Hallo Kan iemand my dalk help met die Engels vir die volgende terme uit die mynbedryf: "vooremmerlaaier" (front scoop loader?) "instootbaan" "gira" Groete ...
Carine Janse van Rens...
krinki@...
Feb 1, 2009 4:18 pm
40541
Hallo op Maandag Ek benodig hulp met die Afrikaans vir: Crowding in: investing heavily in poor or underdeveloped areas ... compounding subsidies. Ek weet wat...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Feb 2, 2009 7:45 am
40542
Good day to all members! I hope you all had a fantastic fastive and wish you a great twothousand & devine.. This semester would be the last of my second year &...
MA MOLEFE
2004201295@...
Feb 2, 2009 11:19 am
40543
... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Carine Janse van Rensburg Sent: 01 February 2009 06:18 PM To:...
Hallo Ek het twee weke gelede myne aanlyn bestel by www.pharosonline.co.za <http://www.pharosonline.co.za/> , maar jy as jy in die Kaap is, is ek seker jy kan...
Carine Janse van Rens...
krinki@...
Feb 3, 2009 10:53 am
40547
Sam, ek is so jonk ek het hom nog nooit in lewende lywe gesien nie, slegs op CD! Ek het my 5-in-1deur Take 2 aanlyn gekoop: Pharos 5 in 1 Dictionaries...
Hallo almal Ek wil graag by Wordfast-gebruikers hoor watter taalkode gebruik julle vir Afrikaans. Die verstekkode is AF-01 maar ek het in die gewoonte gekom...
I ordered the big Pharos dictionary from www.kalahari.net. Annoyingly enough, you have to order the book to get the CD, i.e., they don't sell the CD...
I don't understand the verb "opgee" here: Dit het 'n verlossing geword toe die dominee eindelik Psalm 46, verse 1 en 6 opgee. At first I thought maybe he...
Hallo Tom "Opgee" in this context means to state or to specify. (See below) The dominee is stating to the congregation that verses 1 and 6 are to be sung. 'n...
Hallo almal Ek het my Pharos Een-cd (is dit die "amptelike naam") via www.kalahari.net gekoop. Die logo/prentjie van die CD daar was net dieselfde as die...
Harteveld, T, Miss <t...
tha@...
Feb 4, 2009 5:35 am
40554
Hallo almal wat meer Internet sense as ek het, asseblief ... My WinZip sê nou skielik vanoggend na baie baie maande vir my hy's nie meer verniet nie en ek het...
Labuschagne & Associa...
leona@...
Feb 4, 2009 5:39 am
40555
Hallo Leona Dit beteken seker jy het die aantal gratis sessies opgebruik. Hier is 'n 'open source' (wat is dit in Afr?) programmetjie wat jy kan probeer: ...
... Wel, WinZip was al die jare nog nooit verniet nie. :-) Die maatskappy het net slimmer geword om mense te keer wat dit gebruik sonder om te betaal. Jy kan...
... My 5-in-1 gebruik Logos, nie Folio nie (ek vermoed jonger weergawes van die 5-in-1 gebruik Folio). Ek het geen probleem om beide tegelyk te gebruik nie....
... Well it depends on the church. In most of the churches where I've been a member, the dominee and the music committee would decide on the songs somewhere...
... Wouldn't it be nice if those of us who have the older version of the 5-in-1 (using Logos instead of Folio) can share their CDs or files with those of us...
... Dankie, Minnie, maar die 5-in-1 is 'n ander versameling as die een waarna ek op soek is. Die 5-in-1 bevat Kritzinger / Eksteen se tweetalige woordeboek....
Hallo, Kan iemand my dalk help met die Afrikaans vir die volgende twee spiername: Rectus abdominis (more commonly known as the "six-pack") en Transversus...
Brenda Pienaar
BPienaar@...
Feb 4, 2009 12:59 pm
40562
... Earl: It certainly would. :-) ... I would stick out my neck ... In return for a couple of similar favours ;-) Shall I name them here? Or are we very...
... Earl: Leona...I'd consider switching to WinRar. It's way better, and opens WZ archives. It comes in a trial version too, but it NEVER expires. :-) -- ...
Hallo almal, Skuus, ek het 'n tikfout gemaak. Dis transversus abdominis en nie transversus andominis nie. Brenda ________________________________ From: Brenda...
Brenda Pienaar
BPienaar@...
Feb 4, 2009 2:05 pm
40565
Brenda, albei bly dieselfde - dis mos Latyn (volgens Brink se Woordeboek van Afrikaanse Geneeskundeterme). As dit jou sal help, hier is Brink se...
Adriana Nuss
lex@...
Feb 4, 2009 3:52 pm
40566
Baie dankie, Adriana. Groete, Brenda ________________________________ From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Adriana Nuss ...
Brenda Pienaar
BPienaar@...
Feb 4, 2009 3:54 pm
40567
Baie dankie, Monica en Sam, ek gaan beslis die 7-zip probeer. Hello Earl Can't hurt to try it ... do you have a URL where I can find it, please? And what on...
Labuschagne & Associa...
leona@...
Feb 4, 2009 4:20 pm
40568
Hi Leona, ... http://www.win-rar.com/downloadnow.html (download from the top line) http://www.rarlab.com/download.htm (downloand from the top line) ... ...