie jare wat ek al met proefskrifte werk, is dit omtrent die...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Jan 6, 2009
7:02 am
40380
Ek het op hierdie gratis e-boek afgekom wat in PDF-formaat afgelaai word. Miskien is daar iemand vir wie dit van waarde kan wees. Groete Barbara Microsoft...
Paul Mayer
mayerb101
Offline Send Email
Jan 6, 2009
9:01 am
40381
Samuel, ek sien Elise Tempelhof, Beeld se omgewingsverslaggewer, gebruik koolstofrekenaar, wat ook nie eintlik werk nie, want alhoewel rekenaar, soos in...
Christa Meyer
christa@...
Send Email
Jan 6, 2009
9:09 am
40382
koolstofteller/-telling? Anda Visagie Departmental Liaison Media24 Family Magazines Advertising & Research Email: avisagi@... Www:...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Jan 6, 2009
9:12 am
40383
Het gebel na Unisa Press 012 429 3448, beide weergawes word hersien, behoort eersdaags weer beskikbaar te wees. Groete Alet _____ From: ZaLang@yahoogroups.com...
Alet Kruger
alet@...
Send Email
Jan 6, 2009
10:48 am
40384
Dear colleagues When one refers to a ship, is the gender feminine in English? Example, referring to the SA Agulhas, departing for Antarctica, would it be...
Christa Meyer
christa@...
Send Email
Jan 6, 2009
1:05 pm
40385
As far as I know ships are still feminine, as in the phrase "Good luck to all who sail in her". But I wouldn't be surprised if this traditional chivalry is no...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Jan 6, 2009
1:17 pm
40386
Joan: So van proefskrifte gepraat, ek het pas my eerste een geproeflees en weet glad nie hoeveel om te vra nie. Dit was nie tegnies moeilik nie - dit was 'n ...
Joan - huis
joanvanzyl
Offline Send Email
Jan 6, 2009
4:13 pm
40387
Dagsê Kollegas Joan se navraag oor die verhandelinge het my laat besef ek vergeet nog heel dag om te vra of een van julle dalk vir my kan help met wat 'n...
Labuschagne & Associa...
leona@...
Send Email
Jan 6, 2009
7:17 pm
40388
Hallo Joan Ek het 'n vriendin wat in die akademiese veld werk wat dikwels haar studente aan 'n taalversorger (my) help. Ek het 'n vaste reëling met haar...
Labuschagne & Associa...
leona@...
Send Email
Jan 6, 2009
7:17 pm
40389
Vaderland Moedertaal Dit is my land, Suid-Afrika (onbepaald). Suid-Afrika het sy buitelandse beleide toegepas. Die skip se neus is Suid geswink en sy boeg is...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Jan 7, 2009
8:13 am
40390
Beste Kollegas Ek wou net toets of ek nog by zalang 'registreer' nadat daar aan my rekenaar gewerk is. Ignoreer dus asb die boodskap as julle dit ontvang ...
Christa Meyer
christa@...
Send Email
Jan 7, 2009
11:18 am
40391
Not that it matters, but that there baby what blew was a whale. Male, judging by the name, but Ahab wouldn't have cared one way or another. And as a knot is...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Jan 7, 2009
11:35 am
40392
Now thar is a picture for you - Moby was obviously havin' a whale of a time... Welcome back Tony! Mag die voorspoed in 2009 ons almal lekker kielie en die...
Anda Visagie
avisagi@...
Send Email
Jan 7, 2009
11:50 am
40393
Nee, nee, Anda - that was a whale of a mistake - hulle kan die petrolpryse enige tyd aanpas solank dit minder, minder, minder word... Hester ... From:...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Jan 7, 2009
12:02 pm
Messages 40364 - 40393 of 42663   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help